Swart SAPS General skotvry na rasisme aanklagte teen haar in 2016

Afriforum wen rasisme saak teen Swart polisie generaal Foto: Afriforum

’n (SWART) Polisiebeampte wat na bewering neerhalende (derogatory) opmerkings oor ’n (WIT) rekruut se drag, velkleur en gewig tydens ’n parade gemaak het, gaan na 6 jaar uiteindelik op aanklagte van crimen injuria vervolg word.

Die Vervolgingsgesag het nou eers besluit om die SAPD-generaal te vervolg na die intreeding van AfriForum.

Let wel dat daar geen bohaai van die storie in die biased mainstream media gemaak was nie.

Hoekom? Jy het reg geraai. Die oortreder is swart en geniet alle reg om rassisties teen minorities optetree.

Lees ook| Stellenbosch ge-pisserry, is dit regtig racism? 

Daar word beweer dat die (Swart) vrou-generaal die 53-jarige (Wit) kaptein Riana Stander (voorheen Viviers) en ander in 2016 verneder het berig IOL.

Neem asb kennis dat Naarheidwaarheid hul rasse tussen hakkies voeg omdat IOL nie na die oortreder en die victim se rasse verwys nie.

Inelkgeval, volgends die berig het die voorval glo in November 2016 plaasgevind toe die generaal – wat nie in hierdie stadium nie geïdentifiseer kan word nie (terwyl Wit oortredes onmiddelik geïdentifiseer word) – die SAPD Akademie in Oudtshoorn besoek het.

Volgens AfriForum het die generaal Stander en andere opdrag gegee om op die verhoog voor sowat 450 rekrute te staan.

Sy het na bewering derogatory opmerkings gemaak oor Stander se drag, gewig en die kleur van haar vel en dit is met applous en gejuig van die res van die rekrute (wat natuurlik majority of miskien almal swart was) ontvang.


Daar word beweer dat die generaal toe opgemerk het dat “die verhoog te wit was”.

Stander het in November 2016 ’n saak teen die beampte geopen.

AfriForum het gesê weens die trauma en stres wat hierdie voorval meegebring het, is Stander medies ongeskik verklaar om te dien en dus nie meer in diens van die SAPD nie.

Nadat Solidariteit druk op die SAPD uitgeoefen het, is 'n interne dissiplinêre verhoor in 2018 gehou oor die optrede van die generaal.

So vir twee jaar na die voorval het niggie in haar pos gedien en was nie eers consider om geskors te word nie.

Die bevinding was dat die opmerkings wat teenoor Stander en ander amptenare gemaak is, rassisties sowel as neerhalend en diskriminerend was.

Die generaal is daarna in 2019 ge-fire nadat bevind is dat sy ’n oneerlike en onbetroubare getuie is.

Maar guess what?
Die bevinding en sanksie is egter tydens 'n arbitrasieproses omgekeer en die generaal het na die SAPD teruggekeer.

Nou as dit nie #blackprivilege en #BlackSupremacy issie dan weet Naarheidwaarheid nie.

Wit en Bruinmense march en skree saam met Swartes wanneer daar teen Swartes "rasisties" (wat in baie gevalle nie is nie) opgetree word of aanmerkings gemaak word terwyl Swartes mekaar applause wanneer hulle in die algemeen rasisties optree of aanmerkings teenoor minorities maak.

En as dit nie gatkruipery of pure stupidity deur minorities issie dan weet Naarheidwaarheid ook nie.

Bron: IOL

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.