"Kleiner (Bruin) Partye" moet nou die DA reject
Moenie julle "wasted vote" met die enemy deel nie.
picture: FacebookSogenaamde "Kleiner partye" in munisipaliteite waar die DA minder as 50% in die onlangse plaaslike verkiesings behaal het en wat bekend staan as "hung councils" Wat is 'n hang council? moet dit nie eens oorweeg om met die Blues saam te werk nie.
Indien hulle wel besluit om dit te doen, moet hulle kiesers wat natuurlik teen die DA gestêm het behoorlik inlig waarom hulle so 'n besluit gemeem het om met hul stemme die DA te ondersteun teen wie politieke partye campaign het.
Daar moet ook onthou word dat die DA kiesers gewaarsku het om nie vir "kleiner partye" te stêm nie - tog sê hulle "keep your enemies closer".
Die DA se "swartgevaar" het behoorlik gewerk in die Wes-Kaap onder veral oningeligte Kaapenaars en die reën wat met die dag gepaard gegaan het wat amper nooit ophou oor die flêts stort nie het defnitief in die Zionist se guns getel.
Die party met 'n budget wat skrik vir niks kon kiesers bel of sms en selfs by die huis kom haal, stêmlokaal toe te neem en dan weer terug te bring terwyl die res se kiesers maar besluit het om tuis te bly.
First time voters wat moontlik ook teen die DA sou stêm was seker ook deur die weër afgeskrik of dalk het plaaslike partye net nie genoeg gedoen het om die mense van die Wes-Kaap te ooreed nie.
Die wegwysing van kiesers by stemlokale in gebiede waar hulle vir jare woon en stêm na stemlokale selfs buite hulle areas wat sodoende nie hul stêm kon uitbring nie.
Alles dit het die uitslae vir partye soos die Cape Coloured Congress en die Patriotic Alliance in die stad Kaapstad negatief beinvloed.
Hoopelik sal kleiner partye soos die Plaaslike Besorgde Inwoners (PBI) in George, die Knysna Independent Movement (KIM), die Patriotic Alliance (PA) in Matzikama en Beaufort Wes, die Cederberg Eerste Party in Laingsburg en ander "kleiner partye" nou nie loop saam werk met die arrogante DA nie.
Moet asseblief nie julle "wasted vote" met die oppressor deel nie. Wees ook bitter versigtig om met die ANC in koalisies te gaan en sodoende julle voters alienate.
Dalk moet net nog by-elections gehou word om die storie uiteklaar sien dat nie almal saam stêm dat die verkiesing regtig regverdig was nie.
Onthou dis deur die DA wat vir kiesers gelieg het wat die uitslae in hul guns laat swaai het.
Onthou dis deur die DA wat vir kiesers gelieg het wat die uitslae in hul guns laat swaai het.
Die DA is die enemy van die Bruinmense en dis deur die DA wat Bruinmense suffer en dis die DA wie Bruin partye beswadder het om aanbewind te bly in Kaapstad.
Dis deur die DA wat ons mense werkloos is, hoë belasting betaal en huisloos is.
Dis deur die DA se rasistiese double standarde waar dit by "Coloreds" kom wat laat regdenkende Wes-Kaapenaars vir jou nuwe of plaaslike partye gestêm het en nie DA nie.
So asb sogenaamde kleiner partye, hou op die leun glo. Julle is nie kleiner partye wanneer dit by plaaslike verkiesings kom nie, somige van julle is in julle plaaslike rade selfs groter as die DA en ANC saam soos "kleiner" ICOSA in Kannaland (Kannaland verkiesings uitslae) en die Cederberg Eerste Party wat tweede na die ANC en voor die DA op Laingsburg geeindig het.
Dink goed na oor met wie julle gaan saam werk. Roep kenners in om te help en kry goeie negotiators om julle kiesers eerste te stel maak seker dat julle die Mayoral post bekleë in al die munisipaliteite waar samewerkings ooreenkomste bereik word.
Jy voel natuurlik anders.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking