Plasings

Wys tans plasings vanaf Januarie, 2022

WARNING FROM WUHAN!

Prent
'Chinese scientists sê nuwe Covid-variant 'NeoCov' het 'n hoë sterftesyfer' - Verslag  Nuwe Wuhan virus strain NeoCov: Hoe Dangerous is it? Foto: TheHealthSite.com Terwyl die wêreld aanhou veg teen die voortslepende Wuhan pandemie, het 'n groep Chinese wetenskaplikes 'n waarskuwing uitgereik teen 'n nuwe variant van koronavirus genaamd NeoCoV. Die strain is glo na bewering dodeliker en met 'n hoër infeksiekoers. Lees ook: Kan weed Covid genees? Cannabis-verbinding stop koronavirus in proefbuis. Volgens 'n berig deur die Russiese nuusagentskap Sputnik en gepubliseer was deur verskeie media, is die NeoCov-variant in Suid-Afrika ontdek en word beweer dat dit verband hou met die respiratoriese sindroom MERS-COV. NeoCov is egter nie heeltemal nuut nie, want dit is gekoppel aan die MERS-CoV-virus en die uitbrake daarvan is voorheen in 2012 en 2015 in die Midde-Oosterse lande ontdek.  As die studie ontleed word, blyk dit dat die neiging van ...

Kan weed Covid genees? Cannabis-verbinding stop koronavirus in proefbuis.

Prent
'Our findings do not say this will work in patients. Our findings make a strong case for a clinical trial' CBD verminder COVID-19 longskade met beskermende peptiede Foto: Health Europa Navorsers het onthul dat cannabidiol (CBD), wat 'n aktiewe bestanddeel is wat in cannabis voorkom, kan help om infeksie met die virus wat koronavirus (COVID-19) veroorsaak, te block. Na die lab studies is vasgestel dat CBD belowende resultate getoon het, maar verdere ondersoek is nodig om 'n konkrete resultaat te lewer aangesien die moontlike effek nog op mense getoets moet word. Daar moet kennis geneem word dat baie potensiële COVID-19-behandelings wat belofte in proefbuise getoon het, nie gewerk het of navorsers bevoordeel het tydens Covid-studies/-proewe nie. Sy het gesê soos aangehaal deur Reuters: "Our findings do not say this will work in patients. Our findings make a strong case for a clinical trial."  Aangesien dit nie op mense getoets is nie, moet di...

Community Safety MEC Albert Fritz nog 'n victim van vuil politiek of #GBV?

Prent
'Fritz issie skuldig nie, Hy is 'n slagoffer van die onregverdige toepasing van #GBV' Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Albert Fritz, by die onthulling van die DA se verkiesingsplakkate vir die Kaapstad-metro op 14 September 2021. (Foto: Gallo Images/Brenton Geach) Die MEC for community safety, Albert Fritz het ge-quit tot die aanklagte teen die ou uitgesort is hettie Demonic Alliance confirm. Terwyl niks bevestig is oor die moontlike redes vir Fritz se skorsing nie, word Hy volgens News24 daarvan beskuldig dat hy sy jonger werknemers seksueel aangerand het. Dit is nie duidelik of dit tydens sy termyn as LUR vir maatskaplike ontwikkeling (2011 tot 2019) of sy huidige termyn as LUR vir gemeenskapsveiligheid was nie. Jaco Londt, DA-provinsiale voorsitter, het in 'n verklaring gesê die party het Fritz se versoek om uit te tree, aanvaar "totdat die ondersoek na afhandeling van bewerings teen hom voltooi is". Alan Winde, die Wes-Kaapse ...

Terwyl Ethiopia uit sy nate bars, sukkel locals om kop bo water te hou.

Prent
' In 2020 was Ethiopia se unemployment rate 'n amper sê Naarheidwaarheid 'n perfekte 2.79% en i n 2019 was dit 2.04%. ' Addis Abeba saans. Foto: Wikipedia Op die foto hierbo is Addis Abeba, die hoofstad van Ethiopia, die plek, land of streek waar MyFriend, die illegal alien wat die winkel af innie straat of ommie draai own vandaan kom. Hier onder is nog een... ' n Nuwe monorail wat MyFriend-hulle in hul hoofstad Addis Abeba ontwikkel het. Foto: Wikipedia 'n Monorail wat een van die talle onwikkelings in Addis Abeba is wat ook die hoofstad van die Afrika Unie is. Die African Union headquarters in Addis Abeba, Ethiopia. Foto: The Guardian In Ethiopia is nie 'n oorlog wat woed nie (met die uitsluiting van Tigray natuurlik), in Ethiopia is daar order, unlike hier waar wanorder die gesig van gemeenskappe geword het sedertdien MyFriend-hulle besighede in townships regoor Suid-Afrika oorgeneem het. Ethiopia is redelik goed ontwik...

