"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?
"Past imperialism cannot justify current expansions"
In sy mees direkte poging tot nog toe om die wêreld veiligheidskaart te herteken en Rusland se invloed te herstel tot die dae van die Soviet Union en die Warsaw-pack meer as 30 jaar gelede, het die Russiese president Vladimir Putin decide om vir Ukraine binne te val.
’n Move wat Ukrainians maande lank gehoop het dat die voorspellings van ’n inval van Rusland, ’n nasie waarmee hulle baie geskiedenis en kultuur deel, nie waar kan wees nie.
Maar vroeg Donnerag oggend het hulle tot die verskriklike werklikheid daarvan wakker geskrik toe 'n reeks missielaanvalle teen targets naby Ukraine se hoofstad Kyiv (Kiev) en ander groot stede begin het, wat dosyne mense dood gelaat het.
Vladimir Putin het lank probeer om 'n mate van beheer oor sy buurman, wat eens deel van die Russiese-ryk en die Soviet Union was, uit te oefen en het 'n gevoel van vernedering uitgespreek oor die ineenstorting van die union en getjank oor hoe die Weste die leemte gevul het.
Die North Atlantic Treaty Organisation oftewel NATO, die militêre alliansie wat die United States en European powers insluit, het members in Sentraal en Oos-Europa bygevoeg wat eens Soviet states of deel van die sphere was en in 2008 het NATO gesê dat Ukraine en Georgia ook kan aansluit, sonder om te verduidelik wanneer en hoe dit sal gebeur.
Vir Putin het dit 'n rooi lyn oorgesteek en die Oekraïne se leierskap se beleid van nouer bande met die Weste daarop gevolg het dat Ukrainians selfs hul goal om by NATO aan tesluit in hul grondwet geskryf het.
Dit is egter onwaarskynlik dat dit binnekort sal gebeur omdat sommige lidlande, wat eenparig moet stem, bekommerd is oorie expansion van militêre verpligtinge en het twyfel oor die sterkte van die oppergesag vannie law in Ukraine, 'n jong demokrasie met uitgebreide korrupsie.
Maar selfs die afgeleë vooruitsig dat Ukraine by NATO aansluit, het Putin kwaad gemaak en het dit as 'n bedreiging vir Russiese veiligheid beskryf.
So waaroor gaan it eintlik?
Wel dis 'n komplekse kwessie wat baie soos die geskiedenis van Kaapland lyk en al die antwoorde is nes die Kaap s'n versteek in die geskiedenis.
• Het jy geweet dat daar 'n tyd was toe Kyiv meer powerful as Moscow was?
• Daar was ook 'n tyd toe Ukraine en Amerika enemies was?
• Dat daar in die 9de eeu 'n staat was wat genoem was Kievan-Rus waarvan Kyiv die capital was?
Tussen 980 en 1015 was Kievan-Rus regeer deur Groot Prins Volodimer, in Russies beteken sy naam Vladimir en in Oekraïens beteken dit Volodymyr en soos geloof dit wil hê, is dit die name van die presidente van hierdie twee lande vandag.
Anyway, Russians, Ukrainians en Belarusian trek hul bloedlyn van hierdie Slovic staat, Kievan-Rus en terwyl baie sedertdien verander het in die centuries wat daarna gevolg het was Ukraine tog altyd onder Russian rule gewees.
In die 1900 was die twee Soviet Republics, Rusland die magtigste van die 15 Sowjetrepublieke en Ukraine die tweede magtigste.
Die Ukraine het defense industries en groot landbougrond gehad en het met die meeste van die Soviet nuclear arsenal gechaila.
In 1994 het Ukraine die arsenal terug aan Rusland oorhandig wat in ruil daarvoor Ukraine se veiligheid gewaarborg het en belowe het om die land se sovereignty te respek.
Die Soviet union het in 1991 in duie gestort en die Ukraine het onafhanklik geword net soos Russia en saam met Belerus, Kazakstan, die USA en die UK het hulle die Budapest-ooreenkoms onderteken.
In November 2013 was Viktor Fedorovych Yanukovych die president van Ukraine wat bekend was vir sy hardhandigheid, korrupsie en bo alles omdat hy openlik pro-Moscow was en in dieselfde jaar het Hy 'n EU-trade deal wat 'n ooreenkoms wat groter integrasie met die EU sou beteken het reject.
In plaas daarvan het Yanukovych besluit om 'n reddingsboei van $15 miljard van Rusland te neem, wat vir die meeste Oekraïners laat voel het soos 'n uitverkoop aan die Kremlin.
Betogings het uitgebreek in wat vandag bekend staan as Independent-plein in Kyiv waar Ukrainians 'Pidpysaty uhodu z yes' en 'Yanukovych maye pity u vidstavku' gesing het, (Sign the EU-agreement, Yanukovych must step down).
Putin het obviously sy puppet ondersteun, die Weste die betogers en in Februarie 2014 is Yanukovych se regering omvergewerp en die ou het na Rusland gevlug terwyl nie al die Oekraïens tevrede was met die move nie.
Die Russiessprekende Ooste wou hê dat Yanukovych moes bly en toe hy verdryf is, het hulle gevoel dat hulle onreg aangedoen was terwyl Putin dikbek was omdat hy sy puppet verloor het en om die situasie te red, het Rusland Crimea geannekseer, 'n skiereiland aan die Black sea wat in 1954 deur die destydse Soviet leader Nikita Khrushchev van Russia na Ukraine oorgeplaas was.
