Plasings

Wys tans plasings vanaf April, 2022

27April 1994: Invasion Day Round2, toe Kaapstad 'n racist city geword het, hiers hoekom.

Prent
'Gedwonge integrasie is slegs aan Inheemse Kaapenaars wat geklasifiseerd is as "coloreds" townships en voormalige Wit Suburbs gebonde terwyl besette Swart gebiede in Kaapstad en die Wes-Kaap in geheel pikswart behou word wat natuurlik erg stink van #blackprivilege en #blacksupremacy.'  Die Noordelike Voorstede wat insluit Kraaifontein, Delft en Belhar, Heidelberg wat Strand en Eersterivier insluit, Mitchell's Plain en Phillipi oppie Cape Flats, die Atlantic seaboard wat areas soos Parklands insluit, die Southern Suburbs wat gebiede soos Vrygrond insluit, selfs die platteland en al die voormalige Indigenous Capean areas was oor die jare ge-integrate met onwettig land thieves wat deur die neocolonialist ANC regeering na Kaapland, veral die Wes-Kaap gebus was. Wanneer daar 'n nuwe ontwikkeling in indigenous Capean-gebiede oftewel "colored areas" ontwikkel was sedert 1994 en nog steeds word, is die meerderheids begunstigdes Black African land thi...

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.

Prent
'Indigenous Capeans oftewel Cape "Coloureds" het so te sê hul "homeland" (Kaapland) op 'n silver platter sonder teenkanting aan die Nguni-bantu neo-colonialist oorhandig.' In 1996 twee jaar nadat Suid-Afrika 'n demokrasie geword het en die "Rainbow nation" leun goed verkoop het, was die Wes-Kaapse se bevolking volgens sensus 1996, 3,956.875 gewees waarvan Indigenous Capeans oftewel geklasifiseerde "coloureds" 2,146.109 (54%) was, "Black Africans" en Wittes was albei 800.000+ (20%) en Indians 40.376 (1%). Van die provinsie se population het 59% Afrikaans en/of Afrikaaps as 'n eerste taal gepraat, 20% was Engels spreukend en 18% het Xhosa as 'n eerste taal in 1996 gepraat. Met die tweede census in 2001 het die provinsie se bevolking aansienlik verander terwyl die "rainbow nation" leun in full swing was en het toe al begin swaai innie neocolonialist se guns danksy suksesvolle la...

Die UK limited "visolie" tot 3 per customer - Hoe lyk dinge hier by die huis?

Prent
'Hoerehel kan kookolie die afgelope maand so skerp gestyg het, sien dat Mzansi 55% vanuit Bulgaria invoer en minder as 1% van waar die geskietery aanie gang is?' Afrika het sowat $4bn se land ou produkte vanaf Russia in 2020 ge-import waarvan 90% korring was en 6% Sunflower oil.  Binnekort gaan Jy dalk beperk word op die aantal borrels kookolie (visolie) wat jy sal kan koep weëns die Russia-Ukraine oorlog in "beskaafde" Europe.  Innie UK word consumers alreeds ge-limit tot net 3 borrels by somige supermarkets volgens die BBC.  Met die pryse van kookolie wat wêreldwyd die hoogtes inskiet, kan die Russian invasion van Ukraine glo lei tot 'n tekort aan kookolie op winkelrakke hier in Mzansi al produced die land tussen 600 en 800 duisend ton jaarliks, wat glo nie genoeg issie. Sonneblom lande in Sasolburg, Vrystaat. Foto: Theodora.com Inteendeel verneem NaarheidWaarheid dat Suid-Afrika die gaping te behoort te kan toe stop indien self ons neigh...

Winde reshuffle sy kabinet (Wittes nog steeds in beheer van key departments)

Prent
'So Winde verkies om advise te vat van 'n bekende liegbek terwyl hy vir Fritz begrawe wat nou nog wag vir sy dag innie hof om sy kant van die storie te stel' David Maynier (links) is as die nuwe LUR vir Onderwys aangeswys terwyl Debbie Schäfer (regs) besluit het om terug na haar roots te gaan in Europa.  Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het veranderings aan sy kabinet aangekondig en sy LUR vir onderwys, Debbie Schäfer, vervang met David Maynier as die nuwe LUR ná Schäfer se besluit om by haar familie in haar vaderland aan te sluit ná agt jaar in hierdie belangrike pos waar sy skole in Inheemse Kaapse gebiede gesluit het en nuwes in onwettige besette swart gebied gebou het. Maynier was die LUR van Finansies en Ekonomiese Geleenthede, 'n Departement wat Oos-Kaapse swart entrepreneurs bo Inheemse Wes-Kapenaars AKA as "kleurlinge" bevoordeel het. Lees ook|  NaarheidWaarheid Facebook Page post So hierdie uiters belangrike department, die Onderwys dep...

Die Provincial Government (DA) is nie responsible vir jou safety nie.

Prent
Die leun wat deur baie (insluitend plaaslike politici aangeblaas word vir niks asbehalwe politieke doeleindes nie is dat die provinsiale regeering ons moet veilig hou.  Die useless South African Police Foto: Google Die DA is in beheer van die Wes-Kaap, maar die regbank en die Swart-Afrikaanse Polisiediens (SAPD of SAPS) val onder die nasionale regering waaroor die DA absoluut geen beheer het nie. Naarheidwaarheid vra omverskoning, Ek het bedoel die Suid-Afrikaanse Polisie Diens. Lees ook| Ramaphosa se 12000 nuwe police recruits, gaan die Swart Afrikaanse Polisie Diens bietjie kleur begin wys? Feite bly feite wat sodoende nie ge-argue kan word nie, en 'n feit related aan hierdie opinie is dat die provinsiale DA regeering nie direk verantwoordelik is vir Jou veiligheid nie. Die groot leuen dat die DA responsible is vir die provinsie se veiligheid omdat hulle die provinsie govern is natuurlik presies wat dit is, 'n blatante leuen en word aangeblaas om net die nuttelos...

Useless UN vrek geworried oor situation in Mzansi

Prent
'Dis nou dieselfde UN wat toekyk wanneer die Israeli die Palestinians uitmoor, die einste UN wat onlangs niks omtrend die Tigray genocide gedoen het nie wat nou soe geworried is oordat een illegal alien wat 'n criminal was in Diepsloot met ge-deal was.' Die geweld in Diepsloot 'n paar weke gelede het die aandag van die UN getrek wat sê hulle is vrek geworried oor die voorvalle waarby illegal aliens betrokke is. Dis mees nuttelose talkshop wat die aarde tot dusver gelewer het se Acting Resident co-ordinator and head (of the UN) in South Africa, Ayodele Odusola sê die organisasie is bekommerd oor die voortslepende voorvalle van geweld, intimidasie en teistering, insluitend die wrede moord op illegal alien Elvis Nyathi van Zimbabwe in Diepsloot. Odusola 'n Nigerian wie se broers hier die oorsaak is dat ons jonk seuns aan drugs verslaaf is en van ons jonk dogters prostitute en seks slawe maak, sê hy vind dit baie kommerwekkend en jammer dat die voorval gebeu...

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

Prent
'n Painting van die rapist en krimineel Jan van Riebeeck glo besig om met die Cape KhoiKhoi te negotiate terwyl die Nguni-bantu nêrens hier te sien was nie. Dit is bekend in die geskiedenis van die klug Suid-Afrika dat die KhoiKhoi wat op die hange van Hoerikwaggo (Tafelberg) gewoon het die eerste freedom fighters van Suid-Afrika is en nie die anti-apartheid "freedom" fighters nie. Die Khoikhoi–Nederlandse Oorloë was 'n reeks konflikte wat in die laaste helfte van die 17de eeu plaasgevind het in wat destyds bekend gestaan het as ||Hui!Gaeb wat deur die indringers na Kaapstad hernoem is tussen Hollandse koloniseerders en die plaaslike African mense, die inheemse Khoikhoi (nie die Nguni-Xhosa nie) wat later tydens die Apartheid era vir obvious reasons as "kleurlinge" geklassifiseerd was, om ons voorouers en hul nageslag natuurlik van hul land te ontneem, wat al millennia hier gewoon het. Lees ook:  06 APRIL - INVASION DAY: TOE ALLES VIR DIE CLASS...

06 April - Invasion Day: Toe alles vir die classified "Coloureds" van ||Hui!Gaeb verander het.

Prent
Dit is duidelik dat die teenwoordigheid van die KhoiKhoi in ||Hui !Gaeb en in Suider-Afrika die Nguni-bantu expansion lank predates en is teenstrydig met wat die Nguni-bantu nou huidiglik vir ons, vir hulle en die res van die wêreld will laat glo in hul contradictory "New South African history". Nuwe Geskiedenis? Eerder Geskiedenis wat die Nguni-bantu laat blyk indigenous aan die Kaap is, soos hulle nou claim en die Apartheid geklasifiseerde "coloreds", die direkte descendants van die Khoe die indringers is al meet hulle almal ons hier na 1994 oftewel die klug van 1994. Foto: Unknown/Facebook Tog is die Naarheidwaarheid dat met die arrival van die Europeërs en wat hulle in die geskiedenis aangeteken het die eintlike geskiedenis is en nie dit wat mense wat nie hier was gedurende daardie tydperk nou vir ons dekades later wil laat glo nie. Die hartseer deel is dat somige Bruinmense die leun van die Nguni-bantu begin glo het en nou die geskiedenis so verdr...