DA heroes poster en ANC hypocrisy - Swart Afrikaanse Regte Kommisie toe

From Heroes to Zeroes'In hul oomblik van swakheid doen die DA toe wat geen politieke party met 'n rugraat in hul posisie moes gedoen het nie'.

Daar is 'n gesegde in die politiek 'explaining is losing'. En watookal jy dink van die DA-plakkate wat laas week in Phoenix, KZN teen lampale te sien was, is dit tans wat die party gedwing word om te doen...

Laasweek sit die DA posters op waarop verklaar word dat "“The ANC called you racists” and “The DA calls you heroes".

Die plakkate is in Phoenix opgerig en daar kan geen twyfel bestaan ​​oor wat die DA met besig is nie.

Die posters verwys na die geweld in Julie in Phoenix, toe groepe swart en Indiese mense teen mekaar baklei het. Daar kan ook geen twyfel bestaan ​​oor die verdeeldheid wat dit sal aansteek nie.

En soos verwag, is die regverdige ANC diep onsteld - en noem toe die mense van Phoenix wat hul vroue en kinders, hul eiendomme en besitings probeer beskerm het toe die regeerende ANC hulle faal, "racist" en die "Africans" word as onskuldige victims parade.

En guess what? Hul mainstream media onder Icasa se beleid endorse toe die racist pro-black ANC se argument dat inwoners van Phoenix racist is terwyl hulle kollegas verslag doen oor waarmee hul landsgenote meë besig is.

Eenige persoon wat dit sou waag om die looters teen te staan is volgens die ANC en venoote "racist".
En om nog 'n punt te probeer bewys loop skryf die ANC aan hulle Regte kommisie en complain van... jy weet oor bogenoemde.

Tog sal dit baie intresant wees om te hoor wat die Regte Kommisie se uitspraak rondom die kontroversieële poster van die DA gaan wees, sedert ander of sekeres skotvry wegkom vanaf watookal hulle sê of doen aan minderheidsgroepe.

Toe in hul oomblik van swakheid doen die DA toe wat geen politieke party met 'n rugraat in hul posisie moes gedoen het nie - hulle apologise... Hulle apologise vir hul vryheid van spraak. Hoekom? Ek weet nie! Dalk weet jy!

Nou is die party se provinsiale voorsitter van KwaZulu-Natal, Dean Macpherson knieë diep innie sop en sal deur die party gedissiplineerd word oor die omstrede verkiesingsplakkate wat hy in die Phoenix-gebied vertoon het, 'n area waar meer as 30 mense in Julie tydens geweld en plundery dood is.

Macpherson is beveel om die plakkate af te haal deur die federale uitvoerende gesag van die party (fedex), wat Donderdagoggend vergader het om die uitval oor die plakkate te probeer hanteer.
Ek hoop regtig Macpherson doen wat Herman Mashaba gedoen het en bedank uit die rugraatlose DA.

Wat ek wil weet is hoe mense vir 'n party kan stêm wat nie kan staan vir waarin hulle glo nie. As ek in Phoenix gebly het, het ek nou die DA die middle finger gewys.

Die party se KZN leier het toe die posters laat verwyder, maar terug nou na die ANC...

Wat nogsteeds upset is - die se second in command Jesse Duarte wat op die dag besig was om in Phoenix te campaign stort toe haar hart uit en sê vir eNCA se Dassen Thathaih hoe rasisties die DA se poster is en hoe seer dit maak.

Ai jirre mense rasisties en seer!! Geez, wanneer gaan dit stop? Die masters of racism en die oorsaak van die gemors waarin ons onself bevind deur hul rasistiese beleide in die land is eerste om te complain oor wat hulle na 94 met aangegaan en nog meerder van create het.

Die vrou sê verder "It's difficult for us (hulle) as the ANC to see this poster that has created a lot of debate in this country. To us that poster is not anything new - over the last 30 years the DA had a fight back campaign and they brought forward their colonial mentality of divide and rule as they've done in the Western Cape and then hoping they can use race as a mechanism to get people to vote for them as a better option." - Regtig Jesse?

Is jy seker jou party is nie ook skuldig aan die goed wat jy die DA van accuse nie? Het jou ANC nog nooit race as 'n mechanism gebruik om votes te wen nie?

Sedert julle aan bewind is moet mens oral jou race state. Onlangs sou net black owned maatskappye vanuit die gesteelde R500m ge-benefit, dit klink vir my diep rasisties!

Onthou jy nie julle "die DA gaan apartheid terug bring" campaign wat so te sê dieselfde is as die destydse NP se "swartgevaar" warnings?

Inelkgeval Duarte gaan toe voort deur te sê... "When you promote racism, you've already lost the cause, but more importantly that poster creates vigilantism and criminality".

Sy sê "People died in Phoenix, people of all national groups died in Phoenix in a way that is unacceptably to all of us" - Wag gou...

Die aunty sê die poster create vigilantism en criminality, en die ANC promote wat Ms Duarte? Nation building en peace?

ANC boeties en siesies skiet mekaar om oor posisies in julle criminal organisation en jy sê die DA promote vigilantism en criminality? Eks nie 'n DA supporter nie, maar aunty vir wie probeer jy toemaak?

Sy sê ook mense van alle rasse het gesterf in Phoenix - so hoekom dan Indians uitkryt as racist terwyl die geweldadige looters af innie straat as innocent victims parade word?

Hoekom is dit racist wanneer 'n minority iets aan 'n swart citizen doen, maar wanneer dit andersom is beteken dit eenvoudig niks of word onder die mat geveë as 'n gewone crime?

Dit wat jy doen en sê promote ook racism omdat julle die situasie totaal op 'n rasistiese manier hanteer het.

Jesse is so vies dat sy dreig om 'n brief aan die Swart Afrikaanse Regte Kommisie te rig - "Those posters were up for a very long time and it created a lot of damage in the minds of people. It has given the perception that racism is okay and vigilantism is okay. So taking the poster down is a good thing, but we will go ahead with the human rights commission complaint". - Ek hettie woorde vir die hypocrisy nie. Dis lagwekkend!

Dit sal net baie intresant wees om te hoor wat die veronderstelde SUID-AFRIKAANSE mense regte kommisie se uitspraak oorie posters sal wees sedert ander se offensive uitsprake okay is so-ook die rasisties aantuigings en aanhitsing tot geweld op 'sekere groepe insluitend die Indieër gemeenskap.

Indians in Phoenix, JULLE IS HEROES! Nes Mitchell's Plain se inwoners destyds was toe Siqaulo die Plain wou destroy het en deur die ANC as rasiste wat "harmless" invaders aangeval het beskryf was.

Julle is HEROES oor die feit dat julle ingespring het om jul kinders, vroue en bessitings te beskerm.

Julle is heroes omdat julle nie bang was om self inbeheer van jul gemeenskap te wees die tyd toe die einste ANC wat julle nou as racist beskryf julle nie kon beskerm het teen swart geweldadige looters nie.

Julle is heroes, maak nie saak hoe die media die ANC narrative volg nie, eenige een wat beskerm wat aan hom of haar behoort is 'n hero.

Julle het niemand attack nie, van niemand gesteel en geplunder nie, julle was under attack en het gedoen wat eenige persone in jul posisie sou doen - te beskerm wat aan julle behoort, julle is die heroes en hulle die eintlike rasiste.

Jy voel natuurlik anders

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.