Winde werk saam met die opposisie teen MEC Fritz
Dis tyd om die provinsiale leier en community safety MEC terug op sy pos te kry na 'n onsuksesvole komplot om van hom onslae te raak.
Winde besig om sy SOPA te lees foto: Wes-Kaapse regeering
Voordat premier Alan Winde sy staatsrede kon begin het, het Cameron Dugmore van die African National Congress (ANC) 'n punt van orde geopper wat handel oor die Albert Fritz-aangeleentheid, dit is dieselfde party wat se president van verkragting beskuldig was en wat hom met alle mag beskerm het en vir wie hulle fully support het.
"Given that you have dealt with membership and the status of members in this legislature, could you please clarify whether Albert Fritz is still a member of this House or whether he has just been suspended by the premier?" wou Dugmore weet.
Winde wat clearly nie lui is om met die ANC-DA-EFF saamesweering teen Fritz voort te gaan nie praat toe later oor sy bekommernisse oor geslagsgebaseerde geweld.
Weëreens was Winde deur die opposisie gehekel in 'n clear poging om totaal van die Bruin Gemeenskap veiligheid MEC onslae te will raak om seker vir Fritz met 'n Oos-Kaapenaar of Setlaar te vervang.
Die olifant innie Kamer wat die useless opposition ignore is die feit dat Winde nog geen verslag oor die bewerings van seksuele wangedrag ontvang het nie, maar steeds word Fritz nie toegelaat om sy werk te doen nie.
Die idioot Winde het ook weer sy versekering gegee dat die klaers beskerm word, die vraag is watse klaers?
"I'm still waiting for it. Initially, I asked the investigator if she could do it in 14 days. She said she'd try. We're into the third week, so we're within the 21 days and I sincerely hope that I get the report this week," Winde said.
Hoor wat sê die jong! Hy hoop dit is waar sodat hy hom kan fire inplaas van defend sy MEC sedert daar geen bewyse van sexual misconduct teen die minister issie.
Nou wonder Ek hoekom Winde nog die stront entertain terwyl daar nog geen formal criminal complaint by 'n polisie stasie teen Fritz geope issie.

#Fritz #DA #ANC #SOPAWC #WesternCapePolitics
Opmerkings
Plaas 'n opmerking