27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.
'Indigenous Capeans oftewel Cape "Coloureds" het so te sê hul "homeland" (Kaapland) op 'n silver platter sonder teenkanting aan die Nguni-bantu neo-colonialist oorhandig.'
Van die provinsie se population het 59% Afrikaans en/of Afrikaaps as 'n eerste taal gepraat, 20% was Engels spreukend en 18% het Xhosa as 'n eerste taal in 1996 gepraat.
Die bevolking het toe met 13% increase tot op 4,524.335 waarvan 2,438.976, steeds (54%) as "Coloured" indentifiseer het.
Die "Black" African groep het toe met 7% increase vergelyk met 1996 tot op 1,207.429 (27%) in 2001 en die Wit bevolking het met 1% decrease, meestal weëns immigration en was toe 832.901 (19%) terwyl 45.030 (1%) in die provinsie as Indian identifiseer het.
Van die provinsie se inwoners in 2001 het 55% Afrikaans of Afrikaaps gepraat, 4% minder as in 1996, terwyl 19% Engels spreukend was en 24% het isiXhosa as 'n eerste taal gebruik, 'n masiewe increase van 6% vergelyk met 1996.
Van die provinsie se inwoners in 2001 het 55% Afrikaans of Afrikaaps gepraat, 4% minder as in 1996, terwyl 19% Engels spreukend was en 24% het isiXhosa as 'n eerste taal gebruik, 'n masiewe increase van 6% vergelyk met 1996.
In 2011 het die prentjie letterlik donker begin lyk vir die Wes-Kaap toe die Inboorlinge se getalle aansienlik in percentage gedaal het danksy suksesvolle land grabs oorie jare wat gesien het hoe nuwe "Black African" squatter camps wat toe vervang was met formele behuising regoor Kaapland insluitend die Noord-Kaap ge-mushroom het.
Die provinsie se bevolking het met 25% explode en was 5,8 miljoen waarvan die Indigenous Capean se getalle met 5% vanaf 54% tot 49% gedaal het.
So-ook het die provinsie se Wit bevolking se getalle met 2% afgeneem vanaf 18% tot 15% terwyl die Indian gemeenskap sedert 1996 op 1% remain het.
Dit was net die "Black African" groep wat increased het weëreens danksy grootskaalse migration wat gepaart gegaan het met illegal land invasions wat bygedra het tot die groep se increase met 6% vanaf 27% in 2001 tot 33% in 2011.
Ook in 2011 het die provinsie se most spoken language Afrikaans/Afrikaaps vanaf 55% wat in 2001 gemeet was tot 50% gedaal, terwyl daar nou meer mense isiXhosa 25% gepraat het en 20% van die provinsie se Inwoners het Engels as 'n eerste taal gepraat.
Die Kaapland invasion
Tog was dit nie net die Wes-Kaap wat heuwig onder die "Black African" invasion deurgeloop het nie, die nasionale regeering het gesorg dat die hele streek wat histories aan die Bruinmense behoort het deur die Nguni-bantu ge-occupy word.
Die ANC het dieselfde gedoen wat hul communist vriende in Moscow gedoen het in die 1700 toe Ukraine met forced ge-Russianised was.
Teen die 1800 is Oekraïne se taal verbied en Russian bevorder nes dit vandag met Afrikaans gedoen word en wat omtrend dieselfde tyd met die KhoiKhoi se indigenous tong gebeur het, maar terug na die Noord-Kaap...
Die Noord-Kaap wat nes die Wes-Kaap eens majority Khoi en San was se bevolking het sedert 1996 dramatises verander tot op die punt waar die Nguni-bantu nou in moontlik ook in majority kan wees.
In 1996 was die Bruin bevolking in die provinsie 52%, "Black African" was toe 33% en 13% van die bevolking het as Wit geidentifiseer.
Afrikaans/Namakaans was deur 69% van die provinsie se bevolking as 'n eerste taal gepraat, gevolg deur Setswana met 20% en 6% het toe Xhosa as 'n eerste taal gepraat.
Die Nama mense waarvan die geklasifiseerde "coloureds" direkte afstammelinge is het histories die streek bewoon.
In 2001 het die Bruinmense se bevolking met 9% getuimel weëns die HIV pandemic wat swak deur die ANC regeering bestuur was in comparison met die ander Black majority provinces.
Dit het daar toe gelei dat die plaaslike Bruin bevolking tot op 43% gedaal het terwyl die Neocolonialist s'n dramaties met 14% increase het tot 47% danksy grootskaalse migration wat hulle toe die majority innie provinsie verklaar het.
Die Wit bevolking het met 3% verminder tot 10% van die provinsie se population.
In 2011 het die "Black African" groep uiteindelik die 50% merk bereik te danke aan grootskaalse land invasion wat deur die nasionale neocolonialist regeering ondersteun was.
Die plaaslike Bruin bevolking het aanhou soos innie Wes-Kaap verminder vanaf 43% in 2001 tot 40% so-ook het die Wit bevolking geval vanaf 10% in 2001 tot net 7% in 2011.
So as die trend sedert 1996 in ag geneem word is dit nie onmoontlik dat "coloreds" nie meer in majority in die Wes-Kaap sal wees wanneer die jongste statistieke bekend gemaak word nie.
Indigenous Capeans oftewel Cape "Coloureds" het so te sê hul "homeland" (Kaapland) op 'n silver platter sonder teenkanting aan die Nguni-bantu neo-colonialist oorhandig.
Hoe legit die statistieke sal wees, hang natuurlik af vir wie jy vra omdat Naarheidwaarheid persoonlik nooit gevra was oor ras of taal nie.
Die census agents het natuurlik direksie gevolg en data wat hulle pas geregistreer om sodoende die figures in hul guns te swaai en vir dit sal ons maar moet wag en sien wat die uitslae is.
Bron: Multiple sources including StatsSA
Opmerkings
Plaas 'n opmerking