Poor race relations direk die ANC se skuld

Altoewel hulle groepe ge-segregate het, is dit nie deur die Apartheid regime of Wittes wat verskillende groepe mekaar vandag in Suid-Afrika lelike "kykke" gee nie, dis die ANC se skuld.

Daar was nooit probleme tussen swartes en “kleurlinge” nie, daar was united teen apartheid geveg, langs mekaar, skouer aan skouer dat daar selfs geen verskil gesien was tussen "coloreds" en swart nie, almal was soema swart genoem.

Bruinmense het onder die UDF flag saam met die res van die land se Blacks insluitend PAC, ANC en die SACP die Apartheid regime ge-topple as 'n United force met die belofte dat almal dieselfde ge-treat gaan word sou hulle die regeering van die dag word.

Die " Coloreds" en Blacks was nationally United. Dit was die "Coloreds" wat sowat 60% van die Kaapkolonie se bevolking verteenwoordig het wat die Kaap bevry het terwyl die Swartes in die res vannie land ge-fight het.

In ander woorde die Apartheid regime het die rasse groepe eintlik vereenig deur saam te veg teen die regime wat later vir alles wat in die ANC Suid-Afrika sou verkeerd loop blameer sou word.

Met die val van Apartheid en die begin van 'n nuwe era van 'n nie rassige land waarby almal sal baatvind was veral die Kaapse "Kleurlinge" mislei met 'n rainbow nation droom om hul grond gebied oop te maak vir ander om hier met hulle in vrede 'n nasie te kom bou.

Alles was okay totdat die ANC begin het om rasistiese beleide en wette toe te pas.

Die behuisinglys innie Kaap word geskrap sodat ander van buite die Kaap huise en dienste ontvang en sodoende die demographics van die streek verander ba Swart.

Lees ook|

Werksgeleenthede word aan swartes van buite die Kaap gegee terwyl die Inboorlinge vannie Wes-Kaap vergaan in armoede en dwelms.

Dit en baie ander rasistiese wette kon hulle met wegkom deur verskeie leuns te vertel wat soveel kere repeat was dat dit nou al so te sê die waarheid geword het.

Die Naarheid Waarheid is dat die vyandigheid tussen INHEEMSE Kapenaars AKA as "Kleurling" en die Nguni-bantoe of Swartes geskep is deur die Swart rassistiese ANC regering wat vir almal gelieg het deur te propageer dat "Kleurlinge" dit beter gehad het onder Apartheid en dit waarskynlik die rede is hoekom "Coloureds" volgens die ANC nie aan die struggle deelgeneem nie.

Lees ook|

So nee, die Witman het geen hand in hierdie vyandigheid tussen Swart en Bruin nie en daarom spreek Naarheidwaarheid albei gelyk aan.

Die een is 'n oppressive setlaar terwyl die ander een 'n oppressive neocolonialist is wat "kleurlinge" vir 'n tweede keer will colonise deur hul taal en kultuur te verdruk netsoos in die geval van 1652.

Dis die racist ANC se BEE regime wat direk die oorsaak is van "Kleurling" werkloses, dakloosheid, armoede en ander social ills in die Wes-Kaap, 'n streek waar almal wat nie oorspronklik vandaan is nie, huise besit, werk en soos kings en queens lewe wat veroorsaak dat daar na mekaar ge-grim word omdat alles dit at the expense of the indigenous people daar plek vat.

Dis die Azania Nguni-bantu se lack of respect teenoor die Kaapse inboorlinge, hulle entitlement en Black supremacy houdings wat bydrae dat somige Kaapse inboorlinge en hulle so voel oor mekaar en nie die Witman nie skuld nie.

So die @Naarheidwaarheid is dat Whities nie alleenlik of direk responsible is vir die animosity tussen die verskillende rasse in Suid-Afrika nie, die Darkies is.

Jou vraag aan my was, "hoekom dink Ek was daar altyd probleme tussen Bruin en Swart mense", my antwoord is daar was nooit gewees nie, swartes en nie wittes het die animosity create.

En indien jy voel Ek is 'n Apartheids apologist... Netsoos Ekkie omgee of jy my 'n rasis noem oor my waarheid nie, netso worry Ek ook nie as dit ook jou gevoel oor hierdie rubiek issie, hoetewel jy nes Ek die reg tot jou opinie het.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.