Tronk is jou naam as jy jou kind vir geen rede by die huis hou - Nuwe Education Bill
Ouers kan tronk toe terwyl kinders binnekort gejab moet wees om skool te kan bywoon.
Die Departement van Basiese Onderwys het 'n summary van sy Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette gepubliseer, wat binnekort vir openbare kommentaar gepubliseer sal word.
Die wetsontwerp (bill) stel verskeie nuwe regulasies rondom skole innie land bekend, veral bykomende rules om skoolhoofde, ouers en beheerliggame aanspreeklik te hou vir nie-bywoning.
Ander voorstelle hou verband met taalveranderings, gedragskodes en beheerliggame. Die belangrikste voorgestelde veranderinge vir my is:
1. Verpligte skoolonderrig: Die wetsontwerp bepaal dat skoolbywoning nou vanaf graad R verpligtend sal wees en enigeen wat 'n kind verbied om skool by te woon sonder regverdige rede – insluitend ouers, skole of beheerliggame – sal aan 'n oortreding skuldig wees en 'n moontlike boete en/ of tronkstraf kry.
2. Taal: Die wetsontwerp sal aan staatsdepartementshoofde meer mag gee oor taalbeleide en kurrikulums wat 'n skool moet aanvaar.
Hierdie departementshoof kan 'n openbare skool opdrag gee om meer as een onderrigtaal aan te neem, waar dit prakties moontlik is om dit te doen.
Die bill erken ook Suid-Afrikaanse Gebaretaal as 'n amptelike taal om by 'n openbare skool te leer.
So waaroor gaan die nuwe wette dan nou? Waar brand it?
Die tweede een... 'Taalbeleid':
Ons sien mos hoe (on)'regverdig' Panyaza Lesufi die Guatengse LUR vir Onderwys taalbeleid in daardie provinsie toepas.
Kom ons kyk na die eerste punt op die lys 'Verpligte skoolonderrig' wat skool vanaf Grade R verpligting maak, wat natuurlik goed is as dit regoor die land regverdig toegepas word.
Maar dan is daar die deel wat ouers en ander innie tjoekie kan laat beland indien 'n kind nie by die skool is nie.
-Dis nou dieselfde kind wat op hul eie kan besluit om 'n kliniek gedurende skoolure te kan besoek om byvoorberld 'n swangerskap te kan beëindig.
-Die einste kind wie self kan besluit om vir hom/haarself met 'n ongetoetste anti Wuhan Virus jab te kan laat inspuit.
-Ook die kind wat in dwelms vasgevang is en net weier om skool te gaan.
Gepraat van die Wuhan virus, die wetsontwerp kom redelik in pas met geforseerde Covid jabs.
So Ek en Jy wat natuurlik alreeds besluit het dat ons laaities nie ge-jab gaan word nie sal natuurlik nie skool mag bywoon nie waaroor ons dan verantwoordelik gehou mag word en sodoende of geforseer sal word om ons kinders te laat inspuit sodat hulle mag skool bywoon of ons gaan vir 'n jaar mang terwyl known rapist en murderers daagliks ons vroue en dogters verkrag en ons manne uitmoor en absoluut niks oorkom nie.
Die tweede een... 'Taalbeleid':
Die wetsontwerp sal aan departementshoofde meer mag gee oor die taalbeleide en kurrikulums wat 'n skool moet aanvaar.
Hierdie Departement hoof wat volgens DA standaarde gewoontlik nie 'n oorspronklike Wes-Kaapenaars issie omdat ons glo nie gekwalifiseerd is nie kan 'n openbare skool opdrag gee om meer as een onderrigtaal aan te neem, waar dit prakties moontlik is om dit te doen.
Hy/Sy sal natuurlik sorg dat ander wat nes hy/sy nie van die Wes-Kaap issie voorkeer sal geniet.
Ons sien mos hoe (on)'regverdig' Panyaza Lesufi die Guatengse LUR vir Onderwys taalbeleid in daardie provinsie toepas.
Wel met hierdie wetsontwerp is die regeering natuurlik een stap nander om hul doel te bereik, en dit is om van Afrikaans onslae te raak.
Hier in die Wes-Kaap gebeur dit ook dat voormalige Afrikaans en Engelse medium skole in Inheemse Wes-Kaapenaar of “colored“ gebiede forseer word om te transform, veral waar Inheemse Wes-Kaapenaars en die Oos-Kaapse Nguni en ander "Africans" saam woon.
Hier in die Wes-Kaap gebeur dit ook dat voormalige Afrikaans en Engelse medium skole in Inheemse Wes-Kaapenaar of “colored“ gebiede forseer word om te transform, veral waar Inheemse Wes-Kaapenaars en die Oos-Kaapse Nguni en ander "Africans" saam woon.
Skole word forseer om almal behalwe die inboorling Wes-Kaapenaar tevrede te stel.
Afrikaapse Inheemse Wes-Kaapenaars swerf buite die skool rond en verval in gangsterism terwyl ander daar leer.
By 'n hoërskool in 'n 99.99% Bruin gebied in Delft waar die laaste 30jaar nog nooit 'n nuwe skool gebou was nie, in 'n area wat intussen gegroei het en waar daar nou tot op 3 verskillende gesinne op een perseel woon (sedert gebore Wes-Kaapenaars nie huise in hul tuisland kry nie) word dieselfde gedoen.
Die skool wat in 2002, 1200 Bruin leerders in Engels en Afrikaans geskool het is "transformed" tot die voordeel van die Oos-Kaapse Nguni wat nou daar in isiXhosa ge-teach word, natuurlik tot die nadeel van die Afrikaapse Bruinkind.
En jy wat die race card flash, hou vas en laat ek dit regtig simple stel... Ek hoop dit sink in... lees asb met hope begrip...
Die DA beheerde Wes-Kaapse Onderwys department het 'n voormalige 100% Bruin skool in 'n 99.99% Bruin area na 'n Xhosa skool verander en die Bruin kind van die area sit nou sonder 'n skool en die Swart kind van 'n ander gebied word opgevoed in daardie skool wat nou bestempel kan word as 'n voormalige Bruin skool.
Klink dit nie bekend nie? Net nog 'n bewys van hoe die DA dieselfde hier toepas in die Wes-Kaap met volle ANC ondersteuning as wat die Zionist in Palestine doen.
So ek is nogsteeds 'n Rasis? Fine, nou wys my 'n skool in Khayelitsha, Langa, Nyanga, Gugulethu en in occupied areas wat transform was en waar Swart mense toegelaat het dat die skool "transform" word en Bruin kinders in Afrikaans daar geonderig word terwyl hulle s'n buite moet staan.
Daar issie, want Swartes se straight hulle soek nie "Coloureds" by hul skole nie. So wie is nou eintlik die racist en wie wil graag regverdig behandel word?
Dit is wat Inheemse oftewel "colored" skole in die Wes-Kaap in die gesig staar indien die DA beheerde onderwys department wat vir jare teen Bruin Afrikaapse kinders diskrimineer meer stemgereg geniet oor taalbeleid.
Bruin kinders gaan eenvoudig nie publieke skole het om bytewoon nie wat Bruin ouers wat reeds nie werk kry in hul tuisland nie sal forseer om duisende Rande te moet spandeer op skole buite hul gebiede of om hul kinders privaat te onderrig.
Die wetsontwerp erken ook Suid-Afrikaanse Gebaretaal as 'n amptelike taal om by 'n openbare skool te leer, nou wonder Ek wanneer word die Inheemse tale en so-ook AFRIKAAPS (streeks taal) dan by Wes-Kaapse skole ge-teach?
My slot: Ouers veral in die Wes-Kaap moet hierdie wetsontwerp met alle mag en krag verwerp, omdat dit slegs diegene wat nie oorspronklik is van die Wes-Kaap nie sal bevoordeel nes dit gedoen word met alle dienste insluitend behuising, polisieering, gesondheid en ook onderwys.
Noem my 'n 100% Swart area wat na 1994 transform was of selfs een wat deur die DA na 1994 gestig was na suksesvole toegelate land invasions deur mense van buite die Wes-Kaap waar daar nou mense van alle rasse en kulture woon.
Daar issie, terwyl amper elke voormalige wit en Bruin area nou indringers huisves.
Mense vanaf die Oos-Kaap, regoor Afrika tot binne Asië woon in voormalige Bruin en Wit areas en so-ook moet Bruin skole aanpas om buitelanders en ander te akomodeer omdat hulle nie hoef te adapt nie, hulle velkleur is hulle troefkaart.
Die rede hiervoor? Dis omdat Bruinmense dit allow deur aanhoudend DA te stêm en niks te se wanneer dinge reg voor hulle afspeel nie.
Somige Bruinmese is ook gou om met hul eie te baklei, maar bly still wanneer dinge soos hierdie uitgesort moet word.
Baie verkies ook om nie saam te staan nie, maakie eers 'n bietjie stem dik nie en dis hoekom dit reg in hulle gesigte gedoen word.
Bruin areas word transform terwyl swart areas 100% swart behou word sodat swart kinders in hul tale by hulle ongetransformeerde 100% swart skole mag leer en sodoende hoef hulle nie te compromise soos in die geval by veral voormalige Bruin skole nie.
En niemand skree "transformation" nie omdat dit die swart agenda bevorder, dit stink eintlik na BLACKSUPREMACY.
My punt - Transformation van Bruin dubble medium Afrikaans/Engelse skole gaan net nou met meer mag en teen 'n vinniger pas toegepas word.
Jy voel natuurlik anders. Lees ook Anti Jabbers weereens reg bewys.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking