Useless UN vrek geworried oor situation in Mzansi

'Dis nou dieselfde UN wat toekyk wanneer die Israeli die Palestinians uitmoor, die einste UN wat onlangs niks omtrend die Tigray genocide gedoen het nie wat nou soe geworried is oordat een illegal alien wat 'n criminal was in Diepsloot met ge-deal was.'

Die geweld in Diepsloot 'n paar weke gelede het die aandag van die UN getrek wat sê hulle is vrek geworried oor die voorvalle waarby illegal aliens betrokke is.

Dis mees nuttelose talkshop wat die aarde tot dusver gelewer het se Acting Resident co-ordinator and head (of the UN) in South Africa, Ayodele Odusola sê die organisasie is bekommerd oor die voortslepende voorvalle van geweld, intimidasie en teistering, insluitend die wrede moord op illegal alien Elvis Nyathi van Zimbabwe in Diepsloot.

Odusola 'n Nigerian wie se broers hier die oorsaak is dat ons jonk seuns aan drugs verslaaf is en van ons jonk dogters prostitute en seks slawe maak, sê hy vind dit baie kommerwekkend en jammer dat die voorval gebeur het in 'n land met een van die mees inklusiewe grondwette innie wêreld, 'n grondwet wat natuurlik nie in Suid-Afrikaaners se guns tel nie.

Die useless UN vier 75 years van nutteloosheid foto: Google

“Over the recent past we have noted with deep concern as movements such as Operation Dudula are illegally forcing people suspected to be undocumented foreign nationals to show their papers. Our thoughts are with the family of Mr Nyathi and with all of those families affected by similar violence in the recent months,” het die Nigerian Odusola gesê.

Intussen is Odusola se broers besig om mekaar uit te moor in central Nigeria waar meer as 100 mense ge-slaughter was in 'n aanval op verskeie villages waarvan 54 lyke by die Kukawa-dorpie gevind is, 16 by die Shuwaka-dorpie, 30 by Gyambahu en nog vier in ander dorpe gevind is terwyl ander nog steeds soek na hul familielede.

Meer as 100 Nigerians insluitend kinders in onlangs in sentraal Nigeria vermoor Foto: AP

'n Operasionele bevelvoerder van die plaaslike villagers wat saam met veiligheidsmagte werk, het aan AFP gesê hulle het 107 liggame teruggevind, insluitend 16 lede van sy groep terwyl hulle broer hom hier vrek worry oor criminal aliens wat Cyril Ramaphosa se regeering te slapgat is om aan te spreuk.

Inelkgeval, dieselfde UN wat toekyk hoe Ukraine vanaf die world map ge-wipe word sê dit is belangrik dat die Suid-Afrikaanse regering verskeie internasionale menseregte- en vlugtelinginstrumente bekragtig wat ook 'n integrale deel van nasionale wetgewing is.

Die UN wat niks gedoen het tydens Darfur nie, die UN wat nie die Rwanda genocide van 100 dae kon keer nie vereis nou dat die menseregte van alle persone wat in Suid-Afrika woon, ongeag hul nasionaliteit of immigrasiestatus, gerespekteer moet word.

Dis nou dieselfde UN wat toekyk wanneer die Israel die Palestinians uitmoor, die einste UN wat onlangs niks omtrend die Tigray genocide gedoen het nie wat nou soe geworried is oordat een illegal alien wat 'n criminal was in Diepsloot met ge-deal was asof daar nog nooit op hierdie manier met kriminele in Suid-Afrika se townships ge-deal was nie.

Die SA Human Rights Commission (SAHRC) was ook diep concerned weëns die dood van die criminal Zimbabwean en sê hulle is bekommerd oor die ongelyke polisiëring en gemeenskapsveiligheid oor verskeie gemeenskappe in Suid-Afrika.

“It is an observation that communities burdened by higher levels of unemployment and poverty have access to proportionally fewer policing resources. This in turn results in higher levels of crime; however, these circumstances do not under any circumstances justify individual or group acts of vigilantism,” said the commission.

Die kommissie sê hulle is bekommerd oor kwesbare groepe (vulnerable groups), veral buitelandse burgers, wat geteiken word vir die voorkoms van maatskaplike euwels binne gemeenskappe.

Hoe die criminals vulnerable kan wees gaan Naarheidwaarheid en Home affairs minister Dr Aaron Motswaledi se verstand tebowe.

Dis nou dieselfde commission wat stil bly terwyl meer as 50 Suid-Afrikaaners daagliks geweldadig vermoor word deur nie net criminal citizens nie, maar ook illegal Aliens wat dan skotvry net weer terug oor die border na Zimbabwe en Mosambiek vlug nadat hulle crimes commit het.

“Various individuals as community leaders and groups have emerged recently, stoking flames of xenophobia which places the blame for social ills such as crime, poverty and unemployment solely on migrants within South Africa,” sê die Foreign Human Rights Commission, sorry Naarheidwaarheid mean die SAHRC.

Die situasie gaan nog soema lelik draai sedert useless President Cyril Ramaphosa Suid-Afrikaaners wat hul land probeer terug neem as "vigilantes" uitkryt en krimineel illegal aliens as "vulnerable groups" beskryf.

Die Naarheidwaarheid is dat die UN die most useless talkshop op aarde is en hul 3rd world stiefkind die AU nes hulle ook niks werd issie.

So-ook beteken die SAHRC niks vir Suid-Afrikaaners nie nes hul puppet masters die governing ANC onder leiding van Cyril Ramaphosa ook nie.


Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.