Gatkruiper "colored", skree 'Racism' wanneer die Victim Bruin ook is!

'Dis omdat "Coloureds" mekaar gedurig piemp en afstaan om goed voorie invader te will lyk, wat hulle mekaar so min vertrou en natuurlik een van die redes is hoekom "coloureds" nie kan saam staan en veg vir wat hulle regtig toe kom nie soos die geval van die Nguni-bantu nie.'

Dis glo "fake news" wat tot die brutal moord op 'n Uber driver gely het - Uber het geen statement release nie, hy was volgens die Swart Afrikaanse Polisie 'n Uber driver Foto: TimesLive

Naarheidwaarheid het al van die mees horrific tales gehoor, clips en photos gesien van indigenous Capean oftewel "colored" mense wat deur die Nguni-bantu brutally vermoor word of was.

Jonk of oud, man of vrou, soveel waarvan baie innocent indigenous mense was, is al deur die Nguni-bantu vermoor in mop attacks of bundu violence regoor die Kaapse Vlakte, Kaapland en Suid-Afrika, maar nooit hoor Naarheidwaarheid dat eenigeen al ooit gearresteer was vir die moorde op die oorspronklike mense van die land nie.

Nooit hoor Naarheidwaarheid dat veral die taxis, bakkies, of motors waarin Bruin victims ge-transport was tot die plek waar hulle lewendig gebrand was voordat hulle halfpap geslaan was nadat vroue victims eers verkrag was word ge-conviscate nie.

Nooit hoor of lees Naarheidwaarheid Bruinmense so uit hul vele spring en "RACISM" skree nie wanneer 'n Bruinman of vrou deur bloedlustige Swartmense vermoor was nie, soos in die geval van 31 jaar Abongile Mafalala wat deur somige lede van die Parkwood gemeenskap vermoor was omdat hulle hom as 'n kidnapper suspect het.

Dis altyd net "hai shame", "This needs to stop", "RIP", "He didn't deserve it", maar nooit accuse hulle die Swart gemeenskap van racism nie, maar is gou om hul eie te condemn en racism te skree wanneer 'n paranoid Bruin gemeenskap die wet in hul eie hande neem weëns die talle kidnappings op die Kaapse Vlakte wat deur swartmans of hulle nou local of foreigners is uitgevoer word waarby veral BRUIN vroue en kinders die victims is.

By nou al is Naarheidwaarheid seker al soos gewoontlik 'n racist, maar soos jy by nou al weet is Naarheidwaarheid min gespin oor daardie benoeming.

Inelkgeval, 14 mense is aangekeer nadat Abongile glo deur mense in Parkwood aangeval en vermoor was omdat (as dit waar is wat SAPS sê) 'n idioot die leun van 'Hy wou kinders kidnap' sonder feite of evidence geglo het en dit versprei het en deur almal geglo was, wat 'n alledaagse verskynsel in die Bruin gemeenskap is.

Onthou die Swart Afrikaanse Polisie doen alles in hul vermoë om hul Swart broers te beskerm wanneer hulle die perpetrators is en sal dus die storie ook in hul favour spin.

So Naarheidwaarheid wassie oppie scene nie en bly ook nie in Parkwood nie, so watookal die waarheid is, maak nogsteeds nie wat gebeur het met Abongile reg nie veral nie sonder konkrete bewyse nie.

Abongile (31) 'n Uber driver met nog twee jongens innie sy kar was glo volgens gerugte deur twee "gangsters" ge-rob voordat hulle geskree het dat Hy kinders probeer kidnap het, weëreens Naarheidwaarheid wassie daar nie en weet dat Uber drivers gewoontlik alleen operate Foto: Social Media

Wat vir Naarheidwaarheid significant is, is dat ons ken die Swart victim se naam, sy age en familie status, maar van die duisende "Coloureds" wat al wrongfully accused en vermoor was deur die Nguni-bantu weet ons niks en ons worry ook nie, want volgens somige Bruinmense self was die vermoorde natuurlik 'n criminal wat sy dood deserve het en was die bloedlustige Nguni-bantu nie racist soos innie geval van die indigenous mense van Parkwood nie.

Die vermoorde Kaapse inboorlinge is maar net nog gewone moord statistieke, dieselfde soos in die geval van plaasmoorde wat maar net opgeteken word as gewone moorde al stink die scene van rassehaat en ethnic cleansing.

