Guy Fawkes oorweeg nou regstappe nadat hy op Dag1 innie hof vir die land se nutelose media pose

'n Wit man wat 'n polisie voertuig voorie hof in Senekal omgegooi het se klagstaat het die wet op die beskerming van 'n demokrasie teen terrorisme en verwante aktiwiteite ingesluit.

Guy Fawkes was glo ook nie die person agter die storie nie.

So 'n boemelaar (hawelose ou) besluit om op Sondag 2de Nuwe Jaar 2022 by die land se parlement in te breek en die plek af te brand (volgens bronne). 

Ek gaan nie "Guy Fawkes" se regte naam noem of 'n foto van hom plaas nie omdat Ek nie die nonsense glo nie.

Die ou wat Ek toe gesê het clearly mal of 'n blerrie goeie akteur is wil nou media huise sue oordat hulle leuns oor hom versprei - dis dieselfde ou wat glo mal is. Volgens eNCA is hy 'n secret spy wat militere opleiding in Russia ontvang het. Weet nie hoeveel waarheid daarin steek nie, maar inelkgeval...

Die nuus het noggie eers behoorlik ingesink nie en toe hoor ons dat die Konstitusionele Hofgebou deur 'n 36-jarige man aangeval is.

Kaapland hierdie jongste verwikkeling het die probleem van die aanval op nasionale instellings net verder vererger en moet nie ligtelik opgeneem word nie.

In November 2021 word daar bewyse van sabotasie by die Lethabo-kragstasie naby Vereeniging gevind. André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom sê toe die vrae moet wees wie sal baat vind en wat hul bedoeling met so 'n daad is.
"As 'n Suid-Afrikaner vind ek dit baie teleurstellend om te sien hoe mense Russiese roulette met ons ekonomie speel vir doeleindes waaroor mens net kan spekuleer," het hy gesê tydens 'n geleentheid wat deur die Ahmed Kathrada-stigting in samewerking met die Wits School of Governance aangebied was.

En in Julie die infamous looting spree wat aangehits was deur prominent politieke figure (rebelle of communist), veral diegene wat vroer by ou Zoempie glo 'n tee-tjie geniet het insluitend Gangster State se Ace Magashule en die Rooikappie-gang se Commander-In-Chief Julius Malema (wat natuurlik ontevrede was oor die EWC bill en ook vir DE Ruyter haat oordat hy Wit en die hoof van Eskom is).

Mbuyiseni Ndlozi van dieselfde rebelle groep het die afbrand van parly ''a beautiful fire" genoem en dit is ’n bekende feit dat die rebelle, op rekord sê dat die parlement van Kaapstad moet verskuif (Daar is niks verkeerd met so 'n voorstel nie, Ek is ook vir dit).

Dan is daar die union... Onthou julle daar was gevind dat die union agter die verbranding van Prasa (metrorail) se treine was omdat hulle ontevrede was oor sekere besluitnemings?

Die Taxi industry het ook vir eie gewin gehelp om die transport system in Kaapstad te vernietig en tot nou is niemand aangekla van Ekonomiese sobotasie, terrorisme of hoogsveraad nie.
 
By die parlement was die ure ook ingetrek en die gebou was leeg en oop en unie-lede het dit geweet, so-ook het sekere politiekuste wat eenigeiets sal doen vir eie gewin al kos dit die belastingbetaler en die land miljoene.

Nou ek accuse niemand nie, maar eending is verseker, daar is klomp onderliggende kwessies (beide bekend en onbekend) wat 'n ernstige uitdaging stel vir ons demokrasie.

Ons weet nie wat eintlik gebeur het toe Kaapstad tweede nuwe jaar moes ge-celebrate het nie, want weëns die Wuhan virus mag inboorlinge nie hul kultuur beoefen nie terwyl ander mag. (Ek moes dit noem)

So dis of ou "Guy Fawkes" is 'n blerrie goeie akteur of regtig mal soos reeds gesê, maar volgens reports woon die ou nou al vir 4jaar in Kaapstad en own 'n RDP huis wat die DA hom verniet gegee het terwyl Kaapse inboorlinge vir jare in agterplase woon en of vir generasies rent vanaf die DA beheerde stadsraad. (Jammer, ek moes dit ook noem)

Maar terug na Guy Fawkes...
Die hele affêre is politiek gemotiveer en wat my so bietjie ongemaklik laat voel omtrend dit is die een obvious vraag: Hoe het die man na bewering toegang tot 'n nasionale sleutelpunt onopgemerk verkry?
Wat sê dit oor ons sekuriteitstelsel?
Hoekom sou hy so iets doen?
Om pressies wat te gain?
Wie het hom gestuur of bygestaan?
Waar het hy die materiaal gekry wat hy gebruik het om die oppressor se parlement te verbrand?
Is daar cctv footage wat die ou implicate? 
Hoekom was die nasionale sleutelpunt heeltemal leeg en oop gestaan? 
Hoekom was die sproeiers nie onlangs ge-check nie? 

Met geen getuies, geen kameraterugspeel, geen tyd vir vingerafdrukke of forensiese ondersoeke nie word 'n ou soema inhegtenis geneem. Hy word geslat met 'n volledige lys van aanklagte waarvan "terrorisme" en "hoogsveraad" nie een is nie - mind you.

'n Wit man wat 'n polisie voertuig voorie hof in Senekal omgegooi het se klagstaat het die wet op die 'beskerming van 'n demokrasie teen terrorisme en verwante aktiwiteite' ingesluit.

Maar dieselfde word nie nou hier toegepas nie. Die swart ou wat glo die parly afgebrand het en sy comrade wat die Constitutional Court aangeval het, is nie terroriste nie seker omdat hulle Swart is (Ek noem dit net vir intresantsheid onhalwe).

Binne 48 uur het unemployed Guy Fawkes soema 'n privaat prokureur, nog voordat hulle self kan ingaan of 'n ondersoek kan doen.

Ook moet ons nie vergeet dat die goed gebeur het nadat die Zondo-kommissieverslag uitgekom het nie. 
En, nou hoor ons dat die Parlementsgebou nie verseker was nie.

Tel 2+2 op...

Jy voel seker anders, indien nie, like, comment, share

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.