KZN/GP lootings: Wat van Kaapse Onafhanklikheid gesprekvoering?
Toe daar gewaarsku was dat "coloreds" nooit SA sal regeer nie omdat hulle nie die nommers het nie en dat veral Kaapse Bruin partye hulle daaraan moet toespits om Kaapland onafhanklik te kry, toe word daar vir my gesê ek kruip gat by die boere.
Suid-Afrika speel op 'n ramp af en dit blyk of Cyril besig is om die styd te verloor. Binnegevegte en kampe wat die ANC laat styer is besig om die land verder te verdeel. Die ruling party is in 'n krisis en net streng optrede sal 'n repeat van hierdie onluste stuit.
In Phoenix, Durban het plaaslike inwoners wat tot op die uiterste gedryf was hardhandig opgetree om hulself, hul gesinne en hul besitings te beskerm omdat Cyril se polisie mag te slapgat is om eenige persoon of property gedurende hierdie onluste te kan beskerm.
Hulle word nou as "racist" uitgekryt tot self die mainstream media reporters kies die kant van die "onskuldige" Zulus wat nou as die victims parade word.
Onthou jy die Mitchell's Plain - Siqalo insident toe occupiers die Plain attack en dreig om 'n Mosque aftebrand? Toe word Mitchell's Plain se inwoners racist genoem en die mainstream media laat dit lyk as of Mitchell's Plain inwoners Siqalo aangeval het.
Dit is die realiteit met wat ons te doen het en ons leiers druk hulle koppe innie sand. Die Rohingya mense van Myanmar moes Bangladesh toe vlug toe die weërmag op hulle toeslaan, ons is ook nie veiligheid verseker hier nie.
Daagliks word Jong Wes-Kaapse inboorling mans en seuns gekaap en ge-"boendoe" en ons vroue en dogters verkrag deur Nguni-bantu immigrante vanaf veral die Oos-Kaap, ander streke en selfs ander lande en dit word maar net as crime afgemaak, dieselfde met plaasmoorde, dis maar net 'n crime totdat Boere 'n moontlike plaasaanvaller skiet, dan is die Boer racist.
Daar is 'n aanslag teen die Wes-Kaapse inboorlinge en die plaaslike leiers sal moet regtig begin wakker skrik en kop vat.
Wat hierdie week plek gevat het in verskeie dele van Gauteng en KZN is maar net die begin en as minorities nie plan maak om weg te breek van hierdie gemors af nie staar almal 'n moontlike burger oorlog innie gesig.
En ons weet mos by nou hoe geweldadig en moordaadig African "revolutions", "coups" en oorloë is en wat dinge erger maak is dat "kleurlinge" niks grond gebied het om beskerming vir hul vroue en kinders te bied nie. Ook word minorities daagliks ontwapen en selfs dit wat hulle het is nie voldoende om teen die vyand te veg nie.
So hoe voel "kleurling" leiers oor Kaapland onafhanklikheid?
Ek het probeer om die ongemaklike vraag aan die Bruinmense se party te stel en ek was brantwoord met 'n ban uit hul Facebook groep, 'n groep wat Ek dink nie baie lank vibrant sal bly nie omdat daar nie gefokus word op waarmee die groter meerderheid Bruinmense eintlik met deal nie.
Die Oos-Kaapse party wat eintlik niks weet vanaf die Wes-Kaap nie wil ook niks weet van Kaapland Onafhanklikheid nie en praat net oorie Bybel, is anti-wit maar is diep christelik (aanbid die witman se God), is anti-Islam en support Israel, en glo vas dat hulle die Kaap kan wen sonder die Muslim stêm op die Kaapse vlakte. Dis eintlik 'n hardseer storie as 'n mens diep daarin kyk, die wonde van colonisation wat marginalised "coloreds" op grond van geloof divide.
Met goeie intensies vir "kleurlinge" maar met arrogansie teenoor diegene wat will help is Ek 100% seker dat die CSA nie 'n enkele wyk in die Wes-Kaap of Noord-Kaap sal wen in die plaaslike verkiesings nie, in die Oos-Kaap miskien, ek sal maar wag om te sien omdat wanneer ongemaklike vrae nie brantwoord kan word nie, kies die leiers die easy way out en gooi kenners en lede uit die kerk uit.
Van #CapeIndependence will hierdie "leiers" niks weet nie omdat die issue seker te kompleks is om te verstaan, dus probeer hulle dit vermy deur dit as "racism" af tespeel, nes die swart oppressor dit doen.
Die Cape Coloured Congress wat nie weet of hulle 'n Kaapse party is nie en of hulle nasionale is nie - soos hul naam na hulle verwys, is 'n party wat vanaf dieselfde hymn sheet sing soos die swart onderdrukker wat sê Wittes sal Apartheid terug bring wanneer dit by Kaapse Onafhanklikheid kom.
Die merke van kolinialisme lê bitter diep, so diep dat somige van ons so min van ons self dink om nou nog in 2021 die Swart oppressor se leun te glo dat 'n minderheid Witmense weer vir my en vir jou sal kan oppress, terwyl hulle hard besig is om dit self aan ons te doen.
Die Cape Colored Congress met 'n soortvan sosialistiese idiologie het ook 'n vreeslike probleem met die Wittes, maar klou vas aan die term wat die eintste Wittes hulle lede geklasifiseerd het.
Die party vrees direct democracy nes die ANC en dit blyk die party leier het ekonomie by an ANC college bestudeer omdat hy nou nes die communists ANC-EFF glo dat dit ekonomies sin maak om lae koste behuising in voorstede te bou om natuurlik die Kaapse property mark en so-ook daarmee die plaaslike ekonomie moer toe te stuur inplaas van nuwe suburbs ontwikkel nadat hy sy mense uit armoede gelei het.
Van GOOD is daar ook regtig niks goed in vir die Bruinmense van Kaapstad nie, dis net nog 'n party om die ANC te versterk waar hulle gaan struikel.
Politieke prostitute Patsy het bewys dat besette gebiede en onwettige besetters "Africans" vanaf EC, KZN, FS en selfs Zimbabwe meer beteken as die oorspronklike mense ("coloureds") van die Kaap.
Onlangs was sy op Grabouw om vir die Wes-Kaapse onboorlinge te sê hulle mag nie grond beset nie, maar sy is tjoep stil wanneer immigrante dit doen.
Dis net brein dood of ongeletterde "kleurling" idiote wat haar nou nog sal volg, want die Here weet aleen wat sy nou nog moet doen om die "kleurling" te wys dat sy 'n Pan Africanist van die Pan Africanist Congress is en volgens haar employer, die ANC is "coloureds" te wit om Africans te wees. Hoe kan jy nou nog vir haar will stêm "colored"?
Net die Kaapse Party doen sy naam gestand en fokus op die Kaap en om dit onafhanklik te kry en al voel ek persoonlik dat dit die CCC moet wees wat so 'n veltog lei, blyk dit asof daar nog regtig 'n lank pad voorentoe lê vir "colored" emancipation danksy jonk leiers wat nou nog in Apartheid vasgekeer is.
Dit is tyd dat "Coloreds", Indigenous Capeans, Khoe en San, EuroAfrican, CapeNguni, Indians, en ander minderheids groepe van Kaapland wat insluit die Wes en Noord-Kaap en die Sarah Baartman district munisipaliteit innie Oos-Kaap regtig begin besef dat hulle mekaar nou soos nooit van tevore nodig het en hoopelik sal almal wat so na die Nguni-Bantu se Wit-gevaar propoganda luister besef dat pro-independence aktiviste eintlik reg was toe daar gewaarsku was dat daar nie 'n ander uitweg is nie as om 'n onafhanklik Kaapland so gou as moontlik te bewerkstellig (met of sonder ander) nie.
Die onluste in KZN en Gauteng is maar net die begin en Ek will afsluit deur weer te vra dat Bruin leiers moet vegeet van Suid-Afrika regeer met minder as 10% van die nasionale steun (wat reeds ge-split is). Die DA kon niks regkry met tussen 80 en 90 sitplekke in hul 400 seater komunistiese parliament nie, asseblief hou net op droom.
Met een of twee seats is dit maar net nog 'n mors van tyd en geld unless julle ook maar net in dit is vir die geld. Begin asseblief fokus om plaaslike legislatures in Kaapland te wen en dit vir eers regeer, maar die Kaap sal MOET wegbreek vanaf Azania om die inboorlinge (Cape "Coloreds") te bevry en hul voort bestaan te verseker.
Jy voel natuurlik anders.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking