Plasings

Poor race relations direk die ANC se skuld

Altoewel hulle groepe ge-segregate het, is dit nie deur die Apartheid regime of Wittes wat verskillende groepe mekaar vandag in Suid-Afrika lelike "kykke" gee nie, dis die ANC se skuld. Daar was nooit probleme tussen swartes en “kleurlinge” nie, daar was united teen apartheid geveg, langs mekaar, skouer aan skouer dat daar selfs geen verskil gesien was tussen "coloreds" en swart nie, almal was soema swart genoem. Bruinmense het onder die UDF flag saam met die res van die land se Blacks insluitend PAC, ANC en die SACP die Apartheid regime ge-topple as 'n United force met die belofte dat almal dieselfde ge-treat gaan word sou hulle die regeering van die dag word. Die " Coloreds" en Blacks was nationally United. Dit was die "Coloreds" wat sowat 60% van die Kaapkolonie se bevolking verteenwoordig het wat die Kaap bevry het terwyl die Swartes in die res vannie land ge-fight het. In ander woorde die Apartheid regime het die rasse groepe ein...

CCC plaas tuisgemaakte doodskiste voor die vekeerde Ou se hek.

Prent
Dis regtig 'n uitstekende bewusmakings campaign, maar dit sou soveel meer impak gehad het as dit voor die regte amptenare wie direk vir ons veiligheid verantwoordelik is se deure geplaas was. Horderde homemade kisse, plakaarte en tshirts met victims se fotos op word deur die Cape Colored Congress op 'n veld geplaas om bewusmaaking van die horderde Bruin mense wat al weëns misdaad veral gang related shootings oppie Flats gedood is FOTO: CCCfacebook Terwyl Operation Dudula en ander organisasies en gemeenskappe regoor Suid-Afrika including die mense van Khayelitsha vir Bheki Cele en sy slapgat SAPS direk verantwoordelik hou vir die vlaag moorde en misdaad wat die land en hul gemeenskappe teister, loop plaas die Mitchell's Plain Party ook bekend as die Cape Colored Congress (CCC) kisse voor die premier, Alan Winde se woning, by 'n adress van 'n man wie geen sê het oor die bestuur van die nasionale polisiediens nie. Die CCC blameer die provinsiale DA regeer...

Gatkruiper "colored", skree 'Racism' wanneer die Victim Bruin ook is!

Prent
' Dis omdat "Coloureds" mekaar gedurig piemp en afstaan om goed voorie invader te will lyk, wat hulle mekaar so min vertrou en natuurlik een van die redes is hoekom "coloureds" nie kan saam staan en veg vir wat hulle regtig toe kom nie soos die geval van die Nguni-bantu nie. ' Dis glo "fake news" wat tot die brutal moord op 'n Uber driver gely het - Uber het geen statement release nie, hy was volgens die Swart Afrikaanse Polisie 'n Uber driver Foto: TimesLive Naarheidwaarheid het al van die mees horrific tales gehoor, clips en photos gesien van indigenous Capean oftewel "colored" mense wat deur die Nguni-bantu brutally vermoor word of was. Jonk of oud, man of vrou, soveel waarvan baie innocent indigenous mense was, is al deur die Nguni-bantu vermoor in mop attacks of bundu violence regoor die Kaapse Vlakte, Kaapland en Suid-Afrika, maar nooit hoor Naarheidwaarheid dat eenigeen al ooit gearresteer was vir die moorde o...

Hernoem Stad Kaapstad na sy indigenous naam //Hui !Gaeb: Hiers hoekom.

