Slegs geklasifiseerde "Coloureds" het Kolonialisme in Suid-Afrika ervaar.

Die Klein kinders van Krotoa wat as "Colored" geklasifiseerd was is die eenigste groep in Suid-Afrika wat eintlik gekoliniseer was.

'n Paar bekende African-Americans Foto: Google

As jou van Williams, Johnson, Smith, Jones of eenige iets behalwe "African" is; jy praat 'n Europese taal; Jys Black "African" en jy woon in 'n stad of dorp iewers inie USA, Suid-Amerika, die Caribbean of Europe soos die gesigte oppie pic hier bo, dan kan jy met alle reg claim dat jy ge-colonise was.

'n Painting wat Colonisation in die voormalige Zaire (Democratic Republic of Congo) uitbeeld Credit: Zaire Archives

Kô ôs beweeg bietjie nader aan die huis... 
As jy Black African innie Democratic Republic of Congo (DRC) is, jy praat Fraans en jou naam is Jean, Marie, Joseph, Andre, Theresa of eenige ander Franse naam (om net die top 5 most popular name daar te noem) of as jy Black in Angola is en jy loop rond met 'n Portuguese naam of van, dan mag jy 'n lank brief huis toe skryf en skree dat jy ge-colonise was.

Die Cape KhoiKhoi word op hierdie painting deur die Holandse krimineel Jan van Riebeeck en 'n paar van sy gang toegemaak. Credit: Google

Wat van nog nader aan die huis beweeg... 
As jou naam Sophia, Maria, Shafiek, Jolene, Shaun, Ameerah, Mentha of Lee is en jy bly nie eers in China nie, maar is wel vannie Cape Flats, jy identifiseer as "colored", jy praat Afrikaaps, Afrikaans, Mengels of Engels dan het net jy en geen ander groep wat Suid-Afrika vandag beset die aleen reg om te skree dat jy deur die Dutch en die Britte ge-colonise was.


Hier is die Naarheidwaarheid hoekom.
Vandag word daar veral in Suid-Afrika van colonisation ge-complain veral wanneer racist leiers soos die laat kommer Julius Malema op die podium dai gat in sy gesig oopmaak, praat die rebel leier net van hoe Blacks ge-colonise was, as of hulle hier was.

Volgens die Rooikaapie Rebel movement se CIC was Black Africans hier in Suid-Afrika deur die Hollanders en die British ge-dispossessed van hulle land en hy neem nou sy leuns so erinstig op dat die Pedi self land claim innie Kaap omdat hy en sy Nguni-bantu family glo vreeslik hier ge-colonise was.

Wanneer, Waarom, Hoe en deur Wie weet net hy en sy equally delusional veral Zimbabwean rebelle.

Economic Freedom Fighters Commander-In-Chief, Julius Malema hier besig om soos gewoontlik stront kwyt te raak wat nie nasiebou of ekonomiese groei aanwakker nie. Foto: TimesLive

Malema is so behep met sy geliegtery dat hy self met behulp van indoctrinated "coloreds", self proclaimed Khoe Kings en Kweens wat die leun dat Xhosas KhoiKhoi is en ook Angie Motsekga, dis nou die useless basic education minister die geskiedenis boeke wil herskryf om hulle leuns in wit en swart in indigenous Suid-Afrikaanse Bruin kinders se koppe te print dat hulle wat meer as 'n honderde jaar na van Riebeeck hier laat aangekom het die oorspronklike inwoners vannie land en Kaapstad is wat erg onder colonisation deurgeloop het.

Maar volgens die oorspronklike geskiedenis boeke van toe Jan van Riebeeck en sy criminal rapist bende op 6 April 1652 voet aan wal in //Hui !Gaeb wat vandag as Kaapstad bekend is gesit het, het hulle niemand anders as net die inheemse KhoiKhoi mense wie se hutte oppie slope van Hoerikwaggo oftewel Tafelberg gebou was hier ge-meet en toe soema ge-colonise.

By-the-way //Hui !Gaeb beteken 'Where the clouds gather' en Hoerikwaggo beteken 'mountain in the sea' in Khoekhoewab soos dit bekend was aan die indigenous mense vannie Kaap, die KhoiKhoi en nie aan die die Nguni Xhosa nie.

Dit was die eintse KhoiKhoi wat die Wes-Kaap en ook die San wat meestal die Noord-Kaap bewoon het van wie die geklasifiseerde "Coloureds" direkte afstammelinge is en wie alleenlik opreg kan claim dat hulle ge-colonise was.

So as jou Black vrinne se name Thandeka, Mzwanele, Mpho, Manqoba, Sibusiso, Boitumelo en of Thandiwe is en hulle bly iewers in Suid-Afrika beteken dit dat hulle nie ge-colonise was nie omdat hulle voorouers nie hier was gedurende die tydperk toe colonisation plaas gevind het nie.

In ander woorde, as jou vrin of familie-lid steeds in hierdie day en age as Nguni (Zulu, Xhosa, Swati en Ndebele) of Bantu (Basotho, Batswana en Bapedi) kan identifiseer, steeds hul inheemse name en vanne gebruik, hul ancestral tong praat en ancient tradisies beoefen is die NaarheidWaarheid regtig jammer om die nuus aan jou te breek, maar sorry jou vrinne lieg vir jou, hulle was nie ge-colonise nie.

