Winde moet ophou sy ore uitleen vir JP se skinnestories.
Mans wat stories aandrae en skinner moet nes hul vroue sit en piepie. Voormalige LUR vir Gemeenskap veiligheid ontken beweringe van seksuele wangedrag. Foto: IOL. Bruin DA lede en munisipale offisiere loop nogals erg deur onder skynheilige Premier Allen Winde en kollega JP Smith. Een van hulle is voormalige Community Safety MEC Albert Fritz wat deur Premier Alan Winde ge-suspend is na 'n verdoemende verslag oor bewerings van sexual misconduct. Seksuele wangedrag waarvoor niemand voor wil man if vrou staan nie. In ander woorde, niemand het nog a saak byrie poeliese afhangande gemaakie. Fritz is nie aleen nie, sy spokesman, Wade Seale, die hoof van die ministerie van gemeenskapsveiligheid, David Abrahams, ondersteuningsbeampte Michael Kwaaiman, en nog 'n amptenaar, Laazola Ndubela, is almal geskors hangende die ondersoek. Veral Bruin mans wat nou nog DA vote moet regtig hulle koppe laat lees. Inelkgeval Fritz glo hy is onderwerp aan 'n onregverdige en eensydige investigat...