Die Provincial Government (DA) is nie responsible vir jou safety nie.
Die leun wat deur baie (insluitend plaaslike politici aangeblaas word vir niks asbehalwe politieke doeleindes nie is dat die provinsiale regeering ons moet veilig hou.
Lees ook|Ramaphosa se 12000 nuwe police recruits, gaan die Swart Afrikaanse Polisie Diens bietjie kleur begin wys?
Feite bly feite wat sodoende nie ge-argue kan word nie, en 'n feit related aan hierdie opinie is dat die provinsiale DA regeering nie direk verantwoordelik is vir Jou veiligheid nie.
Die Naarheidwaarheid is dat.. Slegs SAPS (nasionaal) kan of het die gesag om misdaad te ondersoek.
Die municipal Law enforcement en stad se Metro police se mandaat sluit in die beveiliging van munisipale eiendom, municipal bylaw enforcement, traffic law enforcement en misdaadvoorkoming.
Dan is daar die Hof wat onder die Nasionale en nie die provinsiale Departement van Justisie val wat moet uit figure wat werklik gebeur het en wat daaromtrent gedoen moet word.
Net die Hof besluit of 'n persoon 'n misdaad gepleeg het en wat die straf moet wees.
En laastens die (nasionale) Department van Korrektiewe dienste besluit watter misdadigers word vroeg op parool vrygelaat om hul serial moorde voor te sit en nie die provincial DA regeering nie.
So ter afsluiting, die Naarheidwaarheid is dat die provinsiale DA regering nie direk verantwoordelik is vir jou en my veiligheid nie, dis so te sê aleenlik die responsibility van die nasionale ANC regering se SAPS om jou veiligheid te verseker.
Die DA kry glo dinge gedaan Foto: Politici.org
So in plaas daarvan om die leuen aan te blaas dat die DA verantwoordelik is vir die bekamping van misdaad wat gangsterism in ons gemeenskappe insluit, hoekom nie krediet gee waar dit toe gekom nie, deur die provinsiale regeering te bedank dat hulle hul bes probeer om ons gemeenskappe te probeer veilig hou deur van ons local resources gebruik te maak om 'n nasionale probleem te probeer ontlont waar SAPS ons disimaal fail nie?
Die DA is in beheer van die Wes-Kaap, maar die regbank en die Swart-Afrikaanse Polisiediens (SAPD of SAPS) val onder die nasionale regering waaroor die DA absoluut geen beheer het nie.
Naarheidwaarheid vra omverskoning, Ek het bedoel die Suid-Afrikaanse Polisie Diens.
Lees ook|Ramaphosa se 12000 nuwe police recruits, gaan die Swart Afrikaanse Polisie Diens bietjie kleur begin wys?
Feite bly feite wat sodoende nie ge-argue kan word nie, en 'n feit related aan hierdie opinie is dat die provinsiale DA regeering nie direk verantwoordelik is vir Jou veiligheid nie.
Die groot leuen dat die DA responsible is vir die provinsie se veiligheid omdat hulle die provinsie govern is natuurlik presies wat dit is, 'n blatante leuen en word aangeblaas om net die nuttelose provinsiale regering te diskrediteer.
Al is daar soveel ander feite om die useless DA met te discredit, gebruik selfs politieke leiers die leun vir eie doeleindes insluitend gedurende elections om gekies te kan word, nou wonder NaarheidWaarheid wat gaan hulle sê sou hulle 'n verkiesing wen, maar dis 'n opinie vir 'n ander dag.
Hier volg die Naarheidwaarheid oor wie eintlik verantwoordelik is vir My en Jou veiligheid, en nee dit is nie die provincial government se fuction nie.
Cape Town Metro police besig om die strate veilig te hou. Foto: EWN
Cape Town Metro police besig om die strate veilig te hou. Foto: EWN
Die Naarheidwaarheid is dat.. Slegs SAPS (nasionaal) kan of het die gesag om misdaad te ondersoek.
SAPS se mandaat as die nasionale polisiediens is om eenige iets wat die veiligheid en sekuriteit van eenige gemeenskap bedreig te voorkom en te bestry en om eenige misdade wat die veiligheid en sekuriteit van gemeenskappe bedreig te ondersoek en te verseker dat oortreders voor die hof gebring word en nie die provincial government of stad se metro police en law enforcement nie.
Die municipal Law enforcement en stad se Metro police se mandaat sluit in die beveiliging van munisipale eiendom, municipal bylaw enforcement, traffic law enforcement en misdaadvoorkoming.
Hul mandaat strek nie tot die uitvoer van kriminele ondersoeke of die aanhouding van verdagtes nie, dai is die aleenlike verantwoordelikheid van SAPS.
Sodra Law Enforcement of Metro police 'n arrestasie gemaak het, word die verdagte aan SAPS oorhandig vir follow-up investigation en nog 'n feit is dat Openbare Orde Polisiëring nie sonder die SAPD gedoen mag word nie, Law Enforcement en Metro police mag slegs vir SAPS bystaan gedurende openbare wanorde.
Dan is daar die Nasionale Vervolgingsgesag, the National Prosecuting Authority (NPA), nie die provinsiale of munisipale gesag nie, maar die nasionaal gesag wat besluit om 'n misdadiger te vervolg of altans nie.

Die NPA moet strafregtelike verrigtinge namens die staat instel en enige nodige funksies verrig wat verband hou met die instel van strafregtelike verrigtinge, nie die provinsiale regeering nie, dis die alleen reg van die National Prosecuting Authority.
Die Bellville Magistrates court Foto: Die Son
Die Bellville Magistrates court Foto: Die Son
Dan is daar die Hof wat onder die Nasionale en nie die provinsiale Departement van Justisie val wat moet uit figure wat werklik gebeur het en wat daaromtrent gedoen moet word.
Net die Hof besluit of 'n persoon 'n misdaad gepleeg het en wat die straf moet wees.
Dis die aleen funksie van die Hof om misdadigers te vonnis en nie die provinsiale of munispiale owerhede nie, dus kan die plaaslike regeering nie verantwoordelik gehou word wanneer sake nie opgelos word nie en kriminele wat ons gemeenskappe terroriseer nie getronk word nie.
En laastens die (nasionale) Department van Korrektiewe dienste besluit watter misdadigers word vroeg op parool vrygelaat om hul serial moorde voor te sit en nie die provincial DA regeering nie.
So ter afsluiting, die Naarheidwaarheid is dat die provinsiale DA regering nie direk verantwoordelik is vir jou en my veiligheid nie, dis so te sê aleenlik die responsibility van die nasionale ANC regering se SAPS om jou veiligheid te verseker.
Die DA kry glo dinge gedaan Foto: Politici.org
So in plaas daarvan om die leuen aan te blaas dat die DA verantwoordelik is vir die bekamping van misdaad wat gangsterism in ons gemeenskappe insluit, hoekom nie krediet gee waar dit toe gekom nie, deur die provinsiale regeering te bedank dat hulle hul bes probeer om ons gemeenskappe te probeer veilig hou deur van ons local resources gebruik te maak om 'n nasionale probleem te probeer ontlont waar SAPS ons disimaal fail nie?
Jy voel seker ander.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking