Rain (African Rainbow Capital) sponsor die Black supremacist movement.

Jou maandelikse Rain-betaling kan dalk 'n rassistiese Blacksupremacist-organisasie bevorder.
BEE beneficiary Patrice Motsepe is glo die rykste sakeman in Mzansi. 

EFF leader, Julius Malema is onlangs 'n "hypocrite" en 'n "flip-flopper" genoem ná onthullings dat sy party meer as R2,1 miljoen se skenkings van die billionaire Patrice Motsepe se maatskappye ontvang het.

Verlede week het ’n Verkiesingskommissie (OVK)-verslag getoon dat African Rainbow Capital (ARC), die financial services firm wat deur Motsepe begin is en 'n 20%-aandeel het in fixed and mobile data network operator, Rain die Rooikaapie-bende sponsor.

Motsepe was die afgelope kwartaal die vrygewigste skenker aan SA se politieke partye waarvan die rasistiese EFF R1,1 miljoen van Motsepe se maatskappye ontvang het.

Die nuwe Wet op Befondsing van Politieke Party vereis dat partye alle skenkings van meer as R100 000 aan die IEC verklaar.

Die verklaring kom ná Malema se onlangse opmerkings oor Motsepe en sy miljardêr-status.

Tydens Malema se kruisondervraging by die gelykheidshof het die rebelle leier voorgestel dat Motsepe hom as ’n billionaire voorgee. 

Hy het in die hof getuig nadat die lobbygroep AfriForum ’n siviele saak teen hom, sy party en EFF-LP Mbuyiseni Ndlozi aanhangig gemaak het omdat hulle na bewering op verskeie tye die anti-apartheids number, Dubul’ ibhunu gesing het.

“I am not sure [if] Patrice Motsepe is a billionaire, shame I am not sure ... sometimes I have [a] suspicion that [he is] an imposter. I am not sure. I don’t agree,” het Blacksupremacist Malema gesê.
“Majority of black billionaires are imposters, they are posturing. They do not own and control the claims that they are owning.”

Volgens Forbes is Motsepe se netto waarde nou sowat $3,2 miljard (sowat R49 miljard).

So hoekom die anti-minderheids rasiatiese EFF befonds?
Om dit te beantwoord moet ons vra wie hierdie BEE-versterkte miljardêr is.

Patrice Tlhopane Motsepe, gebore in 1962, is glo 'n mynbou-miljardêr sake man wat getroud is met dr. Precious Moloi, 'n dokter en mode-entrepreneur.

Hulle het drie kinders. Motsepe is die broer van Tshepo Motsepe en Bridgette Radebe, wat hom die swaer van beide president Cyril Ramaphosa en minister Jeff Radebe maak.

Sedert 12 Maart 2021 dien hy as die President van die Confederation of African Football al was hy nooit eers die voorsitter van SAFA nie, wat Danny Joraan is, maar hey hy is swart en goed verbind en hoe kan die eerste Suid-Afrikaner wat in beheer van Afrika sokker, CAF dan 'n sogenaamde "Kleurling" wees?

In elk geval, Hy is die stigter en uitvoerende voorsitter van African Rainbow Minerals, wat belange in goud, ysterhoudende metale, onedelmetale, platinum en die internet verskaffer Rain het.

Motsepe sit op verskeie company boards, waaronder die nie-uitvoerende voorsitter van Harmony Gold, die wêreld se 12de grootste goudmynmaatskappy, en die adjunkvoorsitter van Sanlam.

Motsepe is in 2012 aangewys as Suid-Afrika se rykste man, en was boaan die Sunday Times se jaarlikse Ryklys met 'n geraamde fortuin van R20,07 miljard ($1 miljard).

Patrice se pa was die eienaar van 'n Spaza-winkel wat gewild was onder swart mynwerkers en Motsepe het blykbaar basiese sakebeginsels by sy pa geleer, asook eerstehandse blootstelling aan mynbou.

Suiwer stront, die jong is 'n goed verbonde BEE-begunstigde wat 'n Bachelor of Arts degree aan die Universiteit van Swaziland en 'n regsgraad van die Universiteit van die Witwatersrand ontvang het en wat spesialiseer het in mynbou en besigheidsreg.

In 1994 het hy die eerste swart vennoot in die regsfirma Bowman Gilfillan geword—dieselfde jaar wat Nelson Mandela as die land se eerste swart president verkies is (sien?).

Terwyl die nuwe regering swart bemagtiging en entrepreneurskap begin bevorder het; het Motsepe Future Mining gestig, wat kontrakmyndienste verskaf het wat die skoonmaak van goudstof van binne mynskagte vir die Vaal Reefs Gold-myn ingesluit het, en 'n stelsel van werkersvergoeding geïmplementeer het wat 'n lae basissalaris met 'n winsdelingsbonus gekombineer het.

In 1997, met goudpryse op 'n laagtepunt, het hy onder gunstige finansieringsvoorwaardes marginale goudmyne van AngloGold gekoop. 

AngloGold het Motsepe ses goudmynskagte vir $7,7 miljoen verkoop wat hom in staat gestel het om die skuld terug te betaal uit die toekomstige verdienste van die maatskappy wat nou bekend staan ​​as African Rainbow Minerals ('n BEE-begunstigde).

Dit is in 'n rits transaksies herhaal en Motsepe het 'n firma gestig om die bedryfsmyne te begin koop wat die bron van sy rykdom sou word.

In 1999 het hy met twee van sy medewerkers saamgespan om Greene and Partners Investments te stig.

Die Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-wette wat ná die 1994-verkiesing ingestel is, was instrumenteel was om Motsepe se posisie in die mynbedryf in Suid-Afrika te bevestig.

’n Besigheid moet ’n minimum van 26% swart eienaarskap hê om vir ’n mynlisensie oorweeg te word.

So hoekom sal 'n BEE-begunstigde nie na sy eie belang omsien nie?

Die feit dat hierdie regering gemaakde miljardêr 'n rassistiese black supremacist beweging borg, was genoeg vir Naarheidwaarheid gewees om sy Rain sim te kanselleer.

Net Black supremacist en rassistiese Swartes ondersteun die Rooikaapie-bende ten volle en daarom ondersteun Malema buitelanders wat in hierdie land is om die aakligste misdade teen ons mense te pleeg.

Enigiemand, maatskappy of organisasie wat Malema ondersteun, insluitend die Somalië en Ethiopiese mafia, moet geboikot word en die feit dat hy Malema se EFF sponsor sal alles later in sy guns tel wanneer sy skoonbroers Malema wat gou omgekoop kan word se steun makeer.

Jy voel seker anders. 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.