Hoekom is daar nie annual stats vir die Wuhan Scamdemic nie?

Sou ek vir jou sê ek kan jou huis bou, jou kar regmaak of na jou kinders omsien terwyl jy by die werk is maar ek kannie verseker dat die huis na 'n maand nog sal staan nie, die kar na 'n week nog sal ry nie, of jou kinders nog okay sal wees wanneer jy terug kom nie. Sal jy my aanbod aanvaar en my steeds toelaat om jou huis te bou, jou kar te fix of om na jou kinders om te sien? Ek dink geen regdenkende person gelettered of ongeletterd sal ja sê vir so 'n aanbod nie, of so het ek gedink... 

Miljoene proefkonyne is oor die laaste paar maande met ongetoetste vaccines (waarvoor die ververvaardigers en die regeering nie verantwoordelik gehou kan of wil word nie) ingespuit om glo die Wuhan virus oftel Covid-19 te bekamp, maar volgens rekords is selfs diegene wat die jab aanvaar het, nes die res wat dit weier nie veilig nie en baie word siek en sterf en die media wat vir jou en vir my aanhits om die jab te aanvaar is tjoep stil oor die doodelike effekte.

So waaroor gaan dit nou eintlik en hoe real is die pes? Ek weet nie! Maar wat ek wel weet is dat geen grootmens nes ek vir my of my familie sal besluit wat goed is vir ons of nie. So om die jab te vat is nie op ons lysie nie en dis natuurlik jou keuse of jy will of nie, maar voor jy besluit vra jouself die volgende...

• Was ons ge-force om condoms te gebruik om HIV te keer?

• Hoekom word die spamdemic diep in jou nostrils gesoek terwyl daar vir jou gesê word jy moet 1.5m van die ander persoon wees om nie infect te word nie omdat dit soos TB waarvoor ons net hoef te spoeg wanneer ons toets in die lug oorgedra kan word?

• Hoekom word ons ge-force om maskers wat ons immune systems compromise te dra? Om dalk siek te word sodat die figures bietjie increase om die res van ons meer te laat vrees?

• Hoekom word daar nie jaar op jaar statistieke release nie soos die geval met so te sê alles nie? Covid word in een groot totaal bereken, hoekom?

• Wat het geword van my reg om mediese help te weier? 

Nou Ek is nie 'n scientists of 'n mediese kenner nie, maar dom is ek beslis ook nie om blindelings iets te aanvaar wat nie getoets was nie en waarvoor niemand verantwoordelikheid will aanvaar sou daar iets vekeerd loop.

So dit maak regtig nie 'n verskil wat die geleerdes sê nie omdat nes ek leer hulle ook daagliks van die "virus".

So te sê almal het 'n prys, selfs die dokters en scientist weet dat hulle sal werkloos wees indien hulle teen hul bestuur optree en vir jou en my die waarheid vertel, dus sal hulle vir jou lieg om hul eie g*tte te red.

Ek is seker toe jy inlog het jy iewers of 'n Covid announcement gesien of een het iewers op ge-pop wat die jab seker die mees geadverteerde "produk" in die geskiedenis van bemarking maak - weëreens moet jy jouself vra hoekom.

Dit bly nogsteeds jou keuse om te glo dat jou government jou gesondheid op die hart dra dat hulle so vêr sal gaan om jou te will forseer om mediese behandeling te ontvang, dieselfde regeering wie se mediese personeel nie twee keer sal dink om jou te sal laat sterf sou jy mediese hulp weier nie. Die selfde regeering wie se mediese personeel 'n tea break neem wanneer jy hulle die nodigste het.

Jy wat nog onseker is, probeer krities dink voordat jy besluit en hou op luister na 'n regeering wat al vir die afgelope 28jaar van links na regs vir jou en my lieg.

Jy voel natuurlik anders Like • Share • Comment 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

06 April - Invasion Day: Die KhoiKhoi - Dutch oorlog

"Europe's darkest hour since WWII" - German Chancellor. Waaroor is Putin so obsessed met Ukraine?

27April 1994: Invasion Day Round2, Census 2022, "Coloureds" is nie meer majority innie Kaap nie.