Hernoem Stad Kaapstad na sy indigenous naam //Hui !Gaeb: Hiers hoekom.
Dis nou dieselfde party wat in 2014 die stad Kaapstad se logo verander het en twee indringende tale, een vanaf Britain en die ander vanaf die Oos-Kaap hoër as Afrikaans herken het toe hulle die logo hieronder approved het.
Inelkgeval, die party sê die DA-geleide provinsiale regering het aan Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, geskryf en versoek om die bestuur van die monument oor te neem, dis nou dieselfde party wat 'n provinsiale onderwys department bestuur wie se dubbel medium Engels en Afrikaanse skole briewe net in Engels na ouers toe stuur, maar dis 'n gesprek vir 'n ander dag.
Dit kom te midde van 'n woede oor die moontlike hernoeming van die monument wat meer as vier dekades gelede opgerig is om die taal en sy erfenis te vier.
Maar hoe belangrik is naamsverandering om herkening te gee of soos in hierdie geval erfenis te behou?
En sal die DA ook 'n naamsverandering vir die Stad Kaapstad teenstaan sou indigenous groups dit voorstel?
Naamsveranderinge het na die val van Apartheid 'n algemene gesig in Suid-Afrika geword.
Plekke, airports, monumente en strate se name is ge-change om anti-Apartheid helde te celebrate en om aan die "native mense" (native mense in hakkies) van die gebied waar hulle woon erkening te gee.
Onlangs is Die Baai se naam vanaf Port Elizabeth na swaar oppie tong Gqeberha toe verander, die stad se lughawe se naam is ook verander na Dawid Kruiper Lughawe en vroër was die municipality gedoop na Nelson Mandela Baai om herkening aan die anti-apartheid aktivus en die stad se oorspronklike mense te gee.
Oor die jare was Johannesburg se lughawe na 'n ANC president OR Thambo hernoem en in Durban was 'n nuwe airport na die Zulu koning, King Shaka genoem.
Maar in Kaapstad word die geskiedenis van die oorspronklike mense nie herken nie, die Kaapse lughawe heers steeds die stad se colonial naam omdat daar groot teenkanting was vanaf die Indigenous Capean oftewel "colored" community dat selfs dreigemente van oorlog deur die toe nuutsgestigte Gatvol Cape Townion gemaak was sou die stad se lughawe se naam verander word na Apartheid moordenaar Winnie Madikizela-Mandela soos die Rooikappie-rebelle, die EFF dit wou hê.
Maar die Indigenous Capeas of Bruinmense van die Kaap wou niks verstaan nie en het voorgestel dat die Lughawe na Apartheid vegter Ashley Kriel of na KhoiKhoi moeder Krotoa hernoem moet word.
Die ANC het voorgestel dat die airport na Nelson Mandela hernoem word en die DA wou dit as Kaapstad Internasionaal bly hou.
Die Indigenous mense van die Kaap se voorstel is toe afgeskiet omdat so 'n naamsverandering nie die neocolonialist ANC se beleid sou steun nie omdat dit ander sou bewus maak aan wie die Kaap eintlik behoort en wie eintlik die Apartheid regeering innie Kaap ge-fight het toe hier 60% Bruinmense en 20% Wit en Swart mense respectively was.

So oor die jare is...
•Pietersburg na Polokwane verander om die mense daar te erken.
•Pretoria se city council word Tshwane Municipality genoem om aan die oorheersende Tswana nasie in die hoofstad herkening te gee.
•Durban se municipality heers Ethekwini Municipality om dat dit glo aan die Zulu volk behoort.
•Bloemfontein, City of Mangaung om aan die Basotho erkening te gee terwyl...
•Kimberley se municipality ook na anti-apartheid vegter Sol Plaaitjie hernoem is en nie aan 'n indigenous van die Nama of San mense daar nie.
So as dit die geval is soos hierbo aangedui, is die Naarheidwaarheid dat daar geen rede is hoekom die Moederstad se municipality nie na //Hui! Gaeb-munisipaliteit hernoem kan word nie.
Ook is daar geen rede dat die international airport in die Kaap ook nie na KhoiKhoi moeder Krotoa hernoem kan word nie.
Die nasionale ANC en provinsiale DA regeerings weet hoe belangrik 'n naam is en dus word daar geen voorstelle soos hierdie gemaak nie of dit word net blatant geignoreer.
En jy uncultured "kleurling" wat nou gaan sê 'geld kan vir beter goed soos huise en skole gebruik word', ja Naarheidwaarheid stry nie, maar dit is nie asof die geld vir Bruinmense huise en skole gaan bou nie en as geld gebruik kan word om aan ander erkening te gee, dan hoekom moet jy aan die kortse end trek?
'n Stad, plek of selfs international airport se naam is so belangrik omdat baie mense nuuskurig is oor waar dit vandaan kom.
As iemand na Durban toe travel vanaf oorsee en sien die stad word gedien deur King Shaka international, click of tap hulle oppie naam en walla, daar verskyn nie hele history van King shaka en die Zulu nasie.

Dieselfde is die geval met OR Thambo international waar die ANC se geskiedenis vertel word.
So dink jou in as mense sou moet in type Krotoa international en begin lees oor wie sy was en begin leer dat al die Nguni-bantu tribes wat vandag //Hui !Gaeb oftewel Kaapstad occupy eintlik nie oorspronklik van hier issie soos die ANC die land en die res van die wêreld will laat glo dat die land occupiers wat tans die Kaap beset eintlik die natives van Kaapland is.

Of hulle lees dat Ashley Kriel ook gedood was nes die Swart Apartheid vegters deur die Apartheid regeering toe die "Colored" youth vir die bevryding van Kaapland hier teen die oppressive regime geveg het en gedood was?
Of dat Kaapstad eers deur die inheemse KhoiKhoi waarvan die geklasifiseerde "coloreds" direkte afstamelinge is as //Hui !Gaeb bekend was voordat die Colonialist dit na Kaapstad gedoop het?
Dis hoe belangrik plekke en ander name en naamsveranderinge is en dis tyd en sal net regverdig wees dat die oudste en oorspronklike mense van die land ook herkening geniet nes die ander tribes wat Suid-Afrika oor die jare hul tuiste kom maak het en nou will aanspraak daarop maak.
Dis tyd dat die Inboorlinge van //Hui !Geab (Bruinmense van Kaapland) se geskiedenis in plek, straat, monumente, lughawens en ander name reflect en vertel word, maar soos altyd is daar ruimte vir jou om met die Naarheidwaarheid te verskil.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking