Plasings

Wys tans plasings vanaf Junie, 2021

TV License vir Netflix en DSTV, hoe AGTERbaks kan Ndabeni-Abrahams nou eintlik wees.

Prent
SABC wil hê ons moet license betaal vir Netflix . "Only 2.5 million of 9.5 million TV licence holders on our database paid their TV licence fees in 2020" het SABC chief financial officer Yolande van Biljon in Februarie onthul. Wat Van Biljon's eintlik sê is dat minder as 10million TV eienaars in Suid-Afrika die reg het om TV te kyk, die res insluitend myself is "roofkykers". Die ANCBC ek bedoel die SABC sit met moerse finansieële probleme danksy die staat se TV channel se voormalige COO wat met 'n Std2 report, (dis Graad 4 vir die Ama2000s) die corporation met 'n yster vuis ge-run het. En nou willie government en die SABC hul gemors uitsort deur met hierdie bizarrely ideas voorendag tekom.  Die kommunikasie minister Stella Ndabeni-Abrahams (wat ek by nou al ook useless sou genoem het as dit nie vir haar beauty wassie) stel voor dat ek en jy in besit van 'n TV license moet wees as ons DSTV of Netflix  stream. Ja ek weet sys vertraagd om so...