DA se honeymoon is verby in Kaapstad
"Kleiner" partye vir wie daar volgens die DA nie gestêm moet word nie gaan iewers te pas kom.
Virrie eerste keer in 'n lang tyd blyk wie die mayor van Kaapstad gaan wees nie 'n uitgemaakte saak na Maandag se verkiesing sal wees nie.
Wat wel 'n uitgemaakte saak is, is dat die DA met die meeste stêmme gaan seeviër in die Kaapstad se stadsraad, maar celebrations sal vir eers op ys gesit moet word todat 'n geskikte "vernoot" gevind is om die nommers te laat klop.
As die DA dit kon regkry sou hulle graag vir nog 5jaar behuising van Kaap Stadse Bruinmense weerhou terwyl hulle ander uit hul huise smyt, hoë water en krag tariewe op ons gemeenskappe afdwing, ons weerhou van basiese dienste en ons jeug opportunities in die stadsraad weier.
Maar danksy nuwe grondbrekers soos die Cape Coloreds Congress (CCC) wie se invloed in tradisionele Bruin gemeenskape soos 'n veld brand versprei het is die Blues se dae getel en gaan Kaapstad nes Tswane, Joburg en PE 'n "hung council" wees. Lees meer hier: Wat is 'n "Hung Council"?
As my gebede beantwoord word en my kennis alles dit werd is gaan die DA beslis die "DA biggest loser" tag dra na vandag se munisipale verkiesing dra omdat 'minder as 50% van stêmme' goed genoeg vir hulle sal wees.
Die ANC gaan ook swakker vaar en die EFF gaan definitely benefit, maar sal net so tussen 5 en 6% van die stêmme op hulle kan vereenig.
Die meerderheid voormalige middleklas ANC voters in Kaapstad verkies die DA en daar is ook heelwat support virrie Blues in swart townships.
Die CCC gaan definitely 'n hele paar sitplekke oppie stadsraad inpalm en hoopelik so-ook die Patriotic Alliance (PA).
Gebaseer op baie faktore verwag Ek dat Fadiel Adams se CCC so tussen 8 en 10 percent vannie stêmme sal kry en die Patriotic Alliance (PA) so tussen 1 en 3 percent.
Ek verwag dat die Cape Independence Party met so tussen 2 en 4 percent en die Vryheidsfront+ met so tussen 1 en 3 percent beter as GOOD se (1-2 percent) gaan vaar omdat aunty Pat nie 'n goeie rekord het van dienslewering in Bruingebiede gedurende haar tydperk as mayor nie.
In PE lyk die prentjie amper dieselde, 'n verswakte DA wat die meerderheid councillors het, maar te min is om aleen aan stuur van sake te wees.
Innie Baai-se stadsraad gaan die PA so tussen 1 en 4 percent inpalm, GOOD so tussen 2 en 3 percent en Northern Alliance so tussen 1 en 2.
Hier volg my prediction vir November 1 se (PR) stêm vir die vier belangrike metros wat natuurlik deur die slegte weër in Kaapstad beinvloed kan word en reg innie DA se guns tel.
Kaap Metro
Democratic Alliance 46% - 48%
African National Congress 18% - 20%
Cape Coloured Congress 8% -10%
Economic Freedom Fighters 4% - 6%
Patriotic Alliance 1% - 3%
Cape Independence Party 2% - 4%
Freedom Front Plus 1% - 3%
Cape Coloured Congress 8% -10%
Economic Freedom Fighters 4% - 6%
Patriotic Alliance 1% - 3%
Cape Independence Party 2% - 4%
Freedom Front Plus 1% - 3%
GOOD 1% - 2%
ACDP, UIM, Al Jamah 0% - 1%
ANDER PARTYE minder as 1% elk
ACDP, UIM, Al Jamah 0% - 1%
ANDER PARTYE minder as 1% elk
Nelson Mandela Bay metro
Democratic Alliance 39% - 41%
African National Congress 34% - 36%
Economic Freedom Fighters 6% - 8%
Patriotic Alliance 2% - 4%
GOOD 2% - 3%
United Democratic Movement 2% - 3%
Northern Alliance 1% - 2%
ANDER 0% - 1%
Democratic Alliance 39% - 41%
African National Congress 34% - 36%
Economic Freedom Fighters 6% - 8%
Patriotic Alliance 2% - 4%
GOOD 2% - 3%
United Democratic Movement 2% - 3%
Northern Alliance 1% - 2%
ANDER 0% - 1%
City of Tshwane
Democratic Alliance 38% - 40%
African National Congress 36% - 38%
Economic Freedom Fighters 9% - 11%
Democratic Alliance 38% - 40%
African National Congress 36% - 38%
Economic Freedom Fighters 9% - 11%
ACTIONSA 6% - 10%
Patriotic Alliance 2% - 5%
FFPlus 1% - 3%
ACDP, Cope, PAC minder as 1% elk.
FFPlus 1% - 3%
ACDP, Cope, PAC minder as 1% elk.
City of Johannesburg
African National Congress 36% - 40%
Democratic Alliance 30% - 34%
Economic Freedom Fighters 10% - 14%
ACTION SA 6% - 8%
Patriotic Alliance 4% - 6%
Inkatha Freedom Party 1% - 2%
AIC, FFPlus, ACDP, Aljama, UDM, Cope minder as 1% elk
Democratic Alliance 30% - 34%
Economic Freedom Fighters 10% - 14%
ACTION SA 6% - 8%
Patriotic Alliance 4% - 6%
Inkatha Freedom Party 1% - 2%
AIC, FFPlus, ACDP, Aljama, UDM, Cope minder as 1% elk
Jy voel natuurlik anders.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking