27April 1994: Invasion Day Round2, toe Kaapstad 'n racist city geword het, hiers hoekom.

'Gedwonge integrasie is slegs aan Inheemse Kaapenaars wat geklasifiseerd is as "coloreds" townships en voormalige Wit Suburbs gebonde terwyl besette Swart gebiede in Kaapstad en die Wes-Kaap in geheel pikswart behou word wat natuurlik erg stink van #blackprivilege en #blacksupremacy.' 

Die Noordelike Voorstede wat insluit Kraaifontein, Delft en Belhar, Heidelberg wat Strand en Eersterivier insluit, Mitchell's Plain en Phillipi oppie Cape Flats, die Atlantic seaboard wat areas soos Parklands insluit, die Southern Suburbs wat gebiede soos Vrygrond insluit, selfs die platteland en al die voormalige Indigenous Capean areas was oor die jare ge-integrate met onwettig land thieves wat deur die neocolonialist ANC regeering na Kaapland, veral die Wes-Kaap gebus was.

Wanneer daar 'n nuwe ontwikkeling in indigenous Capean-gebiede oftewel "colored areas" ontwikkel was sedert 1994 en nog steeds word, is die meerderheids begunstigdes Black African land thieves van ander provinsies as deel van die DA en die ANC-EFF se siek plan om die getalle in die voormalige majority "colored" of Brown African provinsie "reg" te kry.

Dieselfde gebeur nie in die ou Swart gebiede van Kaapstad nie en so ook vind "intergration" nie plaas in nuwe besette "Black African" gebiede innie Kaap nie.

'n Eenvoudige voorbeeld van waarvan Naarheidwaarheid op hierdie so sogenaamde "freedom day" skryf (wat my natuurlik nou 'n racist maak) is die N2Gateway behuisingsprojek in Langa waar die beneficiaries 100% Swart is om vir Langa natuurlik 100% swart te behou, terwyl dieselfde behuising projek in Delft 'n voormalige "colored" area se beneficiaries 80% "Black African" is en nie net "Coloureds" issie, soos in die geval van Langa nie.

Met behuising projekte in Khayelitsha, Nyanga, Phillipi, Masiphumelelo en al die ander occupied areas is dit dieselfde geval omdat die Oos-Kaapenaarse Nguni nie "Coloureds" wat glo drugs en gangsters na "hul" (occupied) areas sal bring daar will hê nie.

Oh ja, Naarheidwaarheid noem dit "hul" (occupied) areas omdat niemand van hulle indigenous aan die Kaap issie, maar word toegelaat deur die neo colonialist Nguni-bantu nasionale regeering met die support van die setlaars provinsiale regeering om daagliks KhoiKhoi grond blatant te steel en  sodoende hokke daarop te bou.

Crossroads Squatter Camp een van die baie onwettige digbevolkte occupied areas in Kaapstad. Foto: Suemtravels

Inplaas daarvan dat die land thieves se illegal structures afgebreek word soos in die geval van die direkte descendants van die Indigenous KhoiKhoi ("Coloureds") s'n, word daar eerder dienste deur die racist setlaars in die vorm van die DA aan die occupiers verskaf.

Die Gaza strip wat deur die Israeli oor die jare systematically ge-occupy word totdaar tot nou amper niks meer van die Palastyne se territory oor issie comes to mind, maar laat Naarheidwaarheid bly by die topic at hand.


Laat ons fokus op Langa en Delft as voorbeelde, Langa word 100% swart behou en sodoende word die skole daar ook 100% swart behou, by 'n 'geïntegreerde' behuisingsprojek in Delft is die meeste inwoners in die nou voormalige indigenous Capean gebied wat eintlik met die hulp van die Holandse regeering vir "Coloureds" in die laat 1980 ontwikkel was nou Swart.

Met die geforseerde intergrasie moet Indigenous Capeans en voormalige ModelC skole transform deur plek te maak vir Nguni-bantu leerders en sodoende moet onderrig taal aangepas word om hulle te akomodeer of anders is die skool gemeenskap natuurlik "racist", dieselfde indringers wat sal nooit sal allow dat "coloureds" by hulle skole onderrig word nie, maar nooit as racist gesien word nie.

Delft is nou 'n majority swart area en die demographics het ge-change sodat die neocolonialist in die meerderheid kan wees en sodoende die laaste sê kan hê innie naam van "majority rules" nes dit hulle pas.

Dieselfde met Khayelitsha en Mitchell's Plein - Khayelitsha word nie ge-integrate nie, maar in Mitchell's Plain word somige Brown Africans (nie diegene wat gatkruip nie) geforseer om met invaders 'n area te deel terwyl ander van die gebied jare op waglyste wag op 'n huis in hulle gebore Wes-Kaapland.

Kaapenaars Brown African en EuroAfrican word gedwing om met Black African vreemdelinge van ander dele van die land wat die Kaap beset te "integreer" wie dit eintlik uiters moeilik vind om met die locals wat hulle hier kom kry het na 1994 se kulture, tradisies en godsdienste saam te leef.

Die invaders weier blatant om te adapt tot die gemeenskap se standaarde en maniere van hoe dinge oor die jare gedoen was en verwag dat die gemeenskap moet verander om hulle te akomodeer of anders is "Cape Town a racist city".

Attitudes wat stink van #blackSupremacy en #blackprivilege wat die land thieves van ander streke buite die Kaap die reg laat geniet om plaaslike rasse en kulture uit te sluit wanneer hulle wil of waar hulle wil en so goed daaromtrend voel.

Die eintlike rasiste kan bepaal wie woon, wie loop skool, wie werk en wie doen sake in 'hul' (occupied) areas, maar wanneer Kaapse Inboorlinge complain of dieselfde argumenteer, word hulle rassiste genoem en die hypocrite invader wat dit met geen skaamte doen nie word eenvoudig die "vulnerable" victims in 'n "racist city".

