Stellenbosch ge-pisserry, is dit regtig racism?
'So wat maak vir Babalo Ndwayana so special dat sy interpretation van racism deur die media aangeblaas word?'
Naarheidwaarheid se tjomie kom een aand by die huis dik gesuip en van gesuipgeit loop staan en pee (urinate of pis in diep Afrikaaps) hy soema langs die fridge.Die Naarheidwaarheid is dat hy nie die eenigste een is wat al weëns gesuipgeit iewers gepee het waar nie 'n toilet wassie...
So?
•Het iemand al die suspended "racist" ge-interview en sy kant van die storie geluister?
So?
•Het iemand al die suspended "racist" ge-interview en sy kant van die storie geluister?
•Het iemand by hom gehoor waarom hy dit gedoen het?
•Het die Swart student dalk iets vroër met hom gedoen?
•Het jy wat soe saam "racism" skree saam gepee?
•Was Jy daar? Of spring jy oek maar oppie bandwagon sonder eenige bewyse?
Theuns du Toit staan tereg op aanklagte van huisbraak, opsetlike saakbeskadiging en crimen injuria. Foto: Weekend Argus
Volgens die Vice-chancellor Professor Wim de Villiers word sulke optrede nie ge-tolerate by die institution nie.
"We acted swiftly and decisively to uphold our commitment to a culture inclusivity. What happened at Huis Marais is not acceptable. No student has the right to diminish another student's human dignity or rights in this way," sê hy aan News24.
Volgens die berig wat verskyn op die biased media online platform was dit volgens 'n online petition 'n racist incident, en ons almal wiet wie skree gedurig racism oor eenige nonsense en dan word dit later anders bevind en dan is die einste biased media tjoepstil oor die outcome.
"A video that was shared widely on social media, showed the white student urinating on a desk. The person who is filming asks him why he is "peeing in [his] room". The man mumbles that he is "waiting for someone". Volgens die berig in News24.
So Hy het ge-mumble... was dit dalk 'n situasie soos die geval van Naarheidwaarheid se tjomie?
According to Babalo Ndwayana, dis nou die ou wie se goete op gepee was - "when the recording stopped, the student told him that "it’s a white boy thing” which he interpreted to mean “this is what they [white boys] do to black boys”.
Volgens Babalo Ndwayana sal hy vir Theuns du Toit vergewe nadat hy klaar die storie in sy favour as "racism" gespin het. FOTO: Google

So volgens die Swart laaitie se interpretation beteken "it’s a white boy thing” soema nou “this is what they [white boys] do to black boys".
Waarom? Omdat hy weet as hy race aan sy argument attached sal hy die exposure kry wat hy will hê.
En guess what? Nes met baie ander gevalle insluitend die Brackenfell High incident skree die hele land racism including hulle biased media based op 'n swart #blackprivilege se interpretation, sonder 'n voledige investigation.
•So wat maak vir Babalo Ndwayana so special dat sy interpretation van racism deur die biased media aangeblaas word?
•Is dit om hy swart is?
•Bevoordeel is?
Wel die hele storie stink van #blackprivilege en julle kan maar vir Naarheidwaarheid kritiseer oor die Naarheidwaarheid, dit maak mens wel bollewange maar ook vry.
Die swart ama2000s word van kleins af deur hul rasistiese ouers ge-train om van alles 'n race issue te maak en dan bly net hulle die innocent victims en die res Bruin, Wit en Indians die perpetrators.
Die swart majority mag racist optree teen wie hulle will en wieookal hulle will en ons hoor nooit niks van hulle rasisme nie.
Die land se baised media maak glad nie 'n bohaai oor racism teen minorities nie.
Die majority mag minorities allerhande lelike name skree insluitend malauw vir "coloreds" wat hond beteken, Wittes word pink pigs genoem, maar verwys na die majority as aape en all hell breaks loose.
Dis okay as hulle na ander as diere verwys, maar na hulle mag ander nie as diere verwys nie, nou wonder Naarheidwaarheid hoekom?
Die waarheid is dat die swart majority kom absoluut niks oor wanneer hulle racism teenoor minorities beoefen nie, dis soos 'n reg wat net hulle mag geniet, nes die reg tot vryheid van spraak.
So jy wat hou van gatkruip, soos bogestuit kritiseer maar en kyk of Naarheidwaarheid omgee.
Naarheidwaarheid glo dat daar eers voledig investigate moet word voor aantygings gemaak word en aksies geneem word.
Ook dat daar regverdig moet opgetree word want glo my sou dit omgedraai was sou die storie onder die mat weggeveë was terwyl Babalo Ndwayana steeds getrou klasse bygewoon het.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking