Impeach vir Biden!
Amerika se useless pressie (sleepy) Joe Biden se goedkeuring het 'n nuwe laagtepunt in die jongste plaaslike peiling bereik. Die Sirkus is in Washington en Joke Talibiden beter bekend as Joe Biden issie hoof nar in beheer, of ten minste het ek so gedink... Biden: "Ladies and gentlemen they gave me a list here... the first person I was INSTRUCTED to call was Kelly Odonnell of NBC". Kan jy dit glo? Die leier van die "freeworld" word gesê wie om te bel! Die nar probeer toe sterkgevriet klink deur voormaalige president George Bush se woorde vanaf 'n teleprompter te lees... Biden: "We will not forget, we will not forgive" "We will hunt you down and make you pay" - en die terrorists pee hulle sopnat van lag want niemand is geïntimideer nie. Eks seker voormalige president Donald Trump kannie sy lag hou nie. Gepraat van... baie wat teen hom was verander nou tune en besef nou dat hy eintlik America se beste President ooit was. Die k...