Ja dit is 'ethnic cleansing' en genocide omdat diegene wie die Indigenous Capeans aanval en op sulke onmenslike maniere vermoor Nguni-bantu is en hulle word net nooit gevang en voor 'n hof gebring nie soos nou in die geval van Abongile se killers nie, omdat die regeering van die dag so te sê 100% Nguni-bantu is.


Dis 'n repeat van Apartheid maar in reverse toe Wittes aan almal kon doen net wat hulle will en skotvry vannie toeneel af wegloop, maar sou jy dit waag om aan 'n whitey te raak was tronk jou naam.

Toe het almal racism geskree teen die Wit regeering, maar deesdae is daar soveel gatkruipers in ons middle wat eerder die Nguni-bantu sal goed praat en vir wieookal teen hulle uitvaar as rasiste beskryf.

Dis 'n repeat van colonisation toe die Indigenous mense uitgemoor was nie net deur die Europeërs nie, maar ook deur die invading Nguni-bantu tribes.

Die polisie, die weermag, die NPA, die Human Rights commission en al die institutions word beheer deur die Nguni-bantu wie se broers en sisters verantwoordelik is vir die uitwissing van "Colored" mans en vroue in die Wes-Kaap deur boendoe howe en dis die Naarheidwaarheid.

Die geliefdes van die vermoorde "coloreds" wat daagliks deur die hande van die Swart majority sterf moet maar met die pain probeer saamleef omdat hulle mense se killers net nooit gevang word nie en hulle nooit die waarheid sal weet random hulle geliefdes se dood nie.

Hulle moordenaars kom skotvry daarvan af en as dit nie tekens van ethnic cleansing of genocide issie, dan weet Naarheidwaarheid nie wat nog moet gebeur voordat "Coloureds" se oë finaal sal begin oopgaan nie en ook begin stêm dik maak wanneer hulle die victims issie.

Maar hoe begin hulle saam stêm dik maak teen die euwels in hul gemeenskap met soveel piempers in hul midde?

Somige "Coloureds" like oppie fence sit waarvandaan hulle hul eie "Coloured" mense, Wittes en Indians condemn wanneer Swartes die victims is en 'n blinde oog gooi wanneer die Swartes die perpetrators is by aanvalle waar die victim Bruin, Wit of Indian was.

So "Coloureds" sal nooit hul probleme saam kan aanpak nie omdat hulle nie mekaar kan vertrou nie.

Daar moet gedurig "Coloured" idiote is wat hul boers en sisters piemp, iets wat rare is in die invader se gemeenskap omdat hulle deal met "mpiempies".

Dis omdat "Coloureds" mekaar gedurig piemp en afstaan om goed voorie invader en setlaars te will lyk wat hulle mekaar so min vertrou en dis natuurlik een van die redes is hoekom "coloureds" nie kan saam staan en veg vir wat hulle regtig toe kom nie soos die geval van die Nguni-bantu nie.

Die Naarheidwaarheid is dat wat met Abongile gebeur het nooit sou gebeur het as die polisie en die criminal justice system nie so corrupt wassie en ons almal equal ge-treat wassie. 

As kriminele tronkstraf gekry het en nie so baie onwettige immigrante toegelaat was om te maak en doen soos hulle will in die land nie sou Abongile vandag nog gelewe het.

Wat met hom gebeur het is grusaam en onmenslik en moes nooit gebeur het nie, maar so-ook was en is die sinnelose moorde op "Coloureds" deur die Nguni-bantu ook grusaam en onmenslik en moet dit ook met dieselfde krag as RACISM condemn word.

Sou daar gehoor gegee was aan die gemeenskap se pleidooi vir beskerming teen die spate of kidnappings wat die Flats teister sou Abongile nie verdink was van kidnapping nie.

Daar word eenvoudig net nie gehoor gegee aan die Bruin gemeenskap nie en dis veral in daardie gemeenskappe waar die alreeds min polisielede verminder word om areas soos Khayelitsha wat as "priority areas" bestempel word te dien.

Die waarheid is dat wanneer die Nguni-bantu die indigenous Capean, Wit of Indian aanval is dit eerste omdat hulle nie Swart issie en dan is dit vir hul besittings en sodoende weet die aanvallers dat hulle nooit gevang sal word vir hul gru dade teen minorities nie en word dan deur hulle gemeenskappe as "heros" bestempel terwyl die teenoorgestelde innie "Colored" community gebeur.

@Naarheidwaarheid 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.