In 2014 toe Yanukovych uit bewind in die Oekraïne verdryf is, het die Russiese weermag regeringsgeboue in Crimea begin occupy en nie nog lank nie toe was die hele streek onder Russiese militêre besetting.
'n Referendum het gevolg en op 16 Maart 2014 het Crimea gestem om deel van die Russiese Federasie te word, maar was die stem wettig?
Wel dit hang natuurlik af vir wie jy vra - Vir Putin was dit Crimea se bevryding, vir die res van die wêreld was dit die streek se anneksasie.
Die fokus het toe verskuif na eastern Ukraine, waar Russian supported separatiste op grondgebied beslag gelê het, maar die Oekraïense magte het nie 'n algehele offensief geloods nie.
Dit was op 17 Julie 2014 toe 'n Malaysian airways vlug met 298 mense aan boort deur die rebelle neergeskiet is wat die Oekraïense magte besluit het om die rebelle weg te werk.
Die separatiste het grond begin verloor en die Russiese weermag het ingegryp en Oos-Oekraïne binnegeval en saam met die rebelle geveg teen Kiyv ge-fight.
Wat gevolg het, was 'n reeks samesprekings tussen Russia, Ukraine en die Weste wat tot die Minsk-ooreenkomste gelei het wat in 2014 onderteken was en beide kante het ooreengekom op 'n wapenstilstand en militêre onttrekking en die Oekraïne het ingestem om verkiesings in die gebiede wat deur rebelle beheer word te hou.
Agt jaar later en die Minsk-ooreenkoms bly ongeïmplementeer en Ukraine bly die grootste Europese land met Rusland uitgesluit.
Dit land beslaan 'n oppervlakte van 603550 km, is die tuiste van 44 miljoen mense en met 'n GDP van $155,6 miljard is die land se inkomste per capita ongeveer $3,727.
• Die weste sien hulself meer European terwyl die ooste voel nader aan Rusland.
• In die Weste praat die meeste Oekraïners Oekraïens en in die ooste is 'n derde van die population inheemse Russe.
• In die weste het hulle met suspicion na Rusland gekyk terwyl Rusland na die Ooste kyk deur die lens van gedeelde geskiedenis en erfenis.
Maar om Ukraine op grond van koloniale geskiedenis te claim, is verkeerd, dit sal wees soos Brittain wat aanspraak maak op Suid-Afrika of Indië of Portugal wat op Brasilië aanspraak maak.
Die Naarheidwaarheid is dat 'Verlede imperialisme kan nie huidige uitbreidings regverdig nie'.
Hier is wat die geskiedenis ons nog vertel...
Ukraine is met forced ge-Russianised, klink so bekend met wat sedert 1994 in Kaapland en die Wes-Kaap in particular gebeur, die Nguninisation van KhoeSan land (maar laat Ek nou nie van hierdie geskiedenis lessie afwyk nie).
In die 1700's het die Russiese leier Catherine die Grote die Oekraïne begin 'Russianised' toe etniese Russe na die Oekraïne verskeep is en skole toe aangesê was om Russian te onderrig.
Teen die 1800 is Oekraïne se taal verbied en Russian bevorder (klink so Kaapstad in die 16 tot 1700's).
In 1930 het die Soviet leader Stalin 'n femine in die Oekraïne bestuur waarin miljoene gedood is, die gebied is toe herbevolk met etniese Russe (die smallpox epidemic innie Kaap innie 1600s toe die slave trade comes to mind).
Inelkgeval, in 1940 is die etniese Tartare hervestig en is met Russe vervang en dit is waarom Oos-Oekraïne vandag soveel inheemse Russe het, dit is ontwerp om so te wees (Netsoos die Nguni-bantu se plan was om die Kaap illegally te occupy, beslag te lê en dit later soos in nou as enties hulle s'n te claim ook goed ontwerp was).
Oos-Oekraïne was altyd belangrik vir Rusland omdat dit steenkool, vrugbare grond en yster en met 'n gedwonge historiese verbintenis met die Kremlin het.
Putin praat keer op keer oor die "holyrus" en hou vol dat Russe en Oekraïners een volk is terwyl 70% van die Oekraïners die gedagte verwerp en 72% Rusland eerder as 'n vyandige staat beskou.
Vandag is 33% van die Oekraïners gereed om 'n wapen teen Rusland op te neem, 21% gereed om 'n Burgerlike weerstand te voer terwyl 67% van Oekraïners by die EU wil aansluit en 59% vir NATO wil join.
Vandag is Volodymyr Zelensky die president van die Ukraine wat aan bewind gekom het na 'n landslide victory wie 'n vokale kritikus van Rusland is en openlik gekant is teen die besetting van Oos-Oekraïne.
73% van die Oekraïners het hom aan bewind gestêm en vandag is hy die pulse van die Ukrainian nasie, 'n Ukraine wat steeds onafhanklik van Rusland wil bly.
Maar Vladimir Putin, die Hitler van hierdie eeu wil bitter graag Russiese imperialisme laat herleef en wat clearly nie besef dat daar 'n woord soos 'aanbeweeg' bestaan nie.
Bron: Multiple sources
Opmerkings
Plaas 'n opmerking