Plasings

Wys tans plasings vanaf Februarie, 2021

Bittersoet tye vir Afrikaapse Akteurs op eTV.

Prent
 'n kennis het access tot DSTV wat eerder verkies om die Turkse gemors te kyk inplaas van plaaslike programme op KykNet op Dstv soos Arendsvlei, Suidooster, Sarag se Geheim ensovoorts'  Die wit en Swart kapitaliste in beheer van die mini-SABC kanaan ook bekend as etv, verdien moerse klomp geld deur advertensie-inkomste deur oorgeklankte gemors wat veral uit Turkye en somige vanaf Suid-Amerika ingevoer word vir die Afrikaanssprekendes, insluitend 'kleurlinge' 'om te geniet'. Dis aangesien baie geen keuse het om maar te kyk nie, want etv se vriende in Auckland Park, Johannesburg, is net so nutteloos soos hulle en misluk in hul mandaat as 'n openbare uitsaaier om Afrikaapers, Afrinamas en Afrikaaners te accommodate. Lees ook| 41jaar later en Bruinmense het steeds nie 'n stem nie. Met dieselfde inkomste wat eMedia generate danksy die oorgeklankte fake gemors wat hulle vir jou uitsaai tydens 'kuiertyd', produseer hulle 'kwaliteit' ...