Devil Alliance se dae getel innie Kaap
Oral op die kaapse vlaktes is rou riool besig om die potholes innie strate te vergroot omdat die DA volgens ras dienste lewer en glad nie gelyk nie.
Meer geld word spandeer op onwettige swart occupied areas as eenige gebied wat forcibly "integrated" was.
Illegal land Occupiers word na ses maande nadat hulle innie Kaap geland het met 'n huis beloon terwyl die Inboorlinge wat die DA ondersteun geignoreer word en vir jare in agterplase moet squad.
Die DA is nie 'n pro-wit party soos veral die ANC en EFF jou wil laat glo nie, die DA is 'n pro-swart party, hulle bewys dit daagliks.
Occupiers kry werk in die DA run city of Cape Town terwyl gekwalifiseerde Indigenous Bruin mense by die huis sit en die ANC bly tjoep stil omdat dit hul (swart) supporters is wat benefit danksy jou vote aan die DA.
Bruinman en Bruinvrou dis tyd om jou kruisies langs jou eie mense se name te plaas.
Die tyd dat jy jou eie mense 'n kaans gee om jou te dien raak min.
Stêm teen die DA, ANC en EFF en hou op baiza! Dis uit mettie blou en in mettie Bruin. Kom ons doen dit vir ons self! AMASÉ.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking