CCC plaas tuisgemaakte doodskiste voor die vekeerde Ou se hek.
Dis regtig 'n uitstekende bewusmakings campaign, maar dit sou soveel meer impak gehad het as dit voor die regte amptenare wie direk vir ons veiligheid verantwoordelik is se deure geplaas was.
Horderde homemade kisse, plakaarte en tshirts met victims se fotos op word deur die Cape Colored Congress op 'n veld geplaas om bewusmaaking van die horderde Bruin mense wat al weëns misdaad veral gang related shootings oppie Flats gedood is FOTO: CCCfacebook
Die CCC blameer die provinsiale DA regeering, die stadspolisie en law enforcement vir die ANC en SAPS se inability om misdaad insluitend gangsterism op die Kaapse Vlakte hok te slaan.
Lees ook| Die Provincial Government (DA) is nie responsible vir jou safety nie.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (en nie Law Enforcement of die premier se kantoor nie) het die land se jongste misdaadstatistieke laasweek bekend gemaak wat die vierde kwartaal van die 2021/22-boekjaar, Januarie tot Maart 2022, dek.
En volgens SAPS (nie LEAP nie) is 6,083 mense oor die kwartaal vermoor (meer as 22%) – die ekwivalent van 68 mense per dag – wat die hoogste getal is wat oor hierdie tydperk in die afgelope vyf jaar aangeteken is.
Dis hoekom wanneer daar teen misdaad regoor die land betoog word weet die gemeenskappe presies vir wie om te blameer en dus demand hulle gewoontlik dat Bheki Cele hulle moet kom toespreek en gesig moet kom wys en nie die premier van die provinsie of die stad waar hulle protest se city police nie, hieronder is 'n voorbeeld danksy EWN...
'n Berig wat handel oor protesaksie wat die nasionale regeering geskud het - EWN
En sedert gemeenskappe aanhou demand en die Police Minister Bheki Cele die warmte begin voel word nuwe recruits op gelei om in die polisie indiensgeneem te word.
Cele (en nie die provinsiale MEC nie) het gesê meer as 10000 polisiebeamptes is reeds besig om opleiding te kry en sal in eenhede soos Openbare Orde Polisiëring, die Taktiese Reaksie Eenheid, die Spesiale Taakmag en ander eenhede ontplooi word.
Cele (en nie die provinsiale MEC nie) het gesê meer as 10000 polisiebeamptes is reeds besig om opleiding te kry en sal in eenhede soos Openbare Orde Polisiëring, die Taktiese Reaksie Eenheid, die Spesiale Taakmag en ander eenhede ontplooi word.
Die nasionale minister sê dat dit gefinansier sal word deur 'n deel van die R5,8 miljard wat deur die Nasionale (en nie provinsiale) Tesourie bewillig is om die polisie op te skerp.
Cele het ook gesê nog 'n groep van 5000 beamptes sal in die volgende fase van werwing aangestel word.
Nog 'n rede hoekom inwoners en opposisie partye regoor die land weet vir wie om direk verantwoordelik te hou vir ons veiligheid, maar in sekere Bruin woongebiede in Kaapstad word inwoners mislei om te glo dat dit die provinsiale DA regeering se skuld is dat crime in Kaapstad 'n probleem is, asof dit net Kaapstad is wat 'n crime probleem ervaar weëns 'n 'onbevoegde DA regeering wat nie crime hier kan bekamp nie'.
Volgens City of Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis het die Stad Kaapstad amper R5,5 miljard goedgekeur om die stad veilige te maak terwyl die LEAP-beamptes vordering gemaak het in die vermindering van misdaad in baie brandpunte rondom Kaapstad.
"To help make Cape Town safer, the City has passed a R5,4 billion Safety budget this financial year, with funding for 150 more officers this year alone, and R86 million for CCTV and new crime-fighting tech in 2022/2023" skryf Hill-Lewis op sy Facebook blad.
"While the LEAP officers have made impressive inroads into reducing crime in many hotspots around Cape Town, it is clear that we cannot do it alone. Hard working police officers in this province desperately need additional resources and support from national government" skryf hy.JP Smith het op Hill-Lewis se post ge-comment "Devole the powers of the South African Police Service over to Provincial government. The same as our electricity, the same as our transport".
So die Naarheidwaarheid is dat die DA hul bes probeer om SAPS by te staan om misdaad en veral gangsterism te bekamp, maar die CCC se haat vir die DA weëns hul jare lange ondersdrukking van die Bruinmense in die Wes-Kaap domineer hul comprehension om nugter na die kwessie te kyk.
Nou wonder Naarheidwaarheid wanneer gaan die party besef dat hulle eintlik 'n groot joke is vir Bheki Cele en sy provinsiale police commissioners gedurende meetings omdat hulle die provinsiale regeering target inplaas van vir Cele en kie wat te incompetent en somige te korrupt is om hul werk te kan verrig.
So meer die DA blameer word hoe minder sal die nasionale ANC in Bruin gebiede doen omdat hul optrede die DA sleg lyk en die CCC die ball reg in die ANC se favour speel om die DA as 'n mislikte regeering te kan uitkryt.
Die probleem wat die Mitchell's Plain Party wat daagliks support en stemme bloei weens party members en hul leier se arogansie met worstel is dat niemand ander hulle vekeerd kan bewys nie, almal innie party is altyd reg en glo net wat hulle leier vir hulle spin.
Die probleem wat die Mitchell's Plain Party wat daagliks support en stemme bloei weens party members en hul leier se arogansie met worstel is dat niemand ander hulle vekeerd kan bewys nie, almal innie party is altyd reg en glo net wat hulle leier vir hulle spin.
Nog 'n Naarheidwaarheid is dat wanneer dit by basiese dienste soos behuising, onderwys, water, senatasie en elektrisiteit kom, dan is die provinsie en stad direk verantwoordelik en moet hulle verantwoordelik gehou word.
So CCC, vir die soveelste keer, die SAPS, Justice en Correctional departmente is nasionale departmente en dis is die ANC direk verantwoordelik om die land se citizens veilig te hou en nie die provinsiale regeering nie.
So die volgende keer wanneer Bheki Cele weer vir Nyanga en Khayelitsha en ander Swart areas visit, sit terug en dink dan vir wie Swartes blame en vir wie hulle blame.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking