Ramaphosa se 12000 nuwe police recruits, gaan die Swart Afrikaanse Polisie Diens bietjie kleur begin wys?

 As Cyril regtig 'n President vir almal was sou Hy die wrongs van die laaste 30 jaar sedert die Swart nasionaliste aanbewind gekom het probeer regmaak het en vir minorities meer geleethede in die polisie bied.

Swart Afrikaanse polisielede op parade gedurende 'n polisiedag event. Foto BN

Suid-Afrika gaan gebuk onder erinstige geweld misdaad wat die wars in Ukraine en Syria laat lyk soos kinderspelletjies.

Die Swart-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), sorry Ek mean die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die land se crime stats bekend gemaak wat die derde kwartaal van die 2021/22-boekjaar, vanaf Oktober tot Desember 2021, dek.

Totale aangemelde misdade het oor die tydperk met 3,3% afgeneem, beide as gevolg van mense soos Naarheidwaarheid wat net besluit het dis eintlik 'n vermorsing van tyd om crime te report, sowel as 'n vermindering in die aantal misdade wat deur swak polisie aktiwiteite nie opgespoor is nie.

Kontakmisdade, wat kategorieë soos aanranding en seksuele misdrywe insluit, het in die algemeen afgeneem, maar geweldsmisdade soos moord en poging tot moord het increase.

Suid-Afrika het 6859 moorde in die tydperk van drie maande aangeteken terwyl pogings tot moord met 3,5% gestyg het.

Selfs Kidnappings en kindermoorde was deel van skokkende misdade wat daagliks geraporteer was.
Axed head of detectives innie Wes-Kaap, Jeremy Vearey. Foto: IOL

Bendegeweld het ook drasties op die Kaapse vlakte toegeneem waar Indigenous Capean seuns, jonk pa's en in somige gevalle jonk ma's daagliks koelbloedig vermoor word, veral na die assassination van Luitenant-kolonel Charl Kinnear en die gevolglike ontslaaning van die Wes-Kaapse head of detectives, Jeremy Vearey.

In July laas jaar was daar 'n week van riots in KZN wat die land biljoene gekos het toe die skelm Jacob Zuma getronk was vir hof minagtiging, die uitverkoper is twee dae later vrygelaat.

Voormalige skelme useless president, Jacob Zuma word kort ná sy tronkstraf deur tronkbeamptes assess. Hy is later op mediese parool vrygelaat. Foto: DCS

Dit was toe gedurende daardie lootings wat die polisie en die land se intelegensie diens met hul broeke op hul knieë gevang was.

'n Situasie wat Cyril nie gou weer will beleef as president nie en wat die onbevoegde leier vreeslik nervous maak die dat hy nou besluit het dat 12000 nuwe police officers indiens geneem moet word.

Data wat deur die Private Security Industry Regulatory Authority (Psira) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens
gepubliseer is dat die land se private sekuriteitsektor nou die amptelike polisie en weermag met 'n aansienlike getal beat.


Psira dui aan dat daar 564 540 aktiewe sekuriteitswagte regoor die land is, ter vergelyking toon die SAPS se jongste jaarverslag 'n vaste diensstaat van net 182 126 werknemers waarvan die syfer beide aktiewe polisiebeamptes en administratiewe personeel insluit, en ons weet almal hoe vol die polisiekantore is van net administration staff.

Die indiensnemingsyfers gee in werklikheid aan Suid-Afrika 'n polisie-tot-bevolkingsverhouding van 1 polisielid vir elke 413 mense, wat dalk hoër kan wees sedert hier soveel illegal aliens vry rondloop wat nie opgeteken is nie.

Die getal wat dan amper 1 polisie beampte vir elke 500 mense kan wees, is regtig belaglik as jy dit met ander lande se ratios vergelyk.

In America is dit byvoorbeeld 1 polisielid vir elke 239 mense, in Holland 1 vir elke 295 mense en in China is daar 1 polisielid vir elke 143 mense.

Ohk dis die eerste wêreld...

Wel Naarheidwaarheid verstaan, dis kan ons ook kyk na lande wat beter met Suid-Afrika gemeet kan word soos in die geval van India wie se polisie-tot-bevolkingsverhouding 1 vir elke 152 mense is, Brazil 1 vir elke 211 mense en selfs Nigeria vaar beter met 1 polisielid vir elke 187 mense. Well done Nigeria.

Dit is regtig 'n uiters gevaarlike situasie waarin ons as citizens van Suid-Afrika onself bevind.  

Gelukkig hou Cyril dik vannie 12000 nuwe beamptes, wat vir Naarheidwaarheid met die volgende vrae laat...

•Hoeveel van hierdie 12000 lede word vir die Wes-Kaap wat currently die minste polisielede per bevolking het beoog?

•En hoeveel van die hoopvolles gaan Brown Africans landswyd of Indigenous Capean innie Kaap wees sedert die ANC se SAPS nou net die teenoorgestelde is van die Nasionale Party se Wit polisiemag van voor 1994?

Veral Brown Africans oppie flêts sukkel om verhoudings met die Swart Afrikaanse polisie te bou wie se lede meestal van die Oos-Kaap, KZN of selfs Mpumalanga en Limpopo is en wie nie die plaaslike taal en kultuur verstaan nie.

Indigenous Capeans insluitend skool kinders betoog teen bendegeweld wat veral inboorling gemeenskappe innie Kaap hostage hou. Foto: Google

Ook verstaan hulle nie die bende kultuur nie en so word eenige Indigenous seun wat op straat gewaar word as 'n "gangster" gebrandmerk wat moeders laat rooi sien wanneer veral jong mans deur racist SAPS lede aangerand word.

Kom ons kyk na die figures volgens die land se population stats en die employment equity act. 

Die 2011 census figures wys dat "Black Africans" 76.4% van die population verteenwoordig, Whites 9.1%, Brown Africans 8.9% (wat natuurlik 'n leun is) en die Indians 2.5%.

Hierdie jaar se census waarvan baie Brown Africans nie getel wassie en waar daar glo 'n keuse was om tussen "Colored" en Khoi-San te kies sal natuurlik die "Colored" percentage split en verder decrease tot op 'n hoop volle 8% van die population, Wit sal seker sowat 7% verteenwoordigend wees (want dit kannie wees dat hulle meer as "coloreds" issie) en Indians 2%.

Sou ons hierdie figures vergelyk met die racist BEE Employment act sal minorities en veral Bruin Afrikaans spreukendes nie veel benefit by die nuwe 12000 polisie aanstellings nie.

As Brown Africans 8% van die population verteenwoordig beteken dit dat net 800 baie gelukkige Brown African mans en vroue dalk deel van die 12000 nuwe recruits sal wees, 700 is verondersteld om Wit te wees volgens die census data en 200 Indian wat dan beteken dat 10300 of meer Black African sal wees in 'n nasionale polisiemag wat alreeds so te sê pik swart is.

Een van die utters skaar Brown African of Indigenous Capean SAPS lede hard besig om sy passie te beleef deur crime in Lavender Hill te probeer bekamp. Foto: Instituto Igarapé

As Cyril regtig 'n President vir almal is sou Hy die wrongs van die amper laaste 30 jaar sedert die Swart nasionaliste aanbewind gekom het probeer regmaak en vir minorities meer geleethede in die polisie en ander sektore bied.

Ten minste kon die helfte, 6000 van die poste equally tussen minorities gedeel word, waarvan 3000 direk aan Brown African candidates toegeken kon gewees het en die res tussen Wit en Indieërs gedeel kon geword het om bietjie balance innie mag te bring.

Maar wanneer reality strike besef Naarheidwaarheid net weer dat ons Swart landsgenote se greed en onregverdige behandeling van veral diegene wie nog nooit die kaans gehad het om hulle te oppress nie eintlik geen perke het nie.

So Brown Africans sal maar net soos altyd tevrede moet wees met 'n Swart polisiemag wat hul strate patrolleer wanneer dit hulle pas wat absoluut niks van hulle af weet nie en ook nie hul plaaslike taal verstaan nie.

Jy voel seker anders, laat Naarheidwaarheid weet deur jou kommentaar op die rubiek te lewer.

LIKE • SHARE • ENGAGE

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.