Plasings

Wys tans plasings vanaf Februarie, 2022

Rain (African Rainbow Capital) sponsor die Black supremacist movement.

Prent
Jou maandelikse Rain-betaling kan dalk 'n rassistiese Blacksupremacist-organisasie bevorder. BEE beneficiary Patrice Motsepe is glo die rykste sakeman in Mzansi.  EFF leader, Julius Malema is onlangs 'n "hypocrite" en 'n "flip-flopper" genoem ná onthullings dat sy party meer as R2,1 miljoen se skenkings van die billionaire Patrice Motsepe se maatskappye ontvang het. Verlede week het ’n Verkiesingskommissie (OVK)-verslag getoon dat African Rainbow Capital (ARC), die financial services firm wat deur Motsepe begin is en 'n 20%-aandeel het in fixed and mobile data network operator, Rain die Rooikaapie-bende sponsor. Motsepe was die afgelope kwartaal die vrygewigste skenker aan SA se politieke partye waarvan die rasistiese EFF R1,1 miljoen van Motsepe se maatskappye ontvang het. Die nuwe Wet op Befondsing van Politieke Party vereis dat partye alle skenkings van meer as R100 000 aan die IEC verklaar. Die verklaring kom ná Malema se onlangse opm...

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

Prent
"Past imperialism cannot justify current expansions" Rusland se President Vladimir Putin waarsku die Weste om nie in te meng nie In sy mees direkte poging tot nog toe om die wêreld veiligheidskaart te herteken en Rusland se invloed te herstel tot die dae van die Soviet Union en die Warsaw-pack meer as 30 jaar gelede, het die Russiese president Vladimir Putin decide om vir Ukraine binne te val. ’n Move wat Ukrainians maande lank gehoop het dat die voorspellings van ’n inval van Rusland, ’n nasie waarmee hulle baie geskiedenis en kultuur deel, nie waar kan wees nie. Maar vroeg Donnerag oggend het hulle tot die verskriklike werklikheid daarvan wakker geskrik toe 'n reeks missielaanvalle teen targets naby Ukraine se hoofstad Kyiv (Kiev) en ander groot stede begin het, wat dosyne mense dood gelaat het. Vladimir Putin het lank probeer om 'n mate van beheer oor sy buurman, wat eens deel van die Russiese-ryk en die Soviet Union was, uit te oefen en het...

Daar is geen leierskap innie "colored" community - Neil de Beer

Prent
Stan, Neil en Fadiel ingesprek op die Cape Flata Stories Die onderhoud wat "Stan" van die Cape Flats Stories met die die CCC en die nie so bekende UIM partye gehad het was meer van 'n gesprek wat oor Gayton Mckenzie en dit wat dit werd was om te kyk in die eerste 30 munite.  Dit was 'n gesprek wat in die eerste helfte gehandel het oor 'n video wat die UIM se Niel De Beer regstreeks op sy Facebook blad uitgesaai het. In die clip loop "coloreds" op die Kaapse vlakte erg deur en word hulle vir algemeen wat dit amper laat voel soos rasisme op baie dun ys. Stan open die gesprek deur vir die UIM leier 'n deel vannie Facebook post te lees wat die Patriotic Alliance wat ook na die gesprek uitgenooi was, maar nie respond hettie se leier Gayton Mckenzie op sy blad geskyf het. Sien 2:11 video clip In De Beer se response pull hy 'n Malema en ontken hy dat hy ooit "Coloureds" insult het (al is dit op video) en sê hy het gangsters barba...

Winde werk saam met die opposisie teen MEC Fritz

Prent
Dis tyd om die provinsiale leier en community safety MEC terug op sy pos te kry na 'n onsuksesvole komplot om van hom onslae te raak. Winde besig om sy SOPA te lees foto: Wes-Kaapse regeering Voordat premier Alan Winde sy staatsrede kon begin het, het Cameron Dugmore van die African National Congress (ANC) 'n punt van orde geopper wat handel oor die Albert Fritz-aangeleentheid, dit is dieselfde party wat se president van verkragting beskuldig was en wat hom met alle mag beskerm het en vir wie hulle fully support het. "Given that you have dealt with membership and the status of members in this legislature, could you please clarify whether Albert Fritz is still a member of this House or whether he has just been suspended by the premier?" wou Dugmore weet. Winde wat clearly nie lui is om met die ANC-DA-EFF saamesweering teen Fritz voort te gaan nie praat toe later oor sy bekommernisse oor geslagsgebaseerde geweld. Weëreens was Winde deur die opposisie...

Landfills en die oceans word besoedel met een van MyFriend se most popular items.

Prent
Dis 'n item waaroor daar gedurig gestry word veral by saamekomste. Dis 'n draagbare toestel wat 'n vlam opwek wat kan gebruik word om 'n klomp items aan te steek, soos byvoorbeeld entjies, gas stoves, fireworks, a blunt, kerse en vure of gallies. Dit bestaan ​​uit 'n plastiekhouer gevul met 'n vlambare vloeistof of compressed gas en kan ook as 'n bron van lig gebruik word in troubled times. Met die potensiaal om erge skade aan te rig beide fiesies en emosioneel word daar gedurig oor dit gestry. Dit maak dat vriendekringe in vyandskap verander, tot families gaan oor in fight mode gedurende "reclaiming" procedures ('n proses waar die owner die "dief" moet oorreed dat dit syne is). Dalk oor reageer Ek so 'n bietjie. Maar volgens 'n kenner oppie gebied is it R2 by die aunty en R3 by MyFriend, Ek weet nie. Ek weet nie omdat Ek nie die moeite doen om een self te koop nie (unless regtig nodig) Ja dit gaan gewoontlik o...

Nepotisme, Korupsie en Gesteelery by 'n Delft BNG Housing project

Prent
Corrupt "kerkleier" raak persoonlik toe hy nie homself teen beweringe kon verdedig nie. Werkers is besig om gesteelde bou materiaal wat by 'n huis in Eindhoven gevind was weg te ry terug na die korupte besaaide Power Construction yard FOTO: Naarheidwaarheid/Mpho Ranooe Die mense van Eindhoven is upset... Die land se corruption en nepotism kultuur het sy kop uitgesteek by 'n BNG behuising projek in hul area. Kyk gou hier...  Deeply rooted corruption, nepotism and thievery at provincial BNG Housing project Hierdie mense is besig om met mekaar te baklei oor wie die meeste gesteel het. As jy nie die clip kan of wil kyk nie, hier is 'n paar snapshots van hoe beweerings van steelery na mekaar geslinger word te midde van onstoke inwoners wat demand dat cement wat by hierdie private eiendom gestoor was terug na die Power Construction site geneem word.  Beskuldigings word hierbo oor en weer na mekaar gegooi wat toe in 'n physical fig...