CCC moet doen wat ander PLAASLIKE partye gedoen het en fokus op tuisgebied
"Coloured people were called teagirls gardeners, lowlifes and assholes amongst others.....yes those same coloured people who earns an honest living... those same coloured people whose votes were targeted on the Cape Flats" CCC leader Fadiel Adams na die 2021 November verkiesing Dis official! Cape "Coloureds" in Kaapstad het weereens virrie DA se liegstories geval en in nommers vir die Zionist in laas Maandag se munisipale verkiesings loop stêm. Die Blues is met 58% in beheer van hul crown jewel Kaapstad, maar met 8% laër as 2016. City of Cape Town Results Gelukkig is alles nie gloomy nie, daar is 'n silver lining, innie vorm van 'n nuwe party van die Kaapse Vlakte wat nie soos verwag was gevaar het in die plaaslike regering verkiesings, maar tog 'n dent innie DA se support geslaan het ondanks begrotingsbeperkings. Fadiel Adams se Cape Coloured Congress (CCC) het sowat 3% van die stad se stêmme op hulle gevestig en beklee nou 7 sitplekke ...