Illegal Aliens face die Patriotic Alliance se green machine.

Kaapenaars soos gewoontlik vasgevang in 'n diep slaap.

Honderde supporters in Joburg het hul steun gegee aan die bekendstelling van die Patriotic Alliance-manifesto voor die plaaslike verkiesing in 2021. Foto: News24

Patriotic South Africans onder die banner van die Patriotic Alliance het hierdie week hul verkiesing beloftes in Eldorado Park, Johannesburg gestand gehou. 

Die Greens het daarvan werk gemaak om by foreign owned shops 'n draai te maak en expired products van hul onwettige winkels se rakke te verwyder.

Die party wil hê dat ongedokumente buitelanders (illegal aliens) hul onwettige besighede moet sluit sodat Suid-Afrikaaners 'n kaans gegun kan word om self besigheid in hul gemeenskappe te doen. 

Die party hou ook vol dat Suid-Afrikaaners 100% moet oorweeg word by werksgeleenthede en dat illegal aliens moet verkas. 

Suid-Afrika gaan gebuk onder illegal aliens wat veral vanaf Zimbabwe, Mosambiek en amper die hele Afrika na Suid-Afrika toe stroom, nie net vir dienste en om geleenthede te ontneem nie, maar ook om die wreedse crimes hier teen Suid-Afrikaaners te commit. 

In 'n voorval laasweek Vrydag het vyf criminal Zimbos escape nadat hulle ongedokumente criminal tjomies hulle oppad hof toe ge-free het. 

Miljoene Bruinmense en ander Suid-Afrikaaners is gevang in armoede en moet daagliks hul lewe waag om hul families te voed terwyl al wat 'n illegal alien werk of hier 'n besigheid besit. 

Duisende Suid-Afrikaaners kry nie werk of plek by hul skole of universiteite nie, danksy foreigners wat geleenthede van veral Bruinmense ontneem danksy ANC policy wat natuurlik deur die "liberal" DA gesteun word.

Ook word veral Bruinmense van dienste ontneem omdat foreigners met geld eerste voorkeur geniet.

"In hospitale moet Bruin moeders op banke geboorte gee terwyl ongedokumente foreigners (vanaf Zim tot Lagos) op beddens hier geboorte skenk" sê party councilor Ashley Sauls gedurende 'n live Facebook post oppad om homself aan die Valke te oorhandig.

Die Valke wou hom glo spreuk omdat hy Suid-Afrikaaners eerste stel en die land se wette en city bylaws wou bekragtig.

Suid-Afrikaaners slaap op koue vloere in hospitale terwyl beddens vir foreigners wat kan betaal reserved word.

Party leier Gayton Mckenzie sê sy partylede baiza nie (staan nie terug nie), en dat dit net die begin van een van hul verkiesings beloftes is wat nagekom moet word.

Die unpatriotic sogenaamde "free" press accuse Mckenzie daarvan dat hy geweld teen foreigners aanhits en portray die foreigners as "soft targets" wat natuurlik destitute en vulnerable is.

Ons praat nou hier van Ethiopians, Somalian, Bangladeshi, Pakistani, Indian, Europeans, Chinese en almal hulle neefs. 

Die einste "vulnerable soft targets" wat so sterkgesig is dat Ek soms wonder wie van ons eintlik van hier is.


Dis dieselfde Somalians wat taxi drivers in Nelson Mandela Bay attack het, dieselfde foreigners wat die SA police in Tshwane laat les op sê het.

Volgens die Suid-Afrikaanse media is foreigners "soft targets", hul posisie sedertdien en dis hoekom Bruin issues sedertdien onder die mat geveë was.

Wat ook nou onder die mat geveë word is die feit dat erinstige human trafficking en modern slavery reg onder ons neuse in die township plaasvind en dit maak ons complacent sedert ons niks sê daaroor nie.

Die media sê niks oor die erge misdaad wat hierdie "vulnerable foreigners" in ons land commit nie.

Elke 6 tot 18 maande is daar 'n nuwe trafficked victim wat soggens vanaf 6am tot saans 10pm, 7dae 'n week moet werk terwyl die land se laws op wit en swart iewers buite die "soft targets" se bereik is.

Die top dogs, die mass owners gebruik ons dogters vir seks tot hulle op hul hakke iewers rond beg en niks meer dignity oor het nie.

Forreign Barbershop owners veral vanaf Tanzania doen dieselfde terwyl hulle drugs behind the scenes aan Jong Bruin seuns verkoop en sodoende die gang probleem in die Bruin gemeenskappe aanblaas, word dogters deur somige verkrag en uitgebyt omdat armoede in Bruin gemeenskappe hoogty vier en hulle die ouens met die blink motors en ching is.

Diegene wat kinders van hierdie illegal aliens het, en diegene wat getroud is en opkom vir hul criminal illegal alien boyfriends/babydaddies/manne ondanks hulle onwettige aktiwiteite en hoe hulle opportunities vanaf hulle broers wegneem is deel van die problem.

'n Problem groter as Covid wat Gayton Mckenzie en sy green machine nie aleen sal kan uitroei nie, maar gesaamenlik met die gemeenskap sal moet inspring om dinge vinnig om te draai in veral Bruin gebiede.

Die Patriotic Alliance is die eenigste party wat werklik Bruinmense eerste stel en nie bang is om dit so te noem nie.

Dis die eerste party in Suid-Afrika wat Bruinmense se issues direk na die tafel toe bring en dit sal maar net reg wees vir elke Bruin man en vrou om hierdie Groen machine se pogings te ondersteun.

Om foreigners te allows om weg te kom met die euwel waarmee hulle besig is in ons gemeenskappe is, is 'n misdaad teen ons eie volk.

Ons eie mense lei onder die probleem wat werklik aangespreuk moet word.

Ons het eenvoudig nie 'n keuse nie, maar Jy voel natuurlik anders.

LIKE  SHARE ENGAGE

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.