Winde moet ophou sy ore uitleen vir JP se skinnestories.
Mans wat stories aandrae en skinner moet nes hul vroue sit en piepie.
Bruin DA lede en munisipale offisiere loop nogals erg deur onder skynheilige Premier Allen Winde en kollega JP Smith.
Een van hulle is voormalige Community Safety MEC Albert Fritz wat deur Premier Alan Winde ge-suspend is na 'n verdoemende verslag oor bewerings van sexual misconduct.
Seksuele wangedrag waarvoor niemand voor wil man if vrou staan nie. In ander woorde, niemand het nog a saak byrie poeliese afhangande gemaakie.
Fritz is nie aleen nie, sy spokesman, Wade Seale, die hoof van die ministerie van gemeenskapsveiligheid, David Abrahams, ondersteuningsbeampte Michael Kwaaiman, en nog 'n amptenaar, Laazola Ndubela, is almal geskors hangende die ondersoek.
Veral Bruin mans wat nou nog DA vote moet regtig hulle koppe laat lees.
Inelkgeval Fritz glo hy is onderwerp aan 'n onregverdige en eensydige investigation, wat deur 'n politieke agenda gedryf word en Ek dink ook so.
Hy ontken al die bewerings in 'n publieke verklaring op grond van “dat die beweerde wangedrag eenvoudig nie plaasgevind het nie”. Hoekal sien dat niemand navore kom om sake te maakie.
Fritz het toe maar Dinsdag ou Winde en sy bra JP se werkie vergemaklik en as lid van die DA bedank en het die verhoor wat deur advokaat Jennifer Williams gelei is skerp gekritiseer.
Hy sê dat sy naam, reputasie en nalatenskap in die openbaar aangetas is en voeg by dat dit die afgelope twee maande uiters moeilik vir hom en sy gesin was.
"I remained dignified and disciplined in my conduct in the interest of a fair investigative process. This, of course, had not been afforded to me.
On, or about, 23 January, I met with Winde, who told me that certain allegations concerning sexual harassment had been levelled against me by unnamed members of my staff. As a consequence, I was suspended" vertel Fritz.
Splitgat JP en Winde het seker by a naweek braai na 'n paar shots met die k*k voorendag gekom.
Anyway, Fritz sê toe "I confirmed that I would give my full cooperation during the course of the investigation and not make any contact with the complainants when their names were eventually disclosed."
Die voormalige MEC sê op die 3de February het Williams hom met 7 beweeringe geklap waarop hy moes respond het.
"The allegations were slightly amplified on, or about, 14 February, after my legal representatives sought further clarity in respect of the allegations levelled at me.
I denied all the allegations on the basis that the alleged misconduct did not take place" sê die voormalige LUR.
"Despite being promised an objective and fair investigation, my legal representatives were not present during the questioning of the complainants.
I was never provided with a copy of their respective affidavits" sê Fritz.
"I was expected to provide detailed exculpatory statements without seeing first-hand what the allegations actually were and the extent thereof.
This is tantamount to me being guilty and having to prove my innocence without the courtesy of a complete charge sheet" kap Fritz af.
Winde was placed in possession of a one-sided, untested version that, to this day, I have not been able to access and, therefore, defend.
It is a matter of fact that Williams only consulted with the complainants to the exclusion of other witnesses present during the times of the alleged misconduct at my insistence".
"These other witnesses were only approached at my request. I suspected that a prima facie view would be formed in the inner Winde sanctum based on an inadequate investigation" en dis nes jy daar sê MEC.
Volgens Winde is hy glo so geskok oor Fritz se optrede... "I am extremely angry at what appears to be verifiable incidences of serious sexual misconduct by him, in circumstances which in and of themselves were inappropriate.
"That it is by someone who has been tasked to protect our youth and our communities is, to me, unfathomable. It is a shocking violation of his oath of office and the principles of our constitutional democracy," het die Wes-Kaapse premier in 'n statement gesê.
Al hierdie klomp nonsense terwyl nie 'n enkele klag teen Fritz geopen issie.
Albert Fritz het als gesê, so Ek hettie veel om by te voegie, behalwe dat hierdie storie vanaf dag een erg stink na 'n politieke agenda om van 'n Kaapse inboorling of "coloured" minister onslae wil te raak.
Ek dink dat die DA wat 'n voorstaander is van die onregverdige toepassing van #GBV die einste gebruik om die MEC te replace met een van sy naastes.
Omdat dit glo so 'n "teer" topic innie land is, weet Winde en JP dat die bias South African media, vroue regte organisasies en al die ander wat die one-sided nonsense ondersteun, Fritz sal crucify en skuldig bevind nog lank voor eenige verhoor net omdat females BEWEER hy het met hulle gemors.
En dit is plain onregverdig en ongelyke behandeling and I thank you.
Nou ofcourse sal feminist met my verskil, maar soos ôs wiet is daar mos drie kante van 'n storie, hom version, hulle version ennie waarheid.
Die waarheid wat dalk kan seëvier soos in die geval van die voormalige ANC se Wes-kaapse leier Marius Fransman.
Dan wanneer die eintlik victim (dus nou die man wat onskuldig was) sukkel om die stukke op te tel en weer probeer sy lewe reg kry dit moet doen sonder eenige ondersteuning.
Terwyl die beweerder skotvry daarvan wegloop asof sy absoluut niks vekeerd gedoen het nie.
Dit is waarom Ek dit die onregverdige toepassing van #GBV noem.
Jy voel seker anders.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking