Hernoem Stad Kaapstad na sy indigenous naam //Hui !Gaeb: Hiers hoekom.
Argief: Naarheidwaarheid se voorgestelde logo vir die //Hui !Gaeb Municipality - RWTmedia Die racist Demokratiese Alliansie (DA) in die Wes-Kaap sê hy weier om enige voorgestelde veranderings aan die naam van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl sonder ’n geveg aan te neem. Dis nou dieselfde party wat in 2014 die stad Kaapstad se logo verander het en twee indringende tale, een vanaf Britain en die ander vanaf die Oos-Kaap hoër as Afrikaans herken het toe hulle die logo hieronder approved het. Argief: Op die Stad Kaapstad se logo word die mees gesproke taal in die stad Afrikaans onder Engels en Xhosa gesien. Inelkgeval, die party sê die DA-geleide provinsiale regering het aan Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, geskryf en versoek om die bestuur van die monument oor te neem, dis nou dieselfde party wat 'n provinsiale onderwys department bestuur wie se dubbel medium Engels en Afrikaanse skole briewe net in Engels na ouers toe stuur, maar dis 'n ...