CCC plaas tuisgemaakte doodskiste voor die vekeerde Ou se hek.
Dis regtig 'n uitstekende bewusmakings campaign, maar dit sou soveel meer impak gehad het as dit voor die regte amptenare wie direk vir ons veiligheid verantwoordelik is se deure geplaas was. Horderde homemade kisse, plakaarte en tshirts met victims se fotos op word deur die Cape Colored Congress op 'n veld geplaas om bewusmaaking van die horderde Bruin mense wat al weëns misdaad veral gang related shootings oppie Flats gedood is FOTO: CCCfacebook Terwyl Operation Dudula en ander organisasies en gemeenskappe regoor Suid-Afrika including die mense van Khayelitsha vir Bheki Cele en sy slapgat SAPS direk verantwoordelik hou vir die vlaag moorde en misdaad wat die land en hul gemeenskappe teister, loop plaas die Mitchell's Plain Party ook bekend as die Cape Colored Congress (CCC) kisse voor die premier, Alan Winde se woning, by 'n adress van 'n man wie geen sê het oor die bestuur van die nasionale polisiediens nie. Die CCC blameer die provinsiale DA regeer...