Illegal Aliens face die Patriotic Alliance se green machine.

Prent
Kaapenaars soos gewoontlik vasgevang in 'n diep slaap. Honderde supporters in Joburg het hul steun gegee aan die bekendstelling van die Patriotic Alliance-manifesto voor die plaaslike verkiesing in 2021. Foto: News24 Patriotic South Africans onder die banner van die Patriotic Alliance het hierdie week hul verkiesing beloftes in Eldorado Park, Johannesburg gestand gehou.  Die Greens het daarvan werk gemaak om by foreign owned shops 'n draai te maak en expired products van hul onwettige winkels se rakke te verwyder. Die party wil hê dat ongedokumente buitelanders (illegal aliens) hul onwettige besighede moet sluit sodat Suid-Afrikaaners 'n kaans gegun kan word om self besigheid in hul gemeenskappe te doen.  Die party hou ook vol dat Suid-Afrikaaners 100% moet oorweeg word by werksgeleenthede en dat illegal aliens moet verkas.  Suid-Afrika gaan gebuk onder illegal aliens wat veral vanaf Zimbabwe, Mosambiek en amper die hele Afrika na Suid-Afrika toe stroom, ...

Cape "Coloured" Congress oorweeg 'n name change

Prent
'Die indigenous mense innie metropool Kaapstad was nooit regtig polities aktief in die nuwe Suid-Afrika nie, en het maar onlangs by die politiek betrokke geraak danksy die formasie van die suksesvolle Gatvol beweeging en die Cape "Coloured" Congress.'   Die poll wat innie Cape "Colored" Congress se Facebook group run.   My tjomie sê vir my "Die Cape Colored Congress gaan hulle naam change, maar hulle weier om die term colored te drop". Ek verstaan toe nie die besigasie nie en wou meer weet, maar meer kon hy My nie vertel nie, and being truth loving, wou NaarheidWaarheid nie die min aanvaar nie en vra toe 'n vriendin vir meer info. Sy stuur my toe 'n screenshot wat lees: " As we mentioned previously, the Cape Coloured Congress will be changing it's name. We are encouraging all of our members Country wide to participate in this. Below are a few options. You may also add your suggestions in the comment section. Just to not...

Guy Fawkes oorweeg nou regstappe nadat hy op Dag1 innie hof vir die land se nutelose media pose

Prent
'n Wit man wat 'n polisie voertuig voorie hof in Senekal omgegooi het se klagstaat het die wet op die beskerming van 'n demokrasie teen terrorisme en verwante aktiwiteite ingesluit. Guy Fawkes was glo ook nie die person agter die storie nie. So 'n boemelaar (hawelose ou) besluit om op Sondag 2de Nuwe Jaar 2022 by die land se parlement in te breek en die plek af te brand (volgens bronne).  Ek gaan nie "Guy Fawkes" se regte naam noem of 'n foto van hom plaas nie omdat Ek nie die nonsense glo nie. Die ou wat Ek toe gesê het clearly mal of 'n blerrie goeie akteur is wil nou media huise sue oordat hulle leuns oor hom versprei - dis dieselfde ou wat glo mal is. Volgens eNCA is hy 'n secret spy wat militere opleiding in Russia ontvang het. Weet nie hoeveel waarheid daarin steek nie, maar inelkgeval... Die nuus het noggie eers behoorlik ingesink nie en toe hoor ons dat die Konstitusionele Hofgebou deur 'n 36-jarige man aangeval is. Kaapland...

41Jaar later van TV in SA en Bruin mense het steeds nie 'n stem nie.

Prent
'Op Bruin programme soos SuidOoster word interracial verhoudings aangeblaas, terwyl Bruinmense wat Arendsvlei kyk ge-indoctrinate word om hul tuisland te verlaat as of dit regtig so blerrie goed gaan in London.' Vandag 41 jaar gelede het die SABC 'n landwye televisiediens in Suid-Afrika BEGIN, 48 jaar ná die wêreld se eerste een. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het op 5 Mei 1975 met toetsuitsendings in Johannesburg begin, gevolg in Julie in Kaapstad en Durban. Die SAUK het op hierdie dag (5 Januarie) in 1976 'n gereelde, landwye televisiediens begin. Daar was toe net een kanaal met lugtyd wat eweredig tussen Engels en Afrikaans verdeel is. Suid-Afrika was een van die laaste lande ter wêreld wat 'n gereelde televisiediens gekry het. Die apartheidsregering het dekades lank die instelling van televisie teëgestaan. H.F.Verwoerd het TV met atoombomme en gifgas vergelyk. Dr Albert Hertzog (Minister van Pos en Telegraaf van 1958 tot 1968) het gesê ...