Impeach vir Biden!
Amerika se useless pressie (sleepy) Joe Biden se goedkeuring het 'n nuwe laagtepunt in die jongste plaaslike peiling bereik.
Die Sirkus is in Washington en Joke Talibiden beter bekend as Joe Biden issie hoof nar in beheer, of ten minste het ek so gedink...
Biden: "Ladies and gentlemen they gave me a list here... the first person I was INSTRUCTED to call was Kelly Odonnell of NBC".
Kan jy dit glo? Die leier van die "freeworld" word gesê wie om te bel! Die nar probeer toe sterkgevriet klink deur voormaalige president George Bush se woorde vanaf 'n teleprompter te lees...
Biden: "We will not forget, we will not forgive" "We will hunt you down and make you pay" - en die terrorists pee hulle sopnat van lag want niemand is geïntimideer nie.
Eks seker voormalige president Donald Trump kannie sy lag hou nie. Gepraat van... baie wat teen hom was verander nou tune en besef nou dat hy eintlik America se beste President ooit was.
Die katastrofiese ontrekking van Amerikaanse soldate uit Afghanistan is net een groot gemors wat gelei word deur 'n incompetent fraudster van 'n president wat blyk sterk aan Amerika se val werk.
13 Amerikanse diens soldate is dood toe twee selfmoordbomaanvallers en gewapende mans Donderdag Afghane aanval wat na die lughawe in Kaboel stroom, en 'n toneel van wanhoop in afgryse verander het in die afnemende dae van 'n lugbrug vir diegene wat van die oorname van die Taliban wil vlug.
Dit is nie die enigste debakel wat Biden se peilinggetalle laat val het nie, inflasie styg netso vinnig soos werkloosheid en sy hantering van die Chinese Scamdemic het ook bygedra tot "Sleepy Joe" se gradering wat vanaf 69% goedkeuring in Januarie tot 53,4% nou getuimel het.
Hoekom?
Want Amerikaners besef dat hul eens magtigste land innie wêreld, oornag in een moerse joke verander het danksy hulle self, en steeds word daar sag op wat nou blyk "Amerika se Zuma president" te wees verslag gedoen en veral sy vriende by CNN, NBC en ander omgekoopte media gaan uit hulle way om die hoofnar in die Amerikanse sirkus intelligent te laat lyk.
Maar Talibiden kon nettie homself keer nie. Hy kon toe nie eers 'n prepared statement reg voorlees vanaf 'n teleprompter nie en vegeet toe dat hy sy mond moes hou omtrend NBC joernalis voordat hy vrae moes antwoord wat voor die nuuskonverensie na hom gepos was.
Hier is 'n lysie van nog failures wat baie min oor verslag gedoen word of was...
• Die Keystone pipeline - Joe Biden het die permit ingetrek om Keystone XL in staat te stel om die grens tussen die VSA en Kanada oor te steek op sy eerste dag op kantoor, en het die projek in wese doodgemaak in 'n poging om sy klimaat bona fides te bewys. TC Energy soek nou $15 miljard van die Amerikaanse regering vir die kansellasie.
• Die Russian pipeline - Joe Biden se groen lig op die Nord Stream 2 -pyplyn tussen Germany en Russia op die hakke van sy besluit om die permit vir die Keystone XL -pypleiding te herroep maak Amerikaanse uitvoerders van natuurlikegas seer, wat hulle effektief toegang tot hul belangrikste Europese mark ontneem en terselfdetyd Russia versterk.
• Die green deal - Chinese-made solar panels wat na Amerika toe ingevoer word en die plaaslike mark knou.
• Sluitings van kool myne
Wat Amerika natuurlik op 'n energie ramp afstuur. En dan is daar...
• Beheer van die internet en media soos Facebook en YouTube wat alles sensor wat nie in Talibiden se visie fit nie veral wanneer dit by sy hantering vannie Chinese Spamdemic kom mag niemand niks sê nie of internet diktator Mark Zuckerberg ban jou.
• En die verval van die suidelike grens met Mexico waar onwettige immigrante instroom, seker maar om vir hom 'n tweede termyn te verseker.
Klink baie na Suid-Afrika nuh?
Noggie? Oh well, nes ou Zoempie lag die ou wanneer daar vrae aan hom gestel word veral wanneer hy nie 'n sin kan voltooi sonder om 'n woord of twee, dalk drie of miskien meer te vegeet nie en die huis heks Nancy Polosi is doodstil, so-ook is die bulk van Amerika se "free press" complicit in hierdie ramp innie vorm van Biden wat hul land getref het.
Van Cyril word hier netso 'n God gemaak met nie een media huis wat anders voel oor Ramaphokkelwerd nie.
Die Amerikanse media report nie oor TaliBiden se mental decline nie en weier om oor die Biden-files waarin sy dodgy family dealings met China, die Ukraine en ander komuniste bekend is verslag te doen. Tot vandag geniet hy en sy inept presidensie net soft coverage.
Joke Talibiden se weakeness en swak oordeel het gelei tot die bloedbad in Afghanistan. Hy eien die gemors wat daar afspeel.
Jim Banks - Amerika se verteenwoordiger - "We now know that due to the negligence of this Administration, the Taiban now has access to $85billion worth of American military equipment which includes:
• 75000 vehicles
• Over 200 airplanes and helicopters
• Over 600000 small arms and light weapons
• The Taliban is now in possession of more Blackhawk helicopters than 85% of the countries in the world.
• Night vision goggles
• Body armour
• Medical supplies
• Biometric devices which has the fingerprints, eye scans and the biographical information of the Afghans who helped the States" over their 20 years of occupation en die Joke Talibiden administrasie het geen plan om die goed terug tekry nie.
Amerika dis tyd om die nar uit die presidensie te kry. Joke Talibiden is diep innie Komuniste se sake en die Chinese Scamdemic word gebruik om komunistiese wette sonder goedkeuring te pass.
Amerika sien dat julle nou die leiers wat incompetent presidente kies se voetstappe volg, hoekomie soema ook doen wat ons hier doen nie en vervang hom tot die volgende verkiesing. Impeach hom sien dat alles wat hy besluit anti-American is.
Joke Talibiden is eintlik useless en 'n bedreiging vir Vryheid en moet onmiddelik bedank... So dat sy equally satanic vice president Kamala Harris Amerika verder moer toe kan stuur? Die hele Demokratiese party moet verkas nes die DA dit hier in die Wes-Kaap en oral waar hulle in beheer is moet eerbiedig. Daar gelaat.
Like • Share • Comment jou view
Opmerkings
Plaas 'n opmerking