KZN/GP lootings: Wat van Kaapse Onafhanklikheid gesprekvoering?
Toe daar gewaarsku was dat "coloreds" nooit SA sal regeer nie omdat hulle nie die nommers het nie en dat veral Kaapse Bruin partye hulle daaraan moet toespits om Kaapland onafhanklik te kry, toe word daar vir my gesĂȘ ek kruip gat by die boere. Suid-Afrika speel op 'n ramp af en dit blyk of Cyril besig is om die styd te verloor. Binnegevegte en kampe wat die ANC laat styer is besig om die land verder te verdeel. Die ruling party is in 'n krisis en net streng optrede sal 'n repeat van hierdie onluste stuit. In Phoenix, Durban het plaaslike inwoners wat tot op die uiterste gedryf was hardhandig opgetree om hulself, hul gesinne en hul besitings te beskerm omdat Cyril se polisie mag te slapgat is om eenige persoon of property gedurende hierdie onluste te kan beskerm. Hulle word nou as "racist" uitgekryt tot self die mainstream media reporters kies die kant van die "onskuldige" Zulus wat nou as die victims parade word. Onthou jy die Mitch...