Hulle het oor die jare die Western manier van dinge doen aangeleer en by die omgewing aangepas uit vrye wil en was nie forseer en of forcibly ge-integrate met slawe vannie res vannie wêreld soos in die geval van die KhoiKhoi en die San mense nie, dit het hulle vrygespring en kan dis nie claim dat hulle ge-colonise wassie.

So wat is Kolonialisme? 
Kolonialisme is 'n praktyk of beleid van beheer deur een volk of mag oor ander mense of gebiede, dikwels deur kolonies te vestig en oor die algemeen met die doel van ekonomiese oorheersing.

In die proses van kolonisasie kan koloniseerders hul godsdiens, taal, ekonomie en ander kulturele praktyke op locals afdwing.

Die buitelandse administrateurs regeer die gebied in die nastrewing van hul belange en poog om voordeel te trek uit die gekoloniseerde streek se mense en hulpbronne.

So die verskillende Nguni-bantu groepe wat Suid-Afrika soos dit vandag bekend staan 'n paar jaar nadat die Europeërs voet aan wal hier gesit het die land betree het was nie gedurende daardie tydperk ge-colonise nie. 

Dis net die Khoi en die San wat hier ontmoet was en sodoende ge-colonise was.

Dit issit net die "Coloureds" wat vandag met colonial name en vanne soos Hendricks, Williams, Coetzee, Van Der Merwe, August, May, September en Adams moet saam leef wat kan huil dat hulle ge-colonise was.

Dis net die "coloreds" wat nie vandag hulle voorouers se taal magtig issie omdat die coloniser se taal en kultuur op hulle afgedwing was.

Dis net die "coloreds" wie hul voorste vier tande later in moderne tye verwyder het en met goud en rubies as 'n fashion statement vervang het wie se tande eintlik uit hul monde geskop en somige vermoor was sou hulle dit waag om hul ancestral taal Khoekhoewab te praat omdat die colonisers suspicious was dat daar op hulle ge-plan word.

Volgens die neocolonialist is dit weëns vis etery wat "coloreds" se tande uitgeval het, en met daardie stellings het hulle voor ouers tog indirect die "coloreds" se indigenous ancestors lagacy aan die Kaap beaam wat hier aan die kus vanuit die see geleef het toe hulle nie hier wassie.

Dis die "coloreds" wie se Klopse kultuur  deur die provinsiale DA regeering onderdruk word wat hier was, wie net op tweede nuwe jaar die dag afgekry het toe geen ander tribe wat vandag hier die meeste wil sê oor wanneer die strate van Kaapstad afgesper moet word vir die Klopse se annual march hier was nie.

Dis het net "Coloreds" aleenlik die reg om te claim dat hulle colonisation onder Hollands en Britse Kolonialiste hier ervaar het.

Dit sou nie die Naarheidwaarheid is om te skryf dat Black Africans nie colonisation ervaar het nie, maar die extend van wat hulle ervaar het kan nooit met dit wat die indigenous mense vannie land ervaar het gemeet word nie. 

In ander woorde, Black Africans het Colonialism-lite ervaar gedurende Apartheid toe Afrikaans op hulle geforseer was, naarheidwaarheid.

Black Africans se kolonisasie was so lite, gedurende Apartheid dat hulle in homelands geplaas waar hulle oor hulself onafhanklik reageer het terwyl "Coloreds" nie die reg gegee was om oor hul eie land, Kaapland te regeer nie - seker maar omdat die racist Apartheid regime geweet het dat die hele land eintlik aan die klein kinders van Krotoa behoort.

Dis moes "Black Africans" dom passe wys wanneer hulle Kaapland betree het, nie omdat "coloureds" beter as hulle geag was nie, of beter geklas was soos die leun wat hulle propageer nie, maar omdat hulle buite hulle onafhanklike tuisgebied was.

Black tribes van die noorde wassie soos die indigenous KhoiKhoi uitgemoor nie, hulle het in combat gedood.

Niemand se tande was uit hulle monde geskop wanneer hulle hul inheemse tale gepraat hettie en was ook nie ge-integrate met ander van buite nie.

Black tribes het mekaar uitgemoor omdat die een tribe gevoel het hulle is beter as die ander, dus nou dieselfde tribes wat vandag claim die witman het racism Afrika toe gebring.

Hulle was in hul groepe behou en dis hoekom hulle steeds vandag bekend is soos van die begin af en nie soos in die geval van die KhoiKhoi en die San wat geklasifiseerd was weëns colonisation nie.

Vandag is dit reeds diegene wat Colonialism skree wat eintlik die neocolonialist of imperialist is wat die kinders van Krotoa weëreens op hul grond gebied uitbyt.


Imperialisme is die staatsbeleid (BEE, AA en ander racist policies including die behuising list innie Wes-Kaap wat geskrap was om die Nguni-bantu migration oorie jare te fast track) wat sodoende mag en heerskappy uit brei, veral deur direkte territoriale verkryging (land grabs en illegal occupation) of deur politieke en ekonomiese beheer om oor ander gebiede te verkry, soos wat die Israeli met die mense van Palastine doen.


Omdat dit altyd die gebruik van mag behels, hetsy militêr of ekonomies (ongelyke indiensneming) of een of ander subtiele vorm, is imperialisme dikwels as morally reprehensible beskou en die term word gereeld in internasionale propaganda gebruik om 'n opponent se teenstander aan die kaak te stel en te diskrediteer soos innie geval van hier waar "coloreds" as rasiste uitgekryt word wanneer hulle complain oor die injustices.

Jy hettie reg om anders te voel.
@ Naarheidwaarheid 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.