So die waarheid is dus dat Kaapstad wel 'n rasistiese stad is omdat sedert die BEE Nguni-bantu regeering in 1994 aan bewind gekom het was daar nie 'n enkele nuwe "Coloured" area in die naam van die "Rainbow nation" leun ontwikkel in die Wes-Kaap nie, maar wel tientalle 100% Black townships het reg rondom die inboorlinge se gebiede ge-mushroom.

Net soos in 1652 was gebore Kaapenaars toegemaak op hierdie dag in 1994 met 'n "Rainbow Nation" leun om die Nguni-bantu se illegal occupation van Indigenous KhoiKhoi en San land te fast track om sodoende locals te outnumber en op die "majority rule" reël aanspraak te maak op werk, dienste, behuising, health care en watookal hulle voel hulle moet geniet en verniet ontvang.

Dieselfde het oor die jare in Donbass in die Ooste van Ukraine plek gevat toe die ANC se communist vrinne in Moscow deur leier Catherine the Great in die 1700's die Ukraine met force ge-Russianised het.

Daarna het haar opvolger Stalin Ukrainians laat dood van hongersloot en sodoende die bevolking met etniese Russe vervang, en vandag claim Rusland dit as hulle sin omdat die majority nou daar etniese Russe is.


Sedert 1994 was die indigenous Capeans se werkgeleenthede van hulle ontneem, tik was ge-introduce innie laat 1990 en vroë 2000s terwyl vuurwapens ge-distribute was sodat die KhoiKhoi descendants hulself moet uitroei en sodoende replace word met miljoene Nguni-bantus.

'n liggam van 'n gang turfwar related shooting lê in 'n straat in Mannenberg, Kaapstad. Foto: 2OceansvibeNews

Die Naarheidwaarheid is van meening dat die Wes en Noord-Kaap sedert 1994 heuwig deur die Nguni veral van die Oos-Kaap en na 2010 van KZN en lately selfs deur illegal foreigners vanaf Zimbabwe en die Bantu van Lesotho illegally ge-occupy word.

'n Streek wat vir jare deur die inheemse KhoiKhoi en San bewoon was waar die Nguni-Bantu nêrens te sien was nie, al probeer die huidige rasistiese corrupt regeering hoe hard om die geskiedenis boeke te herskryf om hulle illegal occupation te justify, bly die waarheid 'n naarheid en maak hulle bollewange.


Die Nguni-bantu was en word steeds toegelaat en by tye ge-sponsor om die streek sonder teenkant te invade, maar wanneer die CapeKhoi wat gebore is in die streek hul grond terugneem en huise daarop bou word hulle geskiet en hul huise word afgebreek deur die provinsiale colonialist DA regeering met support van die nasionale regeering wat tjoepstil bly.

Dit was nie genoeg om die twee partye wat later deur die Blacksupremacist groep die EFF gejoin was tevrede te stel nie, daar word ook saam gewerk om die taal van die sogenaamde "kleurlinge" of laat Ek sê Brown Africans te onderdruk nes in 1652 toe hulle voorouers van hul ancestral tongue geweldadig ontneem was.

In Kaapstad was daar minder as tien klein Swart townships innie 1990's en baie meer "coloured" townships en EuroAfrican suburbs voor 1994, nie net omdat dit Apartheid was nie, maar ook omdat die Black African nooit histories die streek bewoon het nie terwyl ander insluitend Asians jare voor hulle hier was.

Langa, Gugulethu, Nyanga, Crossroads, Khayelitsha was van die klein swart townships innie Kaap voor 1994, vandag is dit masiewe areas danksy suksesvolle land invasions en daar is baie selfs groter areas as genoemde regoor Kaapland insluitend Phillipi, Mfuleni, Lwandle, Overcamp, Masiphumelelo en DuNoon... om net 'n paar te noem.


Die invasion is nie net beperk tot die Westelike deel van Kaapland nie, in die Noord-Kaap is daar nou distrikte wat Xhosa name het asof die grond histories aan hulle behoort.

Toe die "Rainbow Nation" leun aan die Kaapse inboorlinge verkoop was het almal geglo dat daar saam aam 'n nuwe nasie gebou sal word en dat almal regverdig behandel sou word, maar hoe vekeerd was inboorling aan Kaapland nie gewees nie?

En dit liewe Naarheidwaarheid leser, is wat Naarheidwaarheid noem #BlackPrivilege en #BlackSupremacy.

'n feit is dat FORCED INTEGRATION and FORCED SEPARATION eintlik presies dieselfde in die teenoorgestelde is wat net tot sekere groepe van toepassing is.

Forced segregation gedurende Apartheid was verkeerd, so-ook is forced integration in die sogenaamde "democracy" waar minorities nie 'n stêm geniet nie omdat watookal die majority voel reg is, moet net so wees en dus is forced integration net op minorities van toepassing.

Dis tyd dat die Indigenous Capean, Brown Africans en ander minorities begin wakker skrik en ten minste probeer saam werk en ophou hulle laat onderdruk en forseer om ander wat nie van die streek issie te akomodeer wat blatant hul (inboorlinge) en hul tuisland disrespect.

Dis tyd dat die streek terug geneem word en soos voor die Union of South Africa 'n onafhanklike staat word of anders gaan die inboorlinge en die res wat reeds suffer weëns rasistiese wette wat teen hulle tel se kinders selfs meer as die Palestyne in Gaza suffer.

Skree asseblief #FreeTheCape nes julle Free Palestine skree omdat charity begin at home en die Indigenous Capeans/"coloureds"/Brown Africans dit netso nodig het soos die mense van Palastine.

Jy voel seker anders.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.