Israeli terroriste target Palestinian joernaliste al sedert die begin van hul occupation.
Ses-en-tagtig (86) Palestynse joernaliste is sedert 1967 vermoor, die jaar toe Israel die Wesoewer en Gasa beset het waarvan an estimated 50 Palestynse joernaliste sedert 2000 vermoor is terwyl ses in die besette Palestynse gebied die afgelope twee jaar koelbloedig gedood is.
Reporters Without Borders het intussen gesê dat 144 Palestynse joernaliste sedert die weeklikse Great March of Return protests aan die ontvangkant van live ammunition, rubber bullets, stun granates of traangas was wat deur Israeliese terroriste, Naarheidwaarheid bedoel soldate en polisie in besette Palestynse gebiede afgevuur was sedert die betogings in 2018 begin het.
En al wat die international community doen is om die Palestinian killer machine, Israel te condemn, maar wat hulle nie doen nie is om op te tree teen die occupying state soos innie geval van Russia en hul occupation van Ukraine.
Lees ook: Hoe die Russian invasion van Ukraine die Weste se skynheiligheid expose.
Die koelbloedige moord op Al Jazeera-joernalis Shireen Abu Akleh glo deur Israeliese terroriste innie besette Wesoewer het 'n kollig gewerp op die hoë koers van Israeliese aanvalle op mediawerkers, veral Palestyne, en die relatiewe straffeloosheid waaronder hulle funksioneer.

Die lewelose ligaam van Al Jazeera verslagdoener Shireen Abu Akleh met PRESS bright op haar bulletproof vest lê langs haar kollega kort nadat sy glo deur Israeli terrorists vermoor is.
’n Aanvanklike ondersoek deur Israeliese terroriste het getoon dat Abu Akleh sowat 150 meter van Israeliese terroriste af was toe sy noodlottig in die kop geskiet is, het die Israeliese dagblad Haaretz berig.
Die koeël is 5,56 millimeter in deursnee en is uit 'n M16-geweer geskiet, het Haaretz gesê.
Volgens die ondersoek is dit nog onduidelik of Akleh deur Israeliese terroriste gedood is of “Palestynse gewapende mans" nie.

Die ligaam van die vermoorde joernalis kom by haar familiehuis in Oos-Jerusalem aan.
Maar Palestynse amptenare, Al Jazeera en twee verslaggewers wat saam met Abu Akleh was hou vol dat sy deur Israeliese magte koelbloedig vermoor is.
Abu Akleh het 'n serebrale snywond en skull fractures opgedoen nadat sy direk in die kop geskiet is, het 'n Palestynse patoloog gesê.
“The bullet has caused a complete laceration of the brain and skull,” het Rayyan al-Ali, direkteur van die Forensiese Geneeskunde Instituut by die Al-Najah Universiteit, op 'n perskonferensie gesê nadat hy 'n lykskouing in Nablus gedoen het.
Hy het gesê Abu Akleh is op 'n afstand van meer as een meter geskiet en het bygevoeg dat die koeël deur 'n misdaadlaboratorium ondersoek sal word om te bepaal watter tipe wapen gebruik is.

Qatar, die Arab League en Jordan het almal die skietdood van Abu Akleh veroordeel, en in die Jordaniese hoofstad Amman het 'n groep joernaliste en aktiviste 'n solidariteitsoptog buite Al Jazeera se kantore gehou.
Israel se minister van verdediging, Benny Gantz, het 'n deursigtige ondersoek belowe en gesê hy is in kontak met Amerikaanse en Palestynse amptenare.
Die Israeliese weermag het aanvanklik voorgestel dat Abu Akleh moontlik deur verdwaalde vuur van Palestyne gedood is, maar Gantz was Woensdagaand versigtiger.
“We are trying to figure out exactly what happened,” het hy gesê. “I don’t have final conclusions.”
Hy het gesê Israel het die Palestynse mediese span wat 'n voorlopige lykskouing uitgevoer het gevra om die noodlottige koeël vir verdere ondersoek te oorhandig.
Die hoof van die Palestynse forensiese instituut, Rayan al-Ali, het vroeër Woensdag gesê die koeël is vervorm, en dat hy nog nie kan vasstel wie dit afgevuur het nie.
Shireen Abu Akleh besig om Verslag innie occupied Wesoewer (Wesbank) te doen.
Israel se minister van verdediging, Benny Gantz, het 'n deursigtige ondersoek belowe en gesê hy is in kontak met Amerikaanse en Palestynse amptenare.
Die Israeliese weermag het aanvanklik voorgestel dat Abu Akleh moontlik deur verdwaalde vuur van Palestyne gedood is, maar Gantz was Woensdagaand versigtiger.
“We are trying to figure out exactly what happened,” het hy gesê. “I don’t have final conclusions.”
Hy het gesê Israel het die Palestynse mediese span wat 'n voorlopige lykskouing uitgevoer het gevra om die noodlottige koeël vir verdere ondersoek te oorhandig.
Die hoof van die Palestynse forensiese instituut, Rayan al-Ali, het vroeër Woensdag gesê die koeël is vervorm, en dat hy nog nie kan vasstel wie dit afgevuur het nie.
Intussen dring Amerikaanse aktiviste op 'n onafhanklike ondersoek aan en het Israel se 'strafvry' mishandeling van Palestinians veroordeel.
Palestynse rights advocates innie USA het 'n beroep op die Biden-administrasie gedoen om 'n onafhanklike ondersoek na die moord op Abu Akleh te eis, en gesê dat Israel nie toegelaat moet word om homself te ondersoek nie.
“You can’t ask the Israelis to investigate themselves when they’ve been abusing human rights for over 70 years and expect them to arrive at a different result that they’ve been arriving after all these decades,” het Abuznaid aan die nuus kanaal Al Jazeera gesê.

Israeli was aktyd krities oor Al Jazeera se dekking oor hul optrede teen Palestyne, maar laat oor die algemeen toe dat die satellite channel se joernaliste vrylik daar operate.
Betrekkinge tussen Israeliese magte en die buitelandse media, veral Palestynse joernaliste, is uiters gespanne omdat die Apartheid state nie altyd hou van die manier hoe die Naarheidwaarheid vertel word nie.
Israeli terrorist kom al sedert die begin van die besetting van Palastine weg met oorlog misdade insluitend die bombadeering van hospitale, veilige hawens, kinders en onskuldige mans en vroue wat al die norm in die konflik geword het.
Die rasistiese moordadige Israeliese optrede teen Palastyne en so-ook ander insidente waar mense van kleur gedood word, word eenvoudig nie op dieselfde vlak opgeneem soos in die geval waar Wittes sterf in konflik gebiede nie en die konflik in Oos-Europa het die Weste se dubbel standaarde expose.
Teen Israel wat vir jare Palastyne uitmoor sal daar nie opgetree word nie soos in die geval van Russia met hul occupation van Ukraine nie, omdat onskuldige mense insluitend joernaliste met bullets wat deur die Amerikaanse tax payer ge-fund word in Palestine gedood word.
Niemand is safe in Palestine nie, nie eers die messenger nie.
'Don't shoot the messenger' issie innie Israeli se book of war geskryf nie en terwyl die wêreld niks anders doen behalwe net condemn nie, sal die Apartheid Israeli regeering vir nog klomp jare met crimes against humanity wegkom.
Jy het die reg om anders te voel.
Bronne: Various
Opmerkings
Plaas 'n opmerking