Plasings

Wys tans plasings vanaf September, 2021

R.Kelly is 'n victim van GBV - Mans moet eenvoudig nie vir partye stêm wat #GBV op 'n onregverdige manier support nie.

Prent
Mans wat deur die vroue in hul lewens abuse word is die olifant innie kamer waaroor daar nie eintlik gepraat word nie. As mans en vroue "equal" is soos liberal vroue skree, dan hoekom nodig ons goed soos one-sided #GBV as die role regverdig is? R.Kelly is onskuldig en almal weet dit, maar almal is ook deel van 'n groep wat mans in die algemeen wil destroy - Yes I've said it! Kelly is onskuldig en hier is hoekom ek so dink. Elke vrou en baie mans weet hoe mal jonk meisies is oor stars, dis nou sangers, actors en ander celebs. Die "not so innocent" jonk meisie probeer dit self verder vat deur vir vriende te wil bewys sy is hom meisie, sy is met hom, maar wanneer dit by RKelly kom vergeet die wêreld gemaklik dat baie jonk meisies eintlik so operate. So te sê almal wat nou so heilig act en RKelly kruisig het ook op 'n tyd toe hy/sy jonk was nes die 11 "victims" wat ek glo uit vrye wil met Kelly geslaap het gedroom om met hul favourite ...

Die Boeties, die Siesies, KZN ennie ANC party list

Prent
Om mekaar om te skiet vir 'n ticket oppie graveytrain issie ANC se manier van 'n demokratiese stelsel. Foto: Theconversation Daar is groot probleme by LOOTuli house waar die oppressor sukkel om finansieël bo water te bly, terwyl die boeties en siesies mekaar in Kwazulu-Natal omskiet, nes die gangsters wat hulle die kind op die Kaapse Valkte noem. Die African National Criminals se paleis is besig om inmekaar te tuimel. Dinge is so uit hand uit dat daar nie eers meer geld oor is om virrie low level gravytrain riders 'n ticket te koop nie. Die eens magtige ANC is nou besig om geldjies van hul arme supporters te vra -  Hoekom elke parliamentarian, minister, mayor en ander ANC verrykes nie elk net 'n 10% paycut kan vat nie inplaas van bedel by hul ondersteuners verstaan ek nie. Of hoekom nie 10% demand vanaf al die ANC tenderentrepreneurs en die BEE millionaires nie inplaas van mense lastig val wat jy voel R350 is genoeg voor is om te kan oorleef. Hul crowdfu...

Word die DA se "coloreds are too incompetent to be leaders" indirek deur die CCC support?

Prent
Geordin Hill-Lewis (links), die burgemeesterskandidaat van die DA-stad Kaapstad, is nie afgeskrik deur die “klein beledigings” nie. Fadiel Adams (regs) voel hy is die mees geskikte persoon om as Mayor vir Kaapstad onder die CCC vandel te dien. Dis plaaslike verskiesing seisoen en as alles volgens plan vir die party inbeheer van Kaapstad verloop, sal die burgermeester na Oktober defnitief nie ou Dannyboy wees nie, maar wel 'n ou wat net weereëns die DA se diskriminasie teenoor die oorspronklike inwoners van Kaapstad oftewel "coloreds" confirm. Maar dis nou as daar ooit 'n verkiesing gehou gaan word... Kaapland (Wes-Kaap, Noord-Kaap en Sarah Baartman district munisipaliteit) en die res vannie land moet volgens Suid-Afrika se grondwet in Oktober 'n plaaslike verkiesing hou. Maar as die ANC dit kon uitgestel kry, seker tot wanneer hulle ge-organise is om te kan deel neem, sou die party in beheer van die land verkies het om nie stêmbus toe gaan nie. Beide di...