Prent
Argief: Naarheidwaarheid se voorgestelde logo vir die //Hui !Gaeb Municipality - RWTmedia   Die racist Demokratiese Alliansie (DA) in die Wes-Kaap sê hy weier om enige voorgestelde veranderings aan die naam van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl sonder ’n geveg aan te neem. Dis nou dieselfde party wat in 2014 die stad Kaapstad se logo verander het en twee indringende tale, een vanaf Britain en die ander vanaf die Oos-Kaap hoër as Afrikaans herken het toe hulle die logo hieronder approved het. Argief: Op die Stad Kaapstad se logo word die mees gesproke taal in die stad Afrikaans onder Engels en Xhosa gesien. Inelkgeval, die party sê die DA-geleide provinsiale regering het aan Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, geskryf en versoek om die bestuur van die monument oor te neem, dis nou dieselfde party wat 'n provinsiale onderwys department bestuur wie se dubbel medium Engels en Afrikaanse skole briewe net in Engels na ouers toe stuur, maar dis 'n ...

Swart SAPS General skotvry na rasisme aanklagte teen haar in 2016

Prent
Afriforum wen rasisme saak teen Swart polisie generaal Foto: Afriforum ’n (SWART) Polisiebeampte wat na bewering neerhalende (derogatory) opmerkings oor ’n (WIT) rekruut se drag, velkleur en gewig tydens ’n parade gemaak het, gaan na 6 jaar uiteindelik op aanklagte van crimen injuria vervolg word. Die Vervolgingsgesag het nou eers besluit om die SAPD-generaal te vervolg na die intreeding van AfriForum. Let wel dat daar geen bohaai van die storie in die biased mainstream media gemaak was nie. Hoekom? Jy het reg geraai. Die oortreder is swart en geniet alle reg om rassisties teen minorities optetree. Lees ook|   Stellenbosch ge-pisserry, is dit regtig racism?   Daar word beweer dat die (Swart) vrou-generaal die 53-jarige (Wit) kaptein Riana Stander (voorheen Viviers) en ander in 2016 verneder het berig IOL. Neem asb kennis dat Naarheidwaarheid hul rasse tussen hakkies voeg omdat IOL nie na die oortreder en die victim se rasse verwys nie. Inelkgeval, volgends...

Drie Grootste Partye sal dalk moet terug staan vir nuwes

Prent
Die land se drie grootste probleme, dis nou die Corrupt en Racist African National Clowns (ANC), die even more racist Black supremacist rebels, die Everything For Free (EFF) "political party"  en die moderate racist "liberal" Israeli beweeging ook bekend as die Zionist Demonic Alliance (DA) bewys nou na al die jare se geliegtery aan Suid-Afrikaaners aan wie se kant vannie Limpopo rivier hulle eintlik is. Die politieke partye waarvan een 'n rebel group of military wing is wat verondersteld is om citizens innie national assembly te verteenwoordig is eintlik almal gekant teen patriotic Suid-Afrikaaners wat voel dat illegal aliens moet verkas. Die ANC-EFF hou vol dat hul broerderskap in Afrika hierdie kriminele die reg gee om hier te maak en doen net wat hulle wil, insluitend om dwelms aan gangsters te verskaf wat die genocide op die Cape Flats aanblaas en van ons jonk seuns en dogters druggies maak. En terwyl die commanders vanie rebelle groep die EFF c...

Stellenbosch ge-pisserry, is dit regtig racism?

Prent
'So wat maak vir Babalo Ndwayana so special dat sy interpretation van racism deur die media aangeblaas word?' Naarheidwaarheid se tjomie kom een aand by die huis dik gesuip en van gesuipgeit loop staan en pee (urinate of pis in diep Afrikaaps) hy soema langs die fridge. Die Naarheidwaarheid is dat hy nie die eenigste een is wat al weëns gesuipgeit iewers gepee het waar nie 'n toilet wassie... So? •Het iemand al die suspended "racist" ge-interview en sy kant van die storie geluister? •Het iemand by hom gehoor waarom hy dit gedoen het? •Het die Swart student dalk iets vroër met hom gedoen? •Het jy wat soe saam "racism" skree saam gepee? •Was Jy daar? Of spring jy oek maar oppie bandwagon sonder eenige bewyse? Theuns du Toit staan ​​tereg op aanklagte van huisbraak, opsetlike saakbeskadiging en crimen injuria. Foto: Weekend Argus Volgens die Vice-chancellor Professor Wim de Villiers word sulke optrede nie ge-tolerate by die institution ni...

