Wuhan se Omicron variant net nog 'n bewys van hoe reg die anti-jabbers was.

'Have the jab everything will go back to normal. Have the booster it will help...' En kyk waar bevind ons onsself 'n jaar later, en met infeksies wat veral in Europa styg begin die jab-toetsuitslae meer en meer na "conspiracy theorists" se kant toe swaai. 

Binne enkele ure nadat die WGO die Omicron wat eerste in Suid-Afrika report was as 'n "variant van kommer" aangewys het, het tientalle lande nuwe reisverbode ingestel, plekke wat beperkings verslap het, het maskermandate weer ingestel, en angs het begin hoog loop.

Dit was die soort vinnige en intense ontwikkeling wat herinner het aan vroeë stadiums van die Wuhan virus scamdemic, wat 'n mate van kommer veroorsaak het dat regerings oorreageer het voordat genoeg oor die omicron-variant bekend was.

Europeans en ander wat vrygewig die NWO se vaccine in hulle laat inspuit het en wie se leiers veral in Europa en die States ge-brag het oor hoe baie van hul mense ge-vaccinate is besef nou dat die jab wie baie teen gewaarsku het, die jab wat mense vir weke in Facebook jail laat opeindig het, die jab waarvoor niemand verantwoordelikheid wou neem nie eintlik alles doen behalwe die werk wat dit veronderstel is om te doen.

So wat is nou eintlik die punt om jou met 'n ongetoetste jab te laat inspuit sien dat die einste continent met die "fully vaccinated" en wie ook graag travel bans op Afrika impose nou in diesefde booitjie is as die wat weier om die jabs te aanvaar.

Nes ek en jy word die vaccinated steeds geforseer om 'n masker in die publiek te dra, sosiaal te distansieër en moet ook quarantine vir dae omdat die jabs werk? 

Diegene wat gejab is, is nou officially druggies wat elke keer met 'n booster gedrug sal moet word om die goed beheerde Wuhan virus te bevorder.

Van al die vaccines wat Ek in lewe geneem het soos tetanus, masels, pampoentjies, polio, meningitis, TB-inspuitings, ens was Ek ook...

"• Nog nooit soveel leuens en misleidings oor 'n vaccine gevoer nie wat sê dat ek 'n masker moet dra en sosiale afstand moet hou selfs al is ek ten volle ingeënt nie en dat Ek steeds die virus kan opdoen of versprei selfs nadat Ek ten volle ingeënt is.
• Ek moes nog nooit getoets word terwyl Ek heeltemal gesond was sonder enige simptome hoegenaamd nie.
• Nooit was Ek deur ondernemings omgekoop om medikasie te neem om 'n vakansie en/of kontantpryse te wen of gereelde vliegpunte te verdien nie.
• Ek hoef nooit bekommerd te wees oor hartprobleme, neurologiese afwykings, bloedklonte en om te dood nie weens 'n inspuiting nie. 
• Nooit was Ek ooit BEDREIG deur die gebruik van  deur die regering, werkgewers, polisiemag en weermag vir 'n jab, soos oorsee gesien nie.
• Nog nooit is Ek deur vriende of familie beoordeel as Ek nie 'n entstof geneem het nie.
• Daar is nooit teen my gediskrimineer vir reis of ander gereelde dienste nie tot die punt waar Ek nie daarsonder kon koop of verkoop nie.
• Die entstowwe wat k hier gelys het, het nooit vir My gesê Ek is 'n slegte mens omdat Ek dit nie geneem het nie, of selfs vir die saak geneem het nie.
• Ek het nog nooit 'n jab gesien wat die verhouding tussen my familielede en/of goeie vriende bedreig het tot die punt dat dit my verhoudings met hulle vernietig het nie.
• Ek het nog nooit 'n entstof gesien wat 24/7 massamedia-advertensies en promosie benodig op elke media wat aan die mens bekend is nie en dan word daar verskillende entstofhandelsmerke gemeng en gepas en daar word gesê dat dit reg is om dit eendag te doen en dan die volgende dag gesê te word om dit nie te doen nie (oorsee).
• Ek het nog nooit gesien dat 'n entstof iemand se lewensbestaan ​​bedreig, asook hul werk uitwis nie.
• Ek het nog nooit 'n entstof gesien wat 'n 12-jarige kind se toestemming toelaat om hul ouer se toestemming te vervang nie (daardie een alleen blaas my weg)."

Ten slotte, na al die vaccines wat hierbo gelys is, het ek nog nooit 'n entstof soos hierdie gesien wat teen 'n samelewing diskrimineer, verdeel en beoordeel nie. So terloops, die skrywer is onbekend. 

Soveel inligting daaroor word gesensor, uitgevee en van die internet en hoofstroommedia verwyder.

Soveel dokters, gesondheidswerkers, polisie en wetenskaplikes word gesensor en verbied om uit te praat of wettige vrae te vra wanneer dit wat toegelaat word of nie, nie sin maak nie! Veral as dit van hoofstroommedia kom.

• Ek het nog nooit 'n jab kom meet wat al die pharmaceutical companies wat dit vervaardig vrygestel het van aanspreeklikheid as dit doodmaak nie, waar geen lewensversekering dit sal dek nie.

Kaapland hierdie is een kragtige entstof teen die Made in China virus! Dit doen al hierdie dinge, en tog doen dit NIE die een ding wat dit veronderstel is om te doen nie, wat is om die scamdemic te stop, te bekamp."

So hoekom op aarde sal iemand dit wil kry?

Eending is verseker, die Wuhan virus is real en die jab ook. Dis jou besluit (vir nou) of jy dit gaan aanvaar of nie, so hiers 'n tip: sit die nuus af en gaan geniet jou lewe!!!! Maar onthou om ten minste weekliks hier op Naarheid Waarheid in te pop.

Ons het net hierdie oomblik! Moenie dit op 'n bord gee vir hierdie criminals wat ons menseregte steel nie!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.