R.Kelly is 'n victim van GBV - Mans moet eenvoudig nie vir partye stêm wat #GBV op 'n onregverdige manier support nie.
Mans wat deur die vroue in hul lewens abuse word is die olifant innie kamer waaroor daar nie eintlik gepraat word nie.
As mans en vroue "equal" is soos liberal vroue skree, dan hoekom nodig ons goed soos one-sided #GBV as die role regverdig is?
R.Kelly is onskuldig en almal weet dit, maar almal is ook deel van 'n groep wat mans in die algemeen wil destroy - Yes I've said it! Kelly is onskuldig en hier is hoekom ek so dink.
Elke vrou en baie mans weet hoe mal jonk meisies is oor stars, dis nou sangers, actors en ander celebs. Die "not so innocent" jonk meisie probeer dit self verder vat deur vir vriende te wil bewys sy is hom meisie, sy is met hom, maar wanneer dit by RKelly kom vergeet die wêreld gemaklik dat baie jonk meisies eintlik so operate.So te sê almal wat nou so heilig act en RKelly kruisig het ook op 'n tyd toe hy/sy jonk was nes die 11 "victims" wat ek glo uit vrye wil met Kelly geslaap het gedroom om met hul favourite celebrity innie bed te spring.
Hoop... Dat hy haar sy meisie sal maak, Hoop... Dat hy met haar eendag sal trou en sy haar sprokies lewe sal leef en dit end nie by celebrities nie, dit gebeur daagliks. Jong meisies word swanger met Hoop dat die outjie haar nooit sal los.
Dit is eenvoudig die siekte wat baie jonk vroue onder lede het - hulle wil mans vang en wanneer hulle fail draai hulle om en skree rape!
Ander drink weer heel aand met die ou en weet dat sy met hom moet slaap, en gaan dan huistoe met hom waae sy dan seks het met hom om die volgende oggend geld te demand en Indien die man nie wil gee nie skree sy rape en niemand vra vrae nie, hy is die vuilgat en sy die innocent victim.
Baie van die 11 beskryf seks met Kelly toe hulle minderjarig was - (toe hulle moeders iewers nie geworry het waar hul miderjarige dogters iewers met 'n ouer man lê nie, maar hulle is innocent omdat hulle vroue is)
Hulle beskryf hom as beheersend, kwaad en gewelddadig - en voeg by dat hy vereis dat hulle hom "pappa" noem - Wel om papa genoem te word gedurende sex is nie bound tot net R. Kelly nie, baie ouens like dit. Die vraag is hoekom het jy toe niks gesê nie?
Ander vroue sê dat hulle gedwing is om afpersingsbriewe te skryf, insluitend valse bekentenisse wat later teen hulle gebruik kan word - hoekom toe niks gesê nie?
Op 27 September is Kelly skuldig bevind aan rampokkery en sekshandel met aangeplakte hoorsê "bewyse". Hy word op 4 Mei gevonnis.
Een getuie in Kelly se aanklag het getuig dat hy haar herhaaldelik mishandel het tydens 'n verhouding van vyf jaar, wat begin het toe sy 'n 17-jarige aspirant-sanger was in 2015. 17! Oud genoeg om vir 5jaar met 'n sogenaamde "abuser" te slaap en dan all innocent te dowwel omdat sy weet die siek ideolgie van one sided GBV tel in haar guns.
Die nou 23 -jarige getuie getuig dat sy op 17 -jarige ouderdom herpes opgedoen het nadat sy met hom seks gehad het - hoekom het innocent nie 'n kondoom gebruik nie? Jy was 17! Nie underage nie!
Toe dit vir haar onmoontlik was om seks te hê as gevolg van pyn, het hy gekla dat haar liggaam "gebreek" is het sy getuig. Hy wil haar toe nie meer hê nie omdat daar iemand ander beter as haar was en dit kon sy nie handle nie nes eenige ander jong meisie wat dik verlief is.
Daarmee het sy gesê dat Kelly probeer het om elke aspek van haar daaglikse lewe te beheer en haar sou "tugtig" weens enige vermeende ongehoorsaamheid - wat dan beteken, sy was ook nie so innocent nie.
Hy sou haar soms straf deur haar hard genoeg te slaan om kneusplekke te laat en haar 'vel te laat skeur' - dis nou 'n jonk vreesbevange dame wat toe haar bek gehou het en niks gesê nie, maar vandag geglo net omdat sy 'n vrou is en automaties innocent is.
Dis simple mense, die pure stront! Dis geval soos hierdie wat elke dag innie township afspeel...
