Plasings

Wys tans plasings vanaf Oktober, 2021

'Capeans moet vir PA, CCC en GOOD vote' - McKenzie

Prent
As jy ooit gewonder het of daar regtig iemand is wat Bruinmense se issues op die hart dra en regtig omgee soveel dat hy sy eie kop op 'n blok sal sit om sy mense se leiding tot eindig te bring is dit niemand anders as Gayton Mckenzie, die leier van die Patriotic Alliance nie. Naarheidwaarheid se respect wat vir Gayton McKenzie was het hierdie week met nog a notch increase toe die leier van die Patriotic Alliance die volgende op sy Facebook post : " People on the Cape Flats should vote for the Patriotic Alliance, if they don’t wanna vote for us, pls vote for CCC or GOOD." Die firebrand leier wat belowe om dinge regtestel vir veral Bruinmense remind Kaapenaars oppie flêts dat hulle kinders daagliks dood en dat daar geen werk vir hulle issie. " Our children are dying, there are no jobs, these people basically don’t care about us. We can’t forever complain, this is our moment to remove them." Skryf McKenzie, d ie president van 'n sogenaamde "k...

Devil Alliance se dae getel innie Kaap

Prent
Die Democratic Alliance (DA) wen die Wes-Kaap en Kaapstad deur 'n "Swartgevaar" taktiek waar hulle aan die mense van die Wes-Kaap propageer om die ANC-EFF uit te hou deur vir hulle te stêm en nie omdat hulle goeie dienste lewer nie. Oral op die kaapse vlaktes is rou riool besig om die potholes innie strate te vergroot omdat die DA volgens ras dienste lewer en glad nie gelyk nie. Meer geld word spandeer op onwettige swart occupied areas as eenige gebied wat forcibly "integrated" was.  Illegal land Occupiers word na ses maande nadat hulle innie Kaap geland het met 'n huis beloon terwyl die Inboorlinge wat die DA ondersteun geignoreer word en vir jare in agterplase moet squad. Die DA is nie 'n pro-wit party soos veral die ANC en EFF jou wil laat glo nie, die DA is 'n pro-swart party, hulle bewys dit daagliks. Occupiers kry werk in die DA run city of Cape Town terwyl gekwalifiseerde Indigenous Bruin mense by die huis sit en die ANC bly tjoep ...

Skree Free the Cape soos jy Free Palestine skree! Albei nodig dit.

Prent
In 1994 was daar minder as tien Swart townships in Kaapstad, vandag is daar amper meer as die Indigenous areas omdat daar nog nooit na 1994 'n nuwe Bruin area onwikkel was nie, net 100% Swart areas het ge-mushroom wat beteken in die Wes-Kaap is iets similiar aan die gebeur soos wat met die mense van Palestine wie se grond sedert 1948 oor die jare deur die Israeli beset word gebeur. Na 1994 word die Kaap stelsematig invade deur Oos-Kapenaars en die behuisings waglys word geskrap om plek te maak vir die Kaap se "nuwe inwoners" terwyl die "Rainbow nation" leun sterk verkoop en die Bruinmense verwelkom hul nuwe bure, nes die KhoiKhoi in 1652 "toegemaak" was (maar dis 'n onderwerp vir 'n ander dag). Daar was minder as tien klein swart townships in Kaapstad, maar vandag 28 jaar later is daar baie en die helse groot areas wat daagliks vergroot soos invaders van so vêr as Zimbabwe toegelaat word om in die Wes-Kaap waar "coloreds"...

DA heroes poster en ANC hypocrisy - Swart Afrikaanse Regte Kommisie toe

Prent
'In hul oomblik van swakheid doen die DA toe wat geen politieke party met 'n rugraat in hul posisie moes gedoen het nie'. Daar is 'n gesegde in die politiek 'explaining is losing'. En watookal jy dink van die DA-plakkate wat laas week in Phoenix, KZN teen lampale te sien was, is dit tans wat die party gedwing word om te doen... Laasweek sit die DA posters op waarop verklaar word dat "“The ANC called you racists” and “The DA calls you heroes". Die plakkate is in Phoenix opgerig en daar kan geen twyfel bestaan ​​oor wat die DA met besig is nie. Die posters verwys na die geweld in Julie in Phoenix, toe groepe swart en Indiese mense teen mekaar baklei het. Daar kan ook geen twyfel bestaan ​​oor die verdeeldheid wat dit sal aansteek nie. En soos verwag, is die regverdige ANC diep onsteld - en noem toe die mense van Phoenix wat hul vroue en kinders, hul eiendomme en besitings probeer beskerm het toe die regeerende ANC hulle faal, "racist" e...