Plasings

Wys tans plasings vanaf Julie, 2022

Poor race relations direk die ANC se skuld

Altoewel hulle groepe ge-segregate het, is dit nie deur die Apartheid regime of Wittes wat verskillende groepe mekaar vandag in Suid-Afrika lelike "kykke" gee nie, dis die ANC se skuld. Daar was nooit probleme tussen swartes en “kleurlinge” nie, daar was united teen apartheid geveg, langs mekaar, skouer aan skouer dat daar selfs geen verskil gesien was tussen "coloreds" en swart nie, almal was soema swart genoem. Bruinmense het onder die UDF flag saam met die res van die land se Blacks insluitend PAC, ANC en die SACP die Apartheid regime ge-topple as 'n United force met die belofte dat almal dieselfde ge-treat gaan word sou hulle die regeering van die dag word. Die " Coloreds" en Blacks was nationally United. Dit was die "Coloreds" wat sowat 60% van die Kaapkolonie se bevolking verteenwoordig het wat die Kaap bevry het terwyl die Swartes in die res vannie land ge-fight het. In ander woorde die Apartheid regime het die rasse groepe ein...