Somige meisies innie buurt slaap met ouens met die hoop dat hy haar eendag sal trou, hulle word skoons aspris swanger met hoop dat hy vir altyd weëns die "bundle of joy" met haar sal wees en dis sit baie dames vandag met veral eers gebore buite egtelike kinders reeds oordat hulle met boys en manne geslaap het om hulle te "vang" - so hoekom kom hulle nie ook navore en skree nou rape nie?
Die antwoord is simple - hulle weet dit gaan niks aan hulle current situation verander nie, maar in RKelly se geval en baie victims soos hy beteken dit die teenoorgestelde.
Attention seeking leunaars is besig om R. Kelly te destroy vir al wat hy het met 'n versteekte agenda.
Meisies wat eens op 'n tyd nes ander gedroom het van 'n lewe met Kelly en dissapointed was omdat hulle as 'n one-night-stand op geeindig het of nie sy eenigste was (soos hulle gehoop het dit sou wees nie), het nou besluit om saam te werk om hom te destroy.
Sê my hoekom het niemand toe dit gebeur het rape geskree nie? "Oh well he is a strong and powerful man and no one would've believed me" - NONSENSE!!
Hy het jou nie ge-rape nie! Jy lieg! Jyt geweet jy sou nie met die leun destyds weg gekom het nie omdat daar nie siek liberals was wat elke vrou probeer uitgewys as 'n engeltjie wat nooit 'n man kan leed aandoen nie.
Die storie van RKelly sting soos die lieg bekke se opmaak stories. R. Kelly word deur sy eie mense met 'n agenda geteiken omdat hy 'n suksevole swartman is.
Ek noem dit weer jonk meisies gooi hulle self na celebrities om vriende te beindruk, vir seks, vir geld, drank en met hoop vir 'n toekoms met hom. Wanneer sy realise sys maar net nog 'n slet met wie hy fun gehad het, draai sy dan om en skree RAPE! Som vrouens is net blatant siek en dis die waarheid.
R. Kelly sal nooit 'n regverdige verhoor gekry het nie omdat die liberal media nooit vrae vra nie, hulle luister net na die sogenaamde "female" victim terwyl die innocent "man" die monster in die verhaal is.
Die feit dat mans nie dieselfde regte geniet soos vrouens veral hier in Suid-Afrika, moet ouens regtig laat wakker skrik.
Baie broers sit agter trallies weëns liegbek attention seeking vrouens wat RAPE skree wanneer dinge nie hulle way gaan nie, dames julle moet stop met dit! Dis verkeerd!
Die feit dat die ANC regeering ook net na die vrou luister en nie die man 'n fair opportunity gee nie, beteken mans moet hul stêm verander. Die broese innie ANC, DA en EFF is teen julle.
Mans moet eenvoudig nie vir partye stêm wat #GBV op 'n onregverdige manier support nie. Vrouens is ook abusers! Mans word daagliks emotional, financial, sexual and selfs physical deur vrouens abuse en niemand skree GBV nie!
Wanneer 'n vrou 'n man vermoor word die saak ondersoek en as hy haar abuse het word sy vrygespreek nadat ander vroue haar ge-cheer het omdat sy "opgestaan het vir haarself", vermoor 'n man sy vrou word daar niks gevra nie, hy word net as die vark in die verhaal ge-paradeer en word 'n voorbeeld van gemaak terwyl almal innie buurt weet hoe sleg Genevieve is en hoe sy op hom abuse het.
Elke dag moet mans wat vir hulself opstaan (soos dit die reg van supreme vroue is) hoor hulle is "moffies", self die bullying vanaf die vroue teenoor mans is okay met die liberal media en die onregverdige regeering van die dag. Het mans dan nie regte nie?
Die manier hoe die regeering GBV hanteer is die oorsaak hoekom baie vroue deur hul partners vermoor word. Mans voel hulle het nie recourse nie, hulle word bespot en uitgelag sou hulle waag om abuse te rapoteer of oor dit te praat, terwyl vroue bejamerd word en daar vinnig opgetree word.
Vroue wil mans net sê wat hulle will en dink dis okay omdat hulle vroue is. Vroue loop rond met die mentality dat mans nie gevoelens of emosies het nie, mans mag nie huil nie wanneer hulle emosies bewys nie.
Dit is my argument omtrend R. Kelly se verhoor en GBV in die algemeen en as daar iemand is wat voel ek argue verkeerd, dan moet die "liberal" asb vir die spul wat skree "vroue en mans is equal" en "vroue kan doen wat mans doen" hulle gaan sê om hulle bekke te hou en dat iets soos GBV nie nodig is nie.
Gents die ANC, DA, EFF en al die partye wat GBV onregverdig ondersteun en teen mans diskrimineer net omdat hulle mans is, nodig nie jou stêm nie, hulle is daar vir vroue en nie vir almal nie, verander jou stêm.

Opmerkings
Plaas 'n opmerking