Terwyl Ethiopia uit sy nate bars, sukkel locals om kop bo water te hou.

'In 2020 was Ethiopia se unemployment rate 'n amper sê Naarheidwaarheid 'n perfekte 2.79% en in 2019 was dit 2.04%.'

Addis Abeba saans. Foto: Wikipedia

Op die foto hierbo is Addis Abeba, die hoofstad van Ethiopia, die plek, land of streek waar MyFriend, die illegal alien wat die winkel af innie straat of ommie draai own vandaan kom.

Hier onder is nog een...
'n Nuwe monorail wat MyFriend-hulle in hul hoofstad Addis Abeba ontwikkel het. Foto: Wikipedia

'n Monorail wat een van die talle onwikkelings in Addis Abeba is wat ook die hoofstad van die Afrika Unie is.

Die African Union headquarters in Addis Abeba, Ethiopia. Foto: The Guardian

In Ethiopia is nie 'n oorlog wat woed nie (met die uitsluiting van Tigray natuurlik), in Ethiopia is daar order, unlike hier waar wanorder die gesig van gemeenskappe geword het sedertdien MyFriend-hulle besighede in townships regoor Suid-Afrika oorgeneem het.

Ethiopia is redelik goed ontwikkel, as Jy dit nou met ander sub-Sahara Afrika lande (lande suid van die Sahara woestyn) vergelyk.

Die land-locked country wat beteken die land is omring met ander lande is volgens die International Monetary Fund een van die vinnigste groeiende ekonomieë in die wêreld, met meer as 10% ekonomiese groei van 2004 tot 2009.

Dit was die vinnigste groeiende nie-olie-afhanklike Afrika-ekonomie in die jare 2007 en 2008.

In 2015, het die Wêreldbank beklemtoon dat Ethiopië vinnige ekonomiese groei gesien het met 'n GDP skrik vir niks wat groei met gemiddeld 10,9% tussen 2004 en 2014.

Volgens die land se nasionale sensus van 2007 het 98,64% van die behuisingseenhede van Addis Abeba toegang tot veilige drinkwater gehad.

Maar wag tot jy dit lees... 

In 2020 was Ethiopia se unemployment rate 2.79% en in 2019 was dit 2.04% volgens Statista.com.

So...
- 'n land waar daar geen oorlog heers...
- 'n Land wat met dubble digits ekonomiese syfers groei...
- 'n Land wat met 'n 3% unemployment rate spog... se illegal aliens wat Suid-Afrikaaners se brood en botter vanaf hul tafels hou is volgens die Suid-Afrikaanse media "soft targets" en die Patriotic South Africans wat veg om eerste voorkeer te geniet is xenophobic.

Die sogenaamde "soft targets" is in inbeheer van Ôs plaaslike ekonomie terwyl Suid-Afrika gebuk gaan onder armoede en 'n werkloosheid syfer wat skaamerig na 40% wink.

So waarom is Ethiopians dan in Suid-Afrika as dit so goed gaan by die huis?

Natuurlik om te verhoed dat plaaslike mense wat eens self spaza winkels in hul areas ge-operate het dit weer doen, en met die support van veral ignorant en oningeligte "coloreds" run hulle suksesvolle besighede terwyl die broers en sisters op MyFriend depend tot die volgende SASSA toelaag wat direk na hul lande gestuur word en sodoende development daar bevorder, terwyl hulle hier bydrae tot die vervalling van ons plaaslike infrastructure.

Hiers 'n bietjie inligting vir veral vir jou wat so vir MyFriend bejammer terwyl jou eie mense reg voor jou suffer in poverty...

In 'n area op die Kaapse vlakte wat #naarheidwaarheid ge-survey het, het ons 24 spaza winkels getel en 3 onderduimse hair salons.

24 spaza winkels wat geografies gelyk tussen Ethiopians en Somalians verdeel is (hulle own mos territories in Ôs communities).


Ja hulle besluit onder mekaar wie mag waar 'n winkel open en wie nie mag nie.

Uit die 24 shops word dertien deur Ethiopians ge-run, 8 deur Somalians, 3 deur Bangladeshis en 3 onderduimse Salonne is in Tanzanians se besit.

Daar is ook "flats" wat deur illegal aliens ge-own word, ondergrondse verkope waarby veral Bruin vroue en hul foreign babydaddies, boyfriends of manne betrokke is.

Op average, volgens ons calculation nett die illegal aliens maandliks sowat R50000 per shop, dis so tussen R40000 en R70000, afhangend waar die shop geleë is.

So kom ons fokus vir nou net op die 13 winkels wat aan die Ethiopians behoort.

Hierbo word aangedui waar vandaan illegal aliens hul winkels operate.

R50.000x13 = R650.000 - Ses Honders en Vyftig duisend Rand. Dis meer as 'n halwe Miljoen Rand wat net uit Delft se kleinste gebied na Ethiopia tax free gestuur word.

'n Deel van die bedrag word natuurlik individually in 'n seker Politieke party se bank account betaal sodat die se leier aanhou vir illegal aliens vanaf podiums kan skree.

'n Deel van die R400.000 wat die Somaliese mafia insamel om vir AL Shabaab te versterk word individually in dieselfde Politieke party se rekening betaal sodat daar nie hoef declare te word nie.

Saam word daar maandliks sowat R1.5m na Oos-Afrika gestuur dis uitsluitend die res van Delft.
Wat nog van die res van Kaapstad, die Wes-Kaap of Mzansi.

Miljoene if not Biljoene Rande word maandliks na ander Afrika lander gestuur terwyl Ôs kinders suffer. 
'n saamgevoegde map van Delft waar Eindhoven, die kleinste uitbereiding in Delft met sowat 24 spaza winkels in vaal aangedui word. (RWTmedia) 

R1.5m is geld wat die mense van Eindhoven vanaf kon ge-benefit het sou die geld daar ge-circulate het.

Dit word na Ethiopia toe gestuur waar die ekonomie met double digits groei en werkloosheid in single digits aangeteken word.

Spaza winkels word ge-operate deur slave labour. Trafficked victims wat forseer word om vanaf 6am to 10pm sewe dae 'n week te werk.

Niks af dae nie, Niks leave, niks minimum wage, niks respek vir die land se wette nie.

Suid-Afrika is verander tot op onder hulle standaarde waar die wet ignore word en eenvoudig nie toegepas word nie en die Pirates van Somalia operate presies dieselfde.

Gepraat van... 
Hier onder is 'n foto van Mogadishu.
Bakara Informele Mark in Mogadishu is die grootste mark in Oos-Afrika.

Nee, dit issie Bellville nie, dis regtig Mogadishu, Al Shabaab se hoofstad - Ek bedoel Somalia se hoofstad.

Dit is waar Ôs OtherFriends maer vandaan gekom het wat vandag so appel rond vet is en locals nou maar rond skarrel.

Somalia het 'n geskatte bevolking van ongeveer 15 miljoen, waarvan meer as 2 Miljoen seker hier in Mzansi winkels besit of iewers in hul illegal factories besig is om Koo baked beans of Fanta orange te vervaardig.

Die GDP van die onwettige productions word seker by die motherland se amper niks formal GDP by getel.

Die land wat al die jare in 'n civil oorlogie of twee betrokke was of steeds is het volgens die CIA en die Sentrale Bank van Somalië, ten spyte van burgerlike onrus, 'n gesonde informele ekonomie gehandhaaf, hoofsaaklik gebaseer op livestock, oorbetalings (vanaf Mzansi) geldoordragmaatskappye en telekommunikasie.

Weëns 'n gebrek aan formele regeringstatistieke en die onlangse burgeroorlog is dit moeilik om die grootte of groei van die ekonomie te peil.

Die CIA het die land se GDP op $3,3 miljard geraam. Teen 2009 het die CIA beraam dat die GDP tot $5,731 miljard gegroei het, met 'n geprojekteerde reële groeikoers van 2,6%. 

Volgens 'n verslag van die Britse Kamers van Koophandel van 2007 het die Somali private sektor ook gegroei, veral in die dienstesektor.

Daar was ook aansienlike, hoewel ongemeet, private investering in kommersiële aktiwiteite. 

Dit is grootliks deur die Somaliese diaspora gefinansier, en sluit handel en bemarking, geldoordragdienste, vervoer, kommunikasie, visserytoerusting in.

So die R400.000 wat net in klein Eindhoven gemeet was gaan direk om Somalia se groei te finansieër as dit nie in die sakke van die militante groep AL Shabaab op eindig nie terwyl Ôs gemeenskappe verval in armoede omdat Suid-Afrika se ekonomie so te sê by die dag krimp omdat Miljoene Rande die land op onwettige maniere exit.

Dan is daar Bangladesh en Tanzania wat ook nie probleme ervaar nie, maar wiese burgers hier met crime betrokke is agter die dekmantels van "refugees" en "asylum" seekers.

Ek praat van die Tanzanian Barbershop owner wat die beste motors ry terwyl almal weet dat daar nie 'n manier is wat net 'n barbershop 'n ou so kan laat skut nie.

Tanzanians verkoop daagliks dwelms aan ons jeug vanaf hulle sogenaamde hair salons en gebruik ons jonk meisies vir seks terwyl die polisie verby hulle ry na die "colored" SUID-AFRIKAANER wat ook maar net 'n lewe probeer maak deur dwelms te verkoop, arrest Hom en los die illegal alien.

Bangladesh is oorvol ja, maar dis regtig nie Ôs skuld nie, dis hulle probleme wat hulle moet uitsort en nie ôs sin issie.

Dit en meer het daarna toe gelei dat partye soos die Patriotic Alliance en ActionSA en ook organisasies soos #PutSouthAfricansFirst hulle daaraan toe verbind dat veral illegal aliens moet terug na hul lande keer.

Suid-Afrika kan eenvoudig nie almal hier accommodate nie, mense sal terug moet gaan na hul lande en dit herbou en ons sal hier dieselfde moet doen omdat waar buitelanders settle die environmental 'n knock vat.

Ons sal ons gemeenskape moet herbou wanneer die visitors weg is. Ons het baie om oor te begin met en om weer ons gemeenskape reg te ruk.

Illegal aliens must just go home! Dis regtig simple en jy wat die xenophobic card flash, Ôs weet by nou al hoekom jy Ôs (jou eie mense) afstaan vir jou illegal alien Babydaddy/bf/man/drug supplier.

Jy wat laat foreigner by jou vasgegooi ('n kindjie verwerk) het moet nou ophou selfish wees en jou kinders aan hul Oumas en Oupas in Zimbabwe, Congo, Angola, Nigeria, Mozambique, Somalia, Ethiopia Tanzania en al die ander Shitholes in Africa loop voorstel.

Net soos Jy wat illegal aliens vanaf China, Taiwan, India, Pakistan, Bangladesh en al die ander nou oog lande ge-entertain het.

Ook diegene wat die Pharaohs en hul neighbours die Tunisians en Algerians met hul magic betower het, assblief dis net fair dat mammies die kinders na hul grandparents oorie borders en waters ook neem, die grand parents wonder ook how hul Klein kinders lyk.

Voor Ek afsluit, Jy wat met 'n buitelander getrou het en besluit het om sy buitelandse van aanteneem moet soema ook jou man se citizenship aanvaar, en nie hy joune nie, jy dra immerse mos sy van of hoe?

Laastens onthou die extra Rand wat jy moet betaal vir elektrisiteit en airtime is extra sakgeld vir MyFriend.

Tien duisend transaksies virrie maand is an extra R10000 wat MyFriend na sy land stuur terwyl ons hier moet skarrel vir die extra Rand net om krag of lugtyd te kan koop.

Die rolletjie papier kos nie R10000 nie en hul diens is nie extraordinary nie, ons het self spazawinkels ge-run voordat hulle geweldadig van somige van ons winkel eienaars onslae geraak het en ander ekonomies gedood het.

So hou nou op vir MyFriend protect en verdedig teen jou eie mense, dit gaan jou duur kos en net jy sal die gevolge van jou keuses dra wanneer die 100% ANC regeering in 2024 vervang word. 

Jy voel seker anders.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.