Israeli terroriste target Palestinian joernaliste al sedert die begin van hul occupation.

Prent
Ses-en-tagtig (86) Palestynse joernaliste is sedert 1967 vermoor, die jaar toe Israel die Wesoewer en Gasa beset het waarvan an estimated 50 Palestynse joernaliste sedert 2000 vermoor is terwyl ses in die besette Palestynse gebied die afgelope twee jaar koelbloedig gedood is. Reporters Without Borders het intussen gesê dat 144 Palestynse joernaliste sedert die weeklikse Great March of Return protests aan die ontvangkant van live ammunition, rubber bullets, stun granates of traangas was wat deur Israeliese terroriste, Naarheidwaarheid bedoel soldate en polisie in besette Palestynse gebiede afgevuur was sedert die betogings in 2018 begin het. En al wat die international community doen is om die Palestinian killer machine, Israel te condemn, maar wat hulle nie doen nie is om op te tree teen die occupying state soos innie geval van Russia en hul occupation van Ukraine. Lees ook:  Hoe die Russian invasion van Ukraine die Weste se skynheiligheid expose. Die ...

Slegs geklasifiseerde "Coloureds" het Kolonialisme in Suid-Afrika ervaar.

Prent
Die Klein kinders van Krotoa wat as "Colored" geklasifiseerd was is die eenigste groep in Suid-Afrika wat eintlik gekoliniseer was. 'n Paar bekende African-Americans Foto: Google As jou van Williams, Johnson, Smith, Jones of eenige iets behalwe "African" is; jy praat 'n Europese taal; Jys Black "African" en jy woon in 'n stad of dorp iewers inie USA, Suid-Amerika, die Caribbean of Europe soos die gesigte oppie pic hier bo, dan kan jy met alle reg claim dat jy ge-colonise was. 'n Painting wat Colonisation in die voormalige Zaire (Democratic Republic of Congo) uitbeeld Credit: Zaire Archives Kô ôs beweeg bietjie nader aan die huis...  As jy Black African innie Democratic Republic of Congo (DRC) is, jy praat Fraans en jou naam is Jean, Marie, Joseph, Andre, Theresa of eenige ander Franse naam (om net die top 5 most popular name daar te noem) of as jy Black in Angola is en jy loop rond met 'n Portuguese naam of van, dan mag jy 'n lank b...

27April 1994: Invasion Day Round2, toe Kaapstad 'n racist city geword het, hiers hoekom.

Prent
'Gedwonge integrasie is slegs aan Inheemse Kaapenaars wat geklasifiseerd is as "coloreds" townships en voormalige Wit Suburbs gebonde terwyl besette Swart gebiede in Kaapstad en die Wes-Kaap in geheel pikswart behou word wat natuurlik erg stink van #blackprivilege en #blacksupremacy.'  Die Noordelike Voorstede wat insluit Kraaifontein, Delft en Belhar, Heidelberg wat Strand en Eersterivier insluit, Mitchell's Plain en Phillipi oppie Cape Flats, die Atlantic seaboard wat areas soos Parklands insluit, die Southern Suburbs wat gebiede soos Vrygrond insluit, selfs die platteland en al die voormalige Indigenous Capean areas was oor die jare ge-integrate met onwettig land thieves wat deur die neocolonialist ANC regeering na Kaapland, veral die Wes-Kaap gebus was. Wanneer daar 'n nuwe ontwikkeling in indigenous Capean-gebiede oftewel "colored areas" ontwikkel was sedert 1994 en nog steeds word, is die meerderheids begunstigdes Black African land thi...