Community Safety MEC Albert Fritz nog 'n victim van vuil politiek of #GBV?
'Fritz issie skuldig nie, Hy is 'n slagoffer van die onregverdige toepasing van #GBV'
Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Albert Fritz, by die onthulling van die DA se verkiesingsplakkate vir die Kaapstad-metro op 14 September 2021. (Foto: Gallo Images/Brenton Geach)
Die MEC for community safety, Albert Fritz het ge-quit tot die aanklagte teen die ou uitgesort is hettie Demonic Alliance confirm.
Terwyl niks bevestig is oor die moontlike redes vir Fritz se skorsing nie, word Hy volgens News24 daarvan beskuldig dat hy sy jonger werknemers seksueel aangerand het.
Dit is nie duidelik of dit tydens sy termyn as LUR vir maatskaplike ontwikkeling (2011 tot 2019) of sy huidige termyn as LUR vir gemeenskapsveiligheid was nie.
Jaco Londt, DA-provinsiale voorsitter, het in 'n verklaring gesê die party het Fritz se versoek om uit te tree, aanvaar "totdat die ondersoek na afhandeling van bewerings teen hom voltooi is".
Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, het Sondagaand in 'n verklaring gesê Fritz is geskors weens “ernstige aantygings” met betrekking tot sy optrede en het dié bewerings die afgelope week ontvang.
“Ek het die Minister ontbied en hom van hierdie bewerings ingelig, asook my besluit om hom met onmiddellike effek te skors, wat hy aanvaar het. Ek het 'n volledige ondersoek begin wat op 'n onbelemmerde basis moet voortgaan. Minister Fritz het sy volle samewerking in hierdie ondersoek aangebied,” lui die verklaaring van 'n party waar Wit lede so te sê amper nooit uit tree of suspend word nie, maak nie saak hoe erinstig die aantygens of hoe groot die skandaal issie.
Lees ook: R.Kelly is 'n victim van #GBV
Ek sug in disbelief...
Die storie klink baie na die DA se eie ANC vs Marius Fransman moment toe 'n vrou valse aanklagte teen Fransman geopen om sy suspension te justify sodat hy moes plek maak vir Swart leadership innie Wes-Kaap terwyl Swart lede van die ANC met moord, verkragting en corruption daagliks wegkom.
Gepraat van die African National Corrupt...
Die se Melusi Kama het aan Reagan Allen, die voorsitter van die provinsiale oorsigkomitee oor gemeenskapsveiligheid, geskryf en 'n vergadering met Winde versoek oor Fritz se skorsing en wie in Fritz se plek as LUR sal waarneem.
Premier Winde het Maandagmiddag LUR vir Sport, Kuns en Kultuursake Anrous Marais as waarnemende LUR vir Gemeenskapsveiligheid aangekondig.
Ek is sorry, mara Ek glo nie die storie nie, dis pure stront. Fritz issie skuldig nie, Hy is 'n slagoffer van sy eie onoselheid.
Na soveel maande waar daar nou geen fiesiese bewyse is nie maar waar haar of hulle woord nou teen syne (Fritz) s'n tel en hulle obviously geglo word, kom 'n "victim" na vore en sê Fritz het moves op haar gemaak en niemand vra hoekom sy nie onmiddelik 'n saak gemaak het nie.
Of miskien het iemand gevra? Eks seker sy was bang - ai jirre Ek wonder vir wie of vir wat?
Hy sou haar fire?
Kan hy haar soema netso fire?
Nee hy kan hulle nie soema net fire nie, so hoekom nou eers en nie toe dit na beweering gebeur het nie?
Vyf maande is lank genoeg vir 'n groep females wat kwaad is vir watookal rede na hul internerships om saam te sweer en te lieg om te sê Fritz het hulle seksueel aangerand.
Ook weet hulle dat Fritz gekruisig gaan word deur die land se bias media en dat hulle as die ondkuldige victims parade sal word al kom hulle nou eers uit met die sak patats.
Die waarheid is dus, as daar geen konkrete bewyse teen Fritz issie, is Hy volgens my onskuldig.
Soos Ek noem is Fritz nie skuldig nie, Hy is 'n slagoffer van sy eie onoselheid en hier is hoekom Ek so sê.
Mans moet eenvoudig nie GBV support nie.
Mans wat die onregverdige #GBV cult ondersteun waar vroue op onregverdige maniere net rape of abuse kan skree en dan glo almal hulle al lieg hulle deur hul tande deserve wat hierdie siek vroue aan hulle doen.

Katlego Maboe is ook 'n victim, so-ook R.Kelly.
Niks word eers behoorlik ondersoek wanneer accusations gemaak word nie, nee sy sê net rape en boef almal glo haar.
Females bly gedurig die victim en mans die perpetrators asof hulle regtig werklik onskuldig is.
Mans word nie erinstig opgeneem wanneer vroue hulle abuse nie of dit nou seksuel, emosioneel, finansieël of net pure bully is, vroue word applaud wanneer hulle mans mishandel deur dieselfde mense wat gedurig oor GBV huil.

Dis ondersteun ek nie #GBV NIE omdat dit volgens my nie regverdig toegepas word nie.
Dit is eintlik die ergste vorm van sexism en diskriminasie teenoor mans.
So jy wat 'n man is en die #GBV nonsense support en later beskuldig word, dis jou eie skuld, my deserve it!
So jy wat 'n man is en die #GBV nonsense support en later beskuldig word, dis jou eie skuld, my deserve it!
Volgens my is dit blatant dom om iets te support wat nou of later teen jou kan tel of optree al is jy nie skuldig bewys nie.
Dis dieselfde dom soos die dom under 35year olds wat guns blazing fight vir youth employment en youth empowerment tot op 'n mate waar die idioote vegeet dat hulle dalk ook ouer as 35jaar gaan word en dan ook nie 'n kaans sal staan om indiensgeneem te word nie deur sy stupidity om nie nou verder te kan dink nie.

Jy voel seker anders... hoopelik dink jy voordat jy net saamloop en saam skree.
Ou Fritzie is in Woodstock gebore voordat hy na Distrik Ses verhuis het, tydens die forced removals is sy gesin na Hanover Park verskuif.
Hy was 'n aktivis in die United Democratic Front, sowel as 'n ANC-lid tot sy bedanking in 2008 en was in 2014 as 'n prokureur by die Wes-Kaapse hooggeregshof toegelaat.
In Mei 2009 was hy DA-LP voordat hy deur Lennit Max vervang is in 2010.

In 2011 is Fritz as LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling aangestel en in 2017 is hy tot adjunk-provinsiale leier van die DA in die Wes-Kaap verkies.
Na die 2019 nasionale en provinsiale verkiesing het Winde vir Fritz verskuif om LUR vir gemeenskapsveiligheid te word en in 2020 is hy as adjunk-provinsiale leier herkies en nou in 2022 word Hy van seksuele aanranding accused.
Pure stront!! Maar jy voel